{"title":"白羽古兰经饮食中的curcurlionids:不仅仅是食物?","authors":"O. Kok, S. Louw, A. C. Kok","doi":"10.4102/satnt.v24i4.180","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor ’n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voels as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droe massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik ’n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2005-09-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Curculionids in the diet of the white-quilled korhaan: more than just food?\",\"authors\":\"O. Kok, S. Louw, A. C. Kok\",\"doi\":\"10.4102/satnt.v24i4.180\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor ’n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voels as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droe massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik ’n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul.\",\"PeriodicalId\":30428,\"journal\":{\"name\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2005-09-23\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4102/satnt.v24i4.180\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/satnt.v24i4.180","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane(Eupootis afraoides)在20年前(1984年至2004年)在Vrystaat en Noord Kaap versamel去世,他被选为总统,他被任命为总统。通过对三种主要形态的探索,发现了等翅目和鞘翅目的主要食物成分。频率表明,更具体地说,Curculionidae家族的成员消灭了大部分。建议是,由于其尺寸和相对硬度的减少,与厨房中种植的食物的物理分解过程有关的唯一可能的附加功能。
Curculionids in the diet of the white-quilled korhaan: more than just food?
Maaginhoudontledings van 326 witvlerkkorhane (Eupodotis afraoides) wat oor ’n tydperk van 20 jaar (1984-2004) in die Vrystaat en Noord-Kaap versamel is, dui aan dat die voels as gemengde voeders, wat hoofsaaklik op insekte voed, beskou moet word. Gebaseer op droe massa vorm prooi-items van die Isoptera en Coleoptera die dominante voedselkomponent. Frekwensiegewys word kewersoorte, meer spesifiek lede van die Curculionidae-familie, verreweg die meeste benut. Aanduidings bestaan dat die snuitkewers weens hul grootte en relatiewe hardheid van die eksoskelet moontlik ’n bykomende funksie met betrekking tot die fisiese afbraakproses van growwe voedselitems in die spiermaag vervul.