Hein Willemse: Teen die grein / Against the grain

IF 0.4 3区 文学 0 LITERATURE Tydskrif vir letterkunde Pub Date : 2022-09-18 DOI:10.17159/tl.v59i3.14341
Jacomien Van Niekerk, Steward Van Wyk
{"title":"Hein Willemse: Teen die grein / Against the grain","authors":"Jacomien Van Niekerk, Steward Van Wyk","doi":"10.17159/tl.v59i3.14341","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die kernfeite rondom Heinrich Stephen Samuel Willemse is in die openbare domein. Hy is op 18 September 1957 op Ladismith in die destydse Kaapprovinsie gebore en gaan skool op Mosselbaai en daarna Worcester, waar hy aan die Hoërskool Esselenpark matrikuleer. Hy studeer voorgraads regte aan die Universiteit van Wes-Kaapland, maar behaal sy meestersgraad in die Afrikaanse letterkunde in 1984 en sy D.Litt in 1996 (ook aan die UWK). In 1981 publiseer hy ’n digbundel, Angsland, en in 1985 is hy ’n besoeker by die Universiteit van Iowa in Amerika se program in kreatiewe skryfkunde. Benewens sy betrekking as lektor by UWK is hy oor die jare gasdosent aan onder andere die Universiteite van Mexico, Namibië, Fort Hare en Stellenbosch. In 1996 verlaat hy tydelik die akademie en word aangestel as uitvoerende bestuurshoof van OLM Kommunikasie, ’n mediamaatskappy toegespits op die ontwikkeling en publikasie van Afrikaanse geletterdheidsmateriaal (Willemse, “Om te leef in Afrika: Oorlewing, saambestaan en die Suid-Afrikaanse letterkunde” 2). Hy behaal ’n bestuurskwalifikasie aan die Skiereilandse Technikon en ’n meestersgraad in Bestuursleiding aan die Universiteit van Suid-Afrika (2). Hy was en is deel van die direksie of trustees van verskeie korporasies en organisasies, vernaam Naspers en later Media24. Hy tree op as adviseur en/of beoordelaar by kunstefeeste en ander liggame wat literêre pryse toeken. In September 2000 word hy aangestel as hoof van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria, ’n pos wat hy tot 2009 beklee. Sedertdien is hy as professor nog steeds aktief betrokke in dieselfde departement. Van 2003 tot 2019 is hy hoofredakteur van Tydskrif vir Letterkunde. Hy tree einde 2022 af en sal voortaan as emeritusprofessor aan UP verbonde wees. As gratifying as it is to celebrate the life and career of a remarkable scholar, one cannot forget that the occasion for this issue is the retirement of a beloved Redaksionele nota | Editorial","PeriodicalId":41787,"journal":{"name":"Tydskrif vir letterkunde","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.4000,"publicationDate":"2022-09-18","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif vir letterkunde","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/tl.v59i3.14341","RegionNum":3,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"LITERATURE","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die kernfeite rondom Heinrich Stephen Samuel Willemse is in die openbare domein. Hy is op 18 September 1957 op Ladismith in die destydse Kaapprovinsie gebore en gaan skool op Mosselbaai en daarna Worcester, waar hy aan die Hoërskool Esselenpark matrikuleer. Hy studeer voorgraads regte aan die Universiteit van Wes-Kaapland, maar behaal sy meestersgraad in die Afrikaanse letterkunde in 1984 en sy D.Litt in 1996 (ook aan die UWK). In 1981 publiseer hy ’n digbundel, Angsland, en in 1985 is hy ’n besoeker by die Universiteit van Iowa in Amerika se program in kreatiewe skryfkunde. Benewens sy betrekking as lektor by UWK is hy oor die jare gasdosent aan onder andere die Universiteite van Mexico, Namibië, Fort Hare en Stellenbosch. In 1996 verlaat hy tydelik die akademie en word aangestel as uitvoerende bestuurshoof van OLM Kommunikasie, ’n mediamaatskappy toegespits op die ontwikkeling en publikasie van Afrikaanse geletterdheidsmateriaal (Willemse, “Om te leef in Afrika: Oorlewing, saambestaan en die Suid-Afrikaanse letterkunde” 2). Hy behaal ’n bestuurskwalifikasie aan die Skiereilandse Technikon en ’n meestersgraad in Bestuursleiding aan die Universiteit van Suid-Afrika (2). Hy was en is deel van die direksie of trustees van verskeie korporasies en organisasies, vernaam Naspers en later Media24. Hy tree op as adviseur en/of beoordelaar by kunstefeeste en ander liggame wat literêre pryse toeken. In September 2000 word hy aangestel as hoof van die Departement Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria, ’n pos wat hy tot 2009 beklee. Sedertdien is hy as professor nog steeds aktief betrokke in dieselfde departement. Van 2003 tot 2019 is hy hoofredakteur van Tydskrif vir Letterkunde. Hy tree einde 2022 af en sal voortaan as emeritusprofessor aan UP verbonde wees. As gratifying as it is to celebrate the life and career of a remarkable scholar, one cannot forget that the occasion for this issue is the retirement of a beloved Redaksionele nota | Editorial
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Hein Willemse:青少年死grein /反对谷物
海因里希·斯蒂芬·塞缪尔·威廉姆斯周围的子弹是公开的。Hy于1957年9月18日在Worcester的Mosselbaai的Kaapprovinsie gebore en gaan skool的Ladismith行动中,在Hoërskol Esselenpark的matrikulier行动中。他在西开普大学学习高级权利,但于1984年获得非洲文学硕士学位,并于1996年(也在英国)获得D.Litt学位。1981年,他出版了一本杂志《英格兰》,1985年,他参观了爱荷华大学的美国创意写作项目。尽管他在英国担任讲师,但他在墨西哥、纳米比亚、黑尔堡和斯泰伦博斯的其他大学花了数年时间研究天然气剂量。1996年,他暂时离开了学院,被任命为OLM传播公司的负责人,这是一家专注于非洲传统材料的开发和出版的媒体公司(Willems,《生活在非洲:生存、合作和南非信件》)。他拥有南非大学斯基兰技术和管理硕士学位的管理资格(2)。他也是各种公司和组织的目录或信托的一员,这些公司和组织被命名为Naspers,后来被命名为Media24。他在艺术节和其他认可文学价格的机构担任顾问和/或协调员。2000年9月,南非荷兰语系和比勒陀利亚大学成立,2009年成立。从那时起,他仍然是同一系的活跃教授。从2003年到2019年,他是信件总部的负责人。他将在2022年结束工作,并继续作为应急经理与up联系。尽管庆祝一位杰出学者的生活和职业生涯是令人欣慰的,但人们不能忘记,本期的主题是一位深受爱戴的Redaksionele nota的退休
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
48
审稿时长
16 weeks
期刊最新文献
Masking death: Covid-19 inspired humour in the everyday orality of a Luo community in Kenya Orality in Yorùbá films: A study of selected films of Akínwùmí Iṣọ̀lá Gospel Àpàlà music in African Christian worship: Thematic and stylistic analysis Gender and power as negotiated in Bukusu circumcision ceremonies Oral performance as substitute for ritual: Ekutet, a Teso exhumation ceremony
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1