Aantekeninge: The fight for the child in “smart” surrogate motherhood agreements

Michele Van Eck, Whitney Rosenberg
{"title":"Aantekeninge: The fight for the child in “smart” surrogate motherhood agreements","authors":"Michele Van Eck, Whitney Rosenberg","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Surrogaatmoederskap is ’n omstrede kwessie en het baie morele en etiese grys areas binne die wetgewende raamwerk. In Suid-Afrika word altruïstiese surrogaatskap verkies bo kommersiële surrogaatskap, en word streng gereguleer deur die Kinderwet 38 van 2005, die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 en die regulasies met betrekking tot die kunsmatige bevrugting van persone van 2012. Daarteenoor verbied Duitsland kunsmatige bevrugting en surrogaatskap onder die Embryonenschutzgesetz en die Adoptionsvermittlungsgesetz. Wanneer surrogaatmoederskapooreenkomste egter in ’n Suid-Afrikaanse konteks oorweeg word, vereis die Kinderwet die nakoming van streng formaliteite vir ’n geldige surrogaatmoederskapooreenkoms, insluitend, onder andere, dat so ’n ooreenkoms skriftelik moet wees en deur die partye onderteken word. Niks verhoed dat ’n surrogaatmoederskapooreenkoms in elektroniese formaat geplaas word nie, soos gereguleer deur die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002, mits gevorderde elektroniese handtekeninge gebruik word om so ’n ooreenkoms te onderteken. Dit sal effektief verhoed dat vir surrogaatmoederskapooreenkomste die formaat van e-pos, SMS, WhatsApp of dies meer gebruik word. Die outeurs ondersoek die saak deur te vra of surrogaatmoederskapooreenkomste dan die vorm van ’n slimkontrak kan aanneem. Hierin word ’n onderskeid getref tussen slimkontrakte wat nie blokkettingtegnologie gebruik nie (“af van die ketting”-slimkontrakte) en daardie slim kontrakte wat blokkettingtegnologie gebruik (“op die ketting”-slimkontrakte). Anders as meer komplekse algoritmes wat die slimkontrak onderlê, onderskei min ’n slimkontrak wat “af van die ketting” is van ’n elektroniese kontrak. Aan die ander kant is ’n “op die ketting” slimkontrak nie in staat om beëindig of gewysig te word nie en is dus problematies wanneer sake rakende ’n kind hanteer word, wat kan vereis dat ’n surrogaatmoederskapooreenkoms beëindig of gewysig moet word. Wetgewende ontwikkelings in Europa ingevolge die Datawet vereis dat sodanige “op die ketting”- slimkontrakte die vermoë moet hê om beëindig te word. Hierdie ontwikkelings, sou dit in Suid-Afrika toegepas word, sal die voordeel van “op die ketting”-slimkontrakte verminder tot bloot ’n instrument vir rekordhouding van die transaksie. Die outeurs kom tot die gevolgtrekking dat ’n “slim” surrogaatmoederskapooreenkoms nie gebruik moet word nie, aangesien dit ’n rigiede vorm vereis; hoewel voordelig in kommersiële transaksies, kan dit nie die beste belang van die kind en die betrokke partye ondersteun nie. Die samelewing kan immers nie die belange van ’n kind aan die outomatiese uitvoering van ’n algoritme oorlaat nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Surrogaatmoederskap is ’n omstrede kwessie en het baie morele en etiese grys areas binne die wetgewende raamwerk. In Suid-Afrika word altruïstiese surrogaatskap verkies bo kommersiële surrogaatskap, en word streng gereguleer deur die Kinderwet 38 van 2005, die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 en die regulasies met betrekking tot die kunsmatige bevrugting van persone van 2012. Daarteenoor verbied Duitsland kunsmatige bevrugting en surrogaatskap onder die Embryonenschutzgesetz en die Adoptionsvermittlungsgesetz. Wanneer surrogaatmoederskapooreenkomste egter in ’n Suid-Afrikaanse konteks oorweeg word, vereis die Kinderwet die nakoming van streng formaliteite vir ’n geldige surrogaatmoederskapooreenkoms, insluitend, onder andere, dat so ’n ooreenkoms skriftelik moet wees en deur die partye onderteken word. Niks verhoed dat ’n surrogaatmoederskapooreenkoms in elektroniese formaat geplaas word nie, soos gereguleer deur die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies 25 van 2002, mits gevorderde elektroniese handtekeninge gebruik word om so ’n ooreenkoms te onderteken. Dit sal effektief verhoed dat vir surrogaatmoederskapooreenkomste die formaat van e-pos, SMS, WhatsApp of dies meer gebruik word. Die outeurs ondersoek die saak deur te vra of surrogaatmoederskapooreenkomste dan die vorm van ’n slimkontrak kan aanneem. Hierin word ’n onderskeid getref tussen slimkontrakte wat nie blokkettingtegnologie gebruik nie (“af van die ketting”-slimkontrakte) en daardie slim kontrakte wat blokkettingtegnologie gebruik (“op die ketting”-slimkontrakte). Anders as meer komplekse algoritmes wat die slimkontrak onderlê, onderskei min ’n slimkontrak wat “af van die ketting” is van ’n elektroniese kontrak. Aan die ander kant is ’n “op die ketting” slimkontrak nie in staat om beëindig of gewysig te word nie en is dus problematies wanneer sake rakende ’n kind hanteer word, wat kan vereis dat ’n surrogaatmoederskapooreenkoms beëindig of gewysig moet word. Wetgewende ontwikkelings in Europa ingevolge die Datawet vereis dat sodanige “op die ketting”- slimkontrakte die vermoë moet hê om beëindig te word. Hierdie ontwikkelings, sou dit in Suid-Afrika toegepas word, sal die voordeel van “op die ketting”-slimkontrakte verminder tot bloot ’n instrument vir rekordhouding van die transaksie. Die outeurs kom tot die gevolgtrekking dat ’n “slim” surrogaatmoederskapooreenkoms nie gebruik moet word nie, aangesien dit ’n rigiede vorm vereis; hoewel voordelig in kommersiële transaksies, kan dit nie die beste belang van die kind en die betrokke partye ondersteun nie. Die samelewing kan immers nie die belange van ’n kind aan die outomatiese uitvoering van ’n algoritme oorlaat nie.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Aantekeninge:在“聪明的”代孕母亲协议中为孩子而战
代孕是一个有争议的问题,在法律框架内有许多道德和伦理方面的问题。在南非,利他代孕优于商业代孕,并受到 2005 年第 38 号《儿童法》、2003 年第 61 号《国家卫生法》和 2012 年《人工授精相关条例》的严格监管。为此,德国在《胚胎法律》(Embryonenschutzgesetz)和《收养法》(Adoptionsvermittlungsgesetz)中禁止人工授精和代孕。然而,当南非教会考虑代孕协议时,《儿童法》要求有效的代孕协议必须遵守严格的手续,其中包括此类协议必须是书面的并由双方签字。任何规定都不妨碍按照 2002 年第 25 号《电子通信和交易法》的规定,以电子格式发布代孕协议,但条件是必须使用高级电子签名来签署此类协议。这将有效防止代孕协议使用 e-pos、SMS、WhatsApp 或类似格式。出版商正在调查此事,询问代孕协议是否可以采用智能合同的形式。这里要区分不使用区块链技术的智能合约("链下 "智能合约)和使用区块链技术的智能合约("链上 "智能合约)。与作为智能合约基础的更复杂的算法不同,"链下 "智能合约不等同于电子合约。另一方面,"链上 "智能卡无法终止或更改,因此在处理影响到孩子的清酒时会出现问题,可能需要代孕母亲的同意才能终止或更改。欧洲根据《数据法》制定的立法要求此类 "链上 "智能合约必须具有终止权。这种发展如果在南非适用,将使 "链上 "智能合约的好处沦为仅仅是对跨轴心负责的工具。作者得出的结论是,不应使用 "智能 "代孕协议,因为它需要一种僵化的形式;虽然在商业交易中是有利的,但它无法支持儿童和相关各方的最佳利益。事实上,协会不能将孩子的利益置于算法的随意执行之下。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1