{"title":"FILOSOFIE OP POTCHEFSTROOM DIE AFGELOPE EEU (1917-2017) Deel 4: Op die tweesprong?","authors":"B. D. Walt","doi":"10.19108/KOERS.84.1.2454","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"ABSTRACT PHILOSOPHY AT POTCHEFSTROOM THE PAST CENTURY (1917-2017). Part 4: At the cross-roads? Three previous articles in this journal reviewed the history of philosophy at Potchefstroom from the beginning of the previous century up to about 2009. In this and the next contribution the writer, acting again as a fly on the wall, provides a peephole on the current situation at the end of 2017. As the subtitle suggests, it seems that Christian philosophy at Potchefstroom has arrived at the cross-roads. Different reasons, like the on-going secularisation of the North-West University have contributed to the situation. A cause for differences within the School of Philosophy may also be that lecturers from outside the tradition of a Reformational approach are critical about the traditional Christian philosophical approach of more than a century. Since his viewpoint is one clear example of such an alternative approach the academic training, publications and viewpoint of Prof Anné H. Verhoef will be investigated in detail in a last (fifth) contribution. The present article about the main contours of a Reformational approach in philosophy serves as a necessary background from which the philosophical theology of Verhoef will be analysed and evaluated in the conclusion of this series. SAMEVATTING In drie vorige artikels in hierdie tydskrif is die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom vanaf die begin van die vorige eeu tot ongeveer 2009 behandel. In hierdie en die volgende bydrae bied die skrywer, weer ʼn vlieg teen die muur, ʼn volgende kyk op die huidige situasie teen die einde van 2017. Soos die subtitel van die huidige artikel aandui, wil dit voorkom asof die Potchefstroomse Christelike filosofie tans voor ʼn tweesprong te staan gekom het. Verskillende redes kan daarvoor aangevoer word, soos die voortgaande sekularisering van die Noordwes-Universiteit (NWU). ʼn Oorsaak vir die verskille binne die Skool vir Filosofie kan moontlik ook daarin gesoek word dat dosente van buite die tradisionele Christelik-Reformatoriese tradisie bygekom het en die denkgemeenskap van meer as ʼn eeu nie deel nie. As een voorbeeld van so ʼn alternatiewe visie sal die akademiese agtergrond, publikasies en standpunt van prof. A.H. Verhoef in ʼn laaste (vyfde) bydrae in besonderhede nagegaan word. Die huidige artikel oor die hoofkontoere van ʼn Reformatoriese wysbegeerte dien as agtergrond waarteen die filosofiese teologie van Verhoef in die slotartikel analiseer en evalueer sal word.","PeriodicalId":38057,"journal":{"name":"Koers","volume":"60 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2019-03-31","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Koers","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.19108/KOERS.84.1.2454","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q1","JCRName":"Arts and Humanities","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
摘要
过去一个世纪potchefstroom的抽象哲学(1917-2017)。第四部分:在十字路口?本杂志之前的三篇文章回顾了Potchefstroom从上世纪初到2009年的哲学史。在这篇和下一篇文章中,作者再次扮演墙上苍蝇的角色,为2017年底的现状提供了一个窥视孔。正如副标题所暗示的那样,波切夫斯特room的基督教哲学似乎走到了十字路口。不同的原因,比如西北大学正在进行的世俗化,造成了这种情况。哲学学院内部产生分歧的一个原因可能是来自宗教改革方法传统之外的讲师对一个多世纪以来传统的基督教哲学方法持批评态度。由于他的观点是这种替代方法的一个明显例子,ann H. Verhoef教授的学术培训、出版物和观点将在最后(第五)篇文章中详细研究。这篇关于哲学改革方法的主要轮廓的文章作为一个必要的背景,将在本系列的结论中分析和评价费尔霍夫的哲学神学。同一件事:在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中,在高级别的艺术作品中。在hierdie en die volgende bybybybybyskrywer中,weer volgende teen die muur, volgende kyk - op die huidige情境下,teen die einde van 2017。因此,该产品的副标题为“van die huidige artikel”,将其命名为“the voorkom”,即“the Potchefstroomse”,即“the world”,即“the world”。Verskillende的翻译结果:Verskillende的翻译结果:Verskillende的翻译结果:Verskillende的翻译结果:Verskillende的翻译结果:Verskillende的翻译结果:Verskillende的翻译结果:ʼnOorsaak梵死verskille binne死茱莉安梵Filosofie菅直人moontlik显得daarin gesoek词dat dosente van buite死tradisionele Christelik-Reformatoriese tradisie bygekom het en denkgemeenskap范米尔死亡ʼn每个聂deel聂。作为一名学者,我们可以选择访问学术界的学术领域,在学术领域,我们可以站在学者范霍夫(A.H. Verhoef)教授的立场上,在学术领域(vyfde)进行研究。范范霍夫(van Verhoef)在他的作品《Die Die》中描述了他的作品《Die Die》、《Die hoofkontoere》、《Die hoofkontoere》、《Die hoofkontoere》、《Die hooftheologie》和《Die hooftheologie》。
FILOSOFIE OP POTCHEFSTROOM DIE AFGELOPE EEU (1917-2017) Deel 4: Op die tweesprong?
ABSTRACT PHILOSOPHY AT POTCHEFSTROOM THE PAST CENTURY (1917-2017). Part 4: At the cross-roads? Three previous articles in this journal reviewed the history of philosophy at Potchefstroom from the beginning of the previous century up to about 2009. In this and the next contribution the writer, acting again as a fly on the wall, provides a peephole on the current situation at the end of 2017. As the subtitle suggests, it seems that Christian philosophy at Potchefstroom has arrived at the cross-roads. Different reasons, like the on-going secularisation of the North-West University have contributed to the situation. A cause for differences within the School of Philosophy may also be that lecturers from outside the tradition of a Reformational approach are critical about the traditional Christian philosophical approach of more than a century. Since his viewpoint is one clear example of such an alternative approach the academic training, publications and viewpoint of Prof Anné H. Verhoef will be investigated in detail in a last (fifth) contribution. The present article about the main contours of a Reformational approach in philosophy serves as a necessary background from which the philosophical theology of Verhoef will be analysed and evaluated in the conclusion of this series. SAMEVATTING In drie vorige artikels in hierdie tydskrif is die geskiedenis van filosofie op Potchefstroom vanaf die begin van die vorige eeu tot ongeveer 2009 behandel. In hierdie en die volgende bydrae bied die skrywer, weer ʼn vlieg teen die muur, ʼn volgende kyk op die huidige situasie teen die einde van 2017. Soos die subtitel van die huidige artikel aandui, wil dit voorkom asof die Potchefstroomse Christelike filosofie tans voor ʼn tweesprong te staan gekom het. Verskillende redes kan daarvoor aangevoer word, soos die voortgaande sekularisering van die Noordwes-Universiteit (NWU). ʼn Oorsaak vir die verskille binne die Skool vir Filosofie kan moontlik ook daarin gesoek word dat dosente van buite die tradisionele Christelik-Reformatoriese tradisie bygekom het en die denkgemeenskap van meer as ʼn eeu nie deel nie. As een voorbeeld van so ʼn alternatiewe visie sal die akademiese agtergrond, publikasies en standpunt van prof. A.H. Verhoef in ʼn laaste (vyfde) bydrae in besonderhede nagegaan word. Die huidige artikel oor die hoofkontoere van ʼn Reformatoriese wysbegeerte dien as agtergrond waarteen die filosofiese teologie van Verhoef in die slotartikel analiseer en evalueer sal word.