{"title":"Factors that influence household and individual clothing expenditure: A review of research and related literature","authors":"L. Viljoen","doi":"10.4314/JFECS.V26I2.52743","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse \nnavorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed. \nDie vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore \nsluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar \nspesifieke patrone of neigings te bespeur in die \nwyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en \nskoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom. \nDie navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook \nvir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"35 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-12","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"6","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V26I2.52743","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 6
Abstract
Die doel van die literatuurstudie was eerstens om vas te stel watter faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed. Om die teorie en begrip in hierdie verband uit te bou, is daar tweedens vasgestel hoe die faktore huishoudelike en individuele kledinguitgawes beinvloed soos blyk uit beskikbare buitelandse navorsingsartikels. Derdens is die buitelandse
navorsingsbevindings met die van die mees onlangse opname oor huishoudelike uitgawes aan klerasie en skoeisel in Suid-Afrika vergelyk ten einde die toepaslikheid van die betrokke studie te verbreed.
Die vernaamste perspektiewe met betrekking tot die keuse van onafhanklike veranderlikes word gestel en die onafhanklike veranderlikes word sinvol gegroepeer in 'n verwysingsraamwerk van faktore wat aandag verdien wanneer kledinguitgawes bestudeer word. Die faktore
sluit die volgende in: inkomste, gesinsamestelling, -grootte en -lewensiklus, sosiale klas, bevolkingsgroep en woonplek. Die vernaamste perspektiewe oor spesifikasies met betrekking tot die onafhanklike veranderlikes word ook bespreek. Wat die oorsese navorsing betref, is daar
spesifieke patrone of neigings te bespeur in die
wyse waarop al die faktore, behalwe bevolkingsgroep, kledinguitgawes beinvloed. Uit die Suid-Afrikaanse opname van huishoudelike uitgawes aan klerasie en
skoeisel blyk dit dat soortgelyke patrone te bespeur is, met die uitsondering dat wat bevolkingsgroep betref, daar ook 'n spesifieke patroon na vore kom.
Die navorsing kan van waarde wees vir v e r b r u i k e r s t u d i e - e n g e s i n s h u l p b r o n b e s t u u r s p e s i a l i s t e , klerevervaardigers en -kleinhandelaars asook
vir beleidmakers wat by die vasstelling van geskikte bedrae vir die onderhoud van kinders betrokke is.