版权所有者、表演者和流媒体:解决价值差距的南非视角

Pub Date : 2022-01-01 DOI:10.47348/tsar/2022/i3a4
G. Jansen
{"title":"版权所有者、表演者和流媒体:解决价值差距的南非视角","authors":"G. Jansen","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel ondersoek die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste, en in die besonder tot watter mate outeursreghebbendes en kunstenaars vergoed word vir die gebruik van hul beskermde werk deur musiekstroomdienste. Soos tegnologie ontwikkel, het die gebruik van musiekstroomdienste die oorwegende manier geword waarop luisteraars omgaan met musiek. Hoewel die aantal musiekstroomdiensgebruikers beduidend toeneem, is daar nie ’n ooreenstemmende toename in die tantieme wat outeursreghebbendes en kunstenaars ontvang vir die gebruik van hul werke deur musiekstroomdienste nie. Daar is ’n wêreldwye poging om hierdie waardeverskil aan te spreek. Die artikel ontleed die Suid-Afrikaanse wetgewing rakende die verhouding tussen outeursreghebbendes en kunstenaars, en die tantieme waarop hul geregtig is. Daar word ondersoek of hierdie partye effektief beskerm word in die lig van hoe aanlyn musiekstroomdienste bedryf word. Die outeur voer aan dat daar ’n duidelike verskil is in die mate waartoe outeursreghebbendes en kunstenaars beskerm word in terme van die Wet op Outeursreg en die Wet op die Beskerming van Kunstenaars. Kunstenaars het slegs ’n reg op vergoeding vir die gebruik van hul optredes, waar outeursreghebbendes eksklusiewe regte het tot die gebruik en uitbuiting van hul werk. Gebaseer op die voorstelle en wysigings van die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie en die Europese Unie, voer die outeur aan dat ʼn addisionele reg tot vergoeding vir die gebruik van hul werk in die geval van die interaktiewe manier waarop musiekstroomdienste bedryf word, ingesluit moet word in die raamwerk van outeursregwetgewing. Hierdie voorgestelde wysiging verseker dat Suid- Afrikaanse musikante billike vergoeding ontvang vir die gebruik van hul werk in die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste en verseker ook dat die Suid-Afrikaanse wetgewende raamwerk op gelyke voet met internasionale standaarde kan wees.","PeriodicalId":0,"journal":{"name":"","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Copyright owners, performers and streaming: a South African perspective on addressing the value gap\",\"authors\":\"G. Jansen\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i3a4\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie artikel ondersoek die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste, en in die besonder tot watter mate outeursreghebbendes en kunstenaars vergoed word vir die gebruik van hul beskermde werk deur musiekstroomdienste. Soos tegnologie ontwikkel, het die gebruik van musiekstroomdienste die oorwegende manier geword waarop luisteraars omgaan met musiek. Hoewel die aantal musiekstroomdiensgebruikers beduidend toeneem, is daar nie ’n ooreenstemmende toename in die tantieme wat outeursreghebbendes en kunstenaars ontvang vir die gebruik van hul werke deur musiekstroomdienste nie. Daar is ’n wêreldwye poging om hierdie waardeverskil aan te spreek. Die artikel ontleed die Suid-Afrikaanse wetgewing rakende die verhouding tussen outeursreghebbendes en kunstenaars, en die tantieme waarop hul geregtig is. Daar word ondersoek of hierdie partye effektief beskerm word in die lig van hoe aanlyn musiekstroomdienste bedryf word. Die outeur voer aan dat daar ’n duidelike verskil is in die mate waartoe outeursreghebbendes en kunstenaars beskerm word in terme van die Wet op Outeursreg en die Wet op die Beskerming van Kunstenaars. Kunstenaars het slegs ’n reg op vergoeding vir die gebruik van hul optredes, waar outeursreghebbendes eksklusiewe regte het tot die gebruik en uitbuiting van hul werk. Gebaseer op die voorstelle en wysigings van die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie en die Europese Unie, voer die outeur aan dat ʼn addisionele reg tot vergoeding vir die gebruik van hul werk in die geval van die interaktiewe manier waarop musiekstroomdienste bedryf word, ingesluit moet word in die raamwerk van outeursregwetgewing. Hierdie voorgestelde wysiging verseker dat Suid- Afrikaanse musikante billike vergoeding ontvang vir die gebruik van hul werk in die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste en verseker ook dat die Suid-Afrikaanse wetgewende raamwerk op gelyke voet met internasionale standaarde kan wees.\",\"PeriodicalId\":0,\"journal\":{\"name\":\"\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a4\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
Copyright owners, performers and streaming: a South African perspective on addressing the value gap
Hierdie artikel ondersoek die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste, en in die besonder tot watter mate outeursreghebbendes en kunstenaars vergoed word vir die gebruik van hul beskermde werk deur musiekstroomdienste. Soos tegnologie ontwikkel, het die gebruik van musiekstroomdienste die oorwegende manier geword waarop luisteraars omgaan met musiek. Hoewel die aantal musiekstroomdiensgebruikers beduidend toeneem, is daar nie ’n ooreenstemmende toename in die tantieme wat outeursreghebbendes en kunstenaars ontvang vir die gebruik van hul werke deur musiekstroomdienste nie. Daar is ’n wêreldwye poging om hierdie waardeverskil aan te spreek. Die artikel ontleed die Suid-Afrikaanse wetgewing rakende die verhouding tussen outeursreghebbendes en kunstenaars, en die tantieme waarop hul geregtig is. Daar word ondersoek of hierdie partye effektief beskerm word in die lig van hoe aanlyn musiekstroomdienste bedryf word. Die outeur voer aan dat daar ’n duidelike verskil is in die mate waartoe outeursreghebbendes en kunstenaars beskerm word in terme van die Wet op Outeursreg en die Wet op die Beskerming van Kunstenaars. Kunstenaars het slegs ’n reg op vergoeding vir die gebruik van hul optredes, waar outeursreghebbendes eksklusiewe regte het tot die gebruik en uitbuiting van hul werk. Gebaseer op die voorstelle en wysigings van die Wêreld Intellektuele Goedere Organisasie en die Europese Unie, voer die outeur aan dat ʼn addisionele reg tot vergoeding vir die gebruik van hul werk in die geval van die interaktiewe manier waarop musiekstroomdienste bedryf word, ingesluit moet word in die raamwerk van outeursregwetgewing. Hierdie voorgestelde wysiging verseker dat Suid- Afrikaanse musikante billike vergoeding ontvang vir die gebruik van hul werk in die bedryf van aanlyn musiekstroomdienste en verseker ook dat die Suid-Afrikaanse wetgewende raamwerk op gelyke voet met internasionale standaarde kan wees.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1