{"title":"南非服装行业:身体尺寸问题","authors":"Mariette Strydom, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V34I1.52904","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die doel van die navorsing is om die probleme wat die Suid Afrikaanse klere-industrie ondervind, met betrekking tot liggaamsmates wat nodig is vir die vervaardiging van goedpassende klere, te ondersoek en te beskryf. Die voorsiening van klere wat aan ‘n drie-dimensionele liggaam pas, bly ‘n uitdaging, ook vir die Suid-Afrikaanse klere-industrie. Die probleme wat die verbruiker met pas ondervind kan egter nie sonder akkurate liggaamsmates aangespreek word nie.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"336 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"17","resultStr":"{\"title\":\"The South African clothing industry: problems experienced with body measurements\",\"authors\":\"Mariette Strydom, H. M. Klerk\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V34I1.52904\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die doel van die navorsing is om die probleme wat die Suid Afrikaanse klere-industrie ondervind, met betrekking tot liggaamsmates wat nodig is vir die vervaardiging van goedpassende klere, te ondersoek en te beskryf. Die voorsiening van klere wat aan ‘n drie-dimensionele liggaam pas, bly ‘n uitdaging, ook vir die Suid-Afrikaanse klere-industrie. Die probleme wat die verbruiker met pas ondervind kan egter nie sonder akkurate liggaamsmates aangespreek word nie.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"336 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"17\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52904\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V34I1.52904","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
The South African clothing industry: problems experienced with body measurements
Die doel van die navorsing is om die probleme wat die Suid Afrikaanse klere-industrie ondervind, met betrekking tot liggaamsmates wat nodig is vir die vervaardiging van goedpassende klere, te ondersoek en te beskryf. Die voorsiening van klere wat aan ‘n drie-dimensionele liggaam pas, bly ‘n uitdaging, ook vir die Suid-Afrikaanse klere-industrie. Die probleme wat die verbruiker met pas ondervind kan egter nie sonder akkurate liggaamsmates aangespreek word nie.