D. L. Viljoen, M. Muller, J. Swardt, A. Sadie, M. Vosloo
{"title":"在传统电炉中开发和测试计算机温度控制系统","authors":"D. L. Viljoen, M. Muller, J. Swardt, A. Sadie, M. Vosloo","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52774","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die studie was om ‘n kontrolestelsel \nte ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur \nvan twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende \ngemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies, \nhoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en die meeste produkeienskappe betref nie. \nHierdie beheerstelsel kan dus vir voedselnavorsing aanbeveel word. Dit verbeter temperatuurbeheer \nbinne en tussen konvensionele elektriese oonde en kan ‘n sinvolle bydrae tot eksperimentering in voedselnavorsing lewer waar konstantheid tydens die herhaling van behandelings van kardinale belang vir betroubare resultate is.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"15 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"The development and testing of a computerised temperature control system in conventional electric ovens\",\"authors\":\"D. L. Viljoen, M. Muller, J. Swardt, A. Sadie, M. Vosloo\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V27I2.52774\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die doel van die studie was om ‘n kontrolestelsel \\nte ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur \\nvan twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende \\ngemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies, \\nhoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en die meeste produkeienskappe betref nie. \\nHierdie beheerstelsel kan dus vir voedselnavorsing aanbeveel word. Dit verbeter temperatuurbeheer \\nbinne en tussen konvensionele elektriese oonde en kan ‘n sinvolle bydrae tot eksperimentering in voedselnavorsing lewer waar konstantheid tydens die herhaling van behandelings van kardinale belang vir betroubare resultate is.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"15 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52774\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52774","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
The development and testing of a computerised temperature control system in conventional electric ovens
Die doel van die studie was om ‘n kontrolestelsel
te ontwikkel wat die gemiddelde oondtemperatuur
van twee konvensionele elektriese oonde beheer, en om te bepaal of die kontrolestelsel tussen en binne oonde vergelykbare en herhaalbare resultate lewer betreffende
gemiddelde oondtemperatuur en die kleur, vogverlies,
hoogte en tekstuur van kleinkoekies en laagkoeke soos bepaal deur objektiewe meetinstrumente. Geen betekenisvolle verskil is gevind tussen en binne behandelings wat die gemiddelde oondtemperatuur en die meeste produkeienskappe betref nie.
Hierdie beheerstelsel kan dus vir voedselnavorsing aanbeveel word. Dit verbeter temperatuurbeheer
binne en tussen konvensionele elektriese oonde en kan ‘n sinvolle bydrae tot eksperimentering in voedselnavorsing lewer waar konstantheid tydens die herhaling van behandelings van kardinale belang vir betroubare resultate is.