棉/涤纶和棉/尼龙经编毛巾布:为什么少纤维含量很重要

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-16 DOI:10.4314/JFECS.V35I1.52919
A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin
{"title":"棉/涤纶和棉/尼龙经编毛巾布:为什么少纤维含量很重要","authors":"A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin","doi":"10.4314/JFECS.V35I1.52919","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"22 1","pages":"39-46"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-16","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Cotton/polyester and cotton/nylon warp knitted terry cloth: Why minority fibre content is important\",\"authors\":\"A. Gericke, L. Viljoen, R. D. Bruin\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V35I1.52919\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"22 1\",\"pages\":\"39-46\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-16\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52919\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V35I1.52919","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Cotton/polyester and cotton/nylon warp knitted terry cloth: Why minority fibre content is important
Opsomming Suid Afrikaanse wetgewing insake die etikettering van tekstiel produkte laat 'n speling toe wat betref die aanduiding van veselinhoud op etikette. Die vraag wat in hierdie studie gevra word, is of 'n spe- ling toegelaat behoort te word, veral in gevalle van mengselstowwe soos katoen/poliester en katoen/ nylon skeringgebreide terriestowwe. Die effek van industriele wasprosedures op die duursaamheid van katoen skeringgebreide terriestof met 'n sinte- tiese basisstruktuur vanf katoenf poliester is on- dersoek om te bepaal of die relatief klein kom- ponent sintetiese garing 'n beduidende rol speel in die behoud van die duursaamheid van die tekstiel- stowwe. Die breeksterkte van katoen-nylon en ka- toen-poliester terriestof handdoekmonsters nadat dit aan onderskeidelik 50 industriele wassiklusse en 50 industriele was-en drogingsiklusse onderwerp was, is vergelyk. Die verskil in die breeksterkte van die monsters wat slegs gewas is, was nie beteke- nisvol nie. In die geval van monsters wat gewas en getuimeldroog is, was die breeksterkte van die ka- toen-nylon monsters egter betekenisvol laer as die van die katoen-poliester monsters. Dit het gelei tot die gevolgtrekking dat industriele versorgingsprose- dures, en veral tuimeldroging, 'n meer nadelige ef- fek op die duursaamheid van 'n terriestof met 'n ny- lon basisstruktuur as op een met 'n poliester basis- struktuur het. Dit was ook duidelik dat die poliester- komponent 'n belangrike rol gespeel het in die be- houd van die breeksterkte van die monsters. Die rol van die klein komponent sintetiese garings in die basisstruktuur van hierdie stowwe moet dus nie on- derskat word nie en in sulke gevalle behoort die kleiner veselinhoud ook spesifiek op die etiket aan- gedui te word. Onnodige foute, soos byvoorbeeld die volg van verkeerde versorgingsprosedures as gevolg van oningeligheid, sou sodoende voorkom kan word.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1