南非农村地区有孩子(0-36个月)的母亲的母乳喂养做法:定性方法

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52804
R. Kruger, G. Gericke
{"title":"南非农村地区有孩子(0-36个月)的母亲的母乳喂养做法:定性方法","authors":"R. Kruger, G. Gericke","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52804","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie studie was 'n verkennende ondersoek na \ndie borsvoedingspraktyke van moeders / versorgers \nwat twee babaklinieke in die Moreteledistrik \nbesoek. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe \nnavorsingsmetodologiee is toegepas. Individuele \nen fokusgroeponderhoude is vir data-insameling \ngebruik. 'n Geriefsteekproef (N = 174) moeders / \nversorgers is vir die onderhoude getrek. Ses \nouderdomskategoriee is aan die hand van bekende \ndieetveranderingsfases gebruik. Die antropometriese resultate het op groeipatroonabnormaliteite gedui wat op 18 maande 'n piek bereik het (suboptimale groei) en weer teen 24 maande gestabiliseer het. Dieetinname het ‘n \nbeperkte verskeidenheid getoon en was voldoende \nbehalwe wat yster, kalsium, sink, niasien, vitamiene \nD en A betref. Borsvoeding was die keusevoeding, maar dit was moeilik om die borsvoedingspraktyke (voedingstye \nen -frekwensie, duur van voedings) akkuraat te bepaal. \nVaste voedsel is vroeg reeds (voor 4-6 maande) (87%) in die dieet ingesluit weens die moeders se persepsie van 'n honger baba. Graan (48%) en water (16,7%) is eerste vir fisiologiese/gesondheidsredes bygevoeg. Borsvoeding is op 18-24 maande (83,3%) gestaak. Die meeste \nkinders (34,5%) het vanaf 7-12 maande 'n gemengde \ngesinsdieet ontvang. Die gevolgtrekking is dat moeders se kennis oor die voordele van borsvoeding, voedingspraktyke, en redes vir die insluiting van vaste voedsel ontoereikend is. Onderrig oor babavoeding / -voedingspraktyke (spesifiek borsvoeding en spening) word aanbeveel om chroniese wanvoeding en voedingsprobleme in hierdie gemeenskap te voorkom.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"177 1","pages":"60-71"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"16","resultStr":"{\"title\":\"Breast feeding practices of mothers with children (aged 0-36 months) in a rural area of South Africa : a qualitative approach\",\"authors\":\"R. Kruger, G. Gericke\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52804\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie studie was 'n verkennende ondersoek na \\ndie borsvoedingspraktyke van moeders / versorgers \\nwat twee babaklinieke in die Moreteledistrik \\nbesoek. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe \\nnavorsingsmetodologiee is toegepas. Individuele \\nen fokusgroeponderhoude is vir data-insameling \\ngebruik. 'n Geriefsteekproef (N = 174) moeders / \\nversorgers is vir die onderhoude getrek. Ses \\nouderdomskategoriee is aan die hand van bekende \\ndieetveranderingsfases gebruik. Die antropometriese resultate het op groeipatroonabnormaliteite gedui wat op 18 maande 'n piek bereik het (suboptimale groei) en weer teen 24 maande gestabiliseer het. Dieetinname het ‘n \\nbeperkte verskeidenheid getoon en was voldoende \\nbehalwe wat yster, kalsium, sink, niasien, vitamiene \\nD en A betref. Borsvoeding was die keusevoeding, maar dit was moeilik om die borsvoedingspraktyke (voedingstye \\nen -frekwensie, duur van voedings) akkuraat te bepaal. \\nVaste voedsel is vroeg reeds (voor 4-6 maande) (87%) in die dieet ingesluit weens die moeders se persepsie van 'n honger baba. Graan (48%) en water (16,7%) is eerste vir fisiologiese/gesondheidsredes bygevoeg. Borsvoeding is op 18-24 maande (83,3%) gestaak. Die meeste \\nkinders (34,5%) het vanaf 7-12 maande 'n gemengde \\ngesinsdieet ontvang. Die gevolgtrekking is dat moeders se kennis oor die voordele van borsvoeding, voedingspraktyke, en redes vir die insluiting van vaste voedsel ontoereikend is. Onderrig oor babavoeding / -voedingspraktyke (spesifiek borsvoeding en spening) word aanbeveel om chroniese wanvoeding en voedingsprobleme in hierdie gemeenskap te voorkom.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"177 1\",\"pages\":\"60-71\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"16\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52804\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52804","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 16
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Breast feeding practices of mothers with children (aged 0-36 months) in a rural area of South Africa : a qualitative approach
Hierdie studie was 'n verkennende ondersoek na die borsvoedingspraktyke van moeders / versorgers wat twee babaklinieke in die Moreteledistrik besoek. Beide kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsmetodologiee is toegepas. Individuele en fokusgroeponderhoude is vir data-insameling gebruik. 'n Geriefsteekproef (N = 174) moeders / versorgers is vir die onderhoude getrek. Ses ouderdomskategoriee is aan die hand van bekende dieetveranderingsfases gebruik. Die antropometriese resultate het op groeipatroonabnormaliteite gedui wat op 18 maande 'n piek bereik het (suboptimale groei) en weer teen 24 maande gestabiliseer het. Dieetinname het ‘n beperkte verskeidenheid getoon en was voldoende behalwe wat yster, kalsium, sink, niasien, vitamiene D en A betref. Borsvoeding was die keusevoeding, maar dit was moeilik om die borsvoedingspraktyke (voedingstye en -frekwensie, duur van voedings) akkuraat te bepaal. Vaste voedsel is vroeg reeds (voor 4-6 maande) (87%) in die dieet ingesluit weens die moeders se persepsie van 'n honger baba. Graan (48%) en water (16,7%) is eerste vir fisiologiese/gesondheidsredes bygevoeg. Borsvoeding is op 18-24 maande (83,3%) gestaak. Die meeste kinders (34,5%) het vanaf 7-12 maande 'n gemengde gesinsdieet ontvang. Die gevolgtrekking is dat moeders se kennis oor die voordele van borsvoeding, voedingspraktyke, en redes vir die insluiting van vaste voedsel ontoereikend is. Onderrig oor babavoeding / -voedingspraktyke (spesifiek borsvoeding en spening) word aanbeveel om chroniese wanvoeding en voedingsprobleme in hierdie gemeenskap te voorkom.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1