{"title":"棘孔虫科肠吸虫的中间寄主小螺螺虫在南非的分布和生境","authors":"K. Kock, C. Wolmarans","doi":"10.4102/SATNT.V23I3.196","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae, soos gereflekteer deur die 969 vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2004-09-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":"{\"title\":\"Distribution and habitats of Gyraulus connollyi, snail intermediate host of intestinal flukes of the family Echinostomatidae, in South Africa\",\"authors\":\"K. Kock, C. Wolmarans\",\"doi\":\"10.4102/SATNT.V23I3.196\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae, soos gereflekteer deur die 969 vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.\",\"PeriodicalId\":30428,\"journal\":{\"name\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0000,\"publicationDate\":\"2004-09-23\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"1\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"South African Journal of Science and Technology\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4102/SATNT.V23I3.196\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V23I3.196","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
Distribution and habitats of Gyraulus connollyi, snail intermediate host of intestinal flukes of the family Echinostomatidae, in South Africa
Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae, soos gereflekteer deur die 969 vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.