根据2013年第4号《个人信息保护法》进行私人闭路电视监控

N. Ismail
{"title":"根据2013年第4号《个人信息保护法》进行私人闭路电视监控","authors":"N. Ismail","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Benewens alarmstelsels, elektriese heinings, diefwering en hoë mure, is dit ’n algemene praktyk vir Suid-Afrikaners om hul eiendom toe te rus met geslotekringtelevisie om hulself en hul eiendom te beskerm. Saam met die beskerming wat geslotekringtelevisie bied, kom ook ’n potensiële persoonlike bedreiging van die privaatheid van individue wat deur sodanige tegniese toerusting verfilm mag word en uit die beeldmateriaal geïdentifiseer kan word. Die onlangse Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting kan operateurs van sodanige tegnologie blootstel aan aanspreeklikheidsrisiko’s en potensiële boetes wat deur die inligtingsreguleerder opgelê mag word indien die verwerking van persoonlike inligting nie voldoen aan die vereistes wat in hierdie wet uiteengesit word nie. Terwyl Suid-Afrikaanse howe nog nie die wet in hierdie konteks toegepas het nie, het die Europese geregshof reeds sekere aspekte uitgeklaar wat verband hou met geslotekringbedrywighede onder die databeskermingsriglyn van die Europese Unie van 1995. Aangesien die opstellers van die Suid-Afrikaanse Wet 4 van 2013 in die wetgewende proses na hierdie riglyn verwys het, en ook talle instrumente van die Europese databeskermingswetgewing oorgeneem het, kan die uitsprake van die Europese geregshof moontlik vir riglyne sorg wat by die uitleg in die verband aanwending mag vind. Die outeur beoog met hierdie bydrae om die vereistes vir die gebruik van geslotekringtelevisiekameras onder die Suid-Afrikaanse wet te bespreek. Eerstens word ontleed onder watter omstandighede videomateriaal wat deur kringtelevisie geskep is, neerkom op ’n sogenaamde verwerking van persoonlike inligting. Daarna word die praktiese relevansie van die sogenaamde huishoudelike vrystelling wat uitgesluit word van die toepassingsgebied van die wet, beoordeel, met inagneming van die leidende beslissing van die Europese geregshof in die Ryneš-saak. Verder word bespreek welke gronde vir die verwerking van persoonlike inligting ingevolge artikel 11(1) van Wet 4 van 2013 van toepassing kan wees. Daarbenewens word ondersoek of die verantwoordelike partye verplig word om die datasubjek in te lig oor sekere aspekte van die verwerking van die persoonlike inligting sowel as die reg van die datasubjek vir die behoud van gestoorde beeldmateriaal.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"4","resultStr":"{\"title\":\"Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013\",\"authors\":\"N. Ismail\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i1a2\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Benewens alarmstelsels, elektriese heinings, diefwering en hoë mure, is dit ’n algemene praktyk vir Suid-Afrikaners om hul eiendom toe te rus met geslotekringtelevisie om hulself en hul eiendom te beskerm. Saam met die beskerming wat geslotekringtelevisie bied, kom ook ’n potensiële persoonlike bedreiging van die privaatheid van individue wat deur sodanige tegniese toerusting verfilm mag word en uit die beeldmateriaal geïdentifiseer kan word. Die onlangse Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting kan operateurs van sodanige tegnologie blootstel aan aanspreeklikheidsrisiko’s en potensiële boetes wat deur die inligtingsreguleerder opgelê mag word indien die verwerking van persoonlike inligting nie voldoen aan die vereistes wat in hierdie wet uiteengesit word nie. Terwyl Suid-Afrikaanse howe nog nie die wet in hierdie konteks toegepas het nie, het die Europese geregshof reeds sekere aspekte uitgeklaar wat verband hou met geslotekringbedrywighede onder die databeskermingsriglyn van die Europese Unie van 1995. Aangesien die opstellers van die Suid-Afrikaanse Wet 4 van 2013 in die wetgewende proses na hierdie riglyn verwys het, en ook talle instrumente van die Europese databeskermingswetgewing oorgeneem het, kan die uitsprake van die Europese geregshof moontlik vir riglyne sorg wat by die uitleg in die verband aanwending mag vind. Die outeur beoog met hierdie bydrae om die vereistes vir die gebruik van geslotekringtelevisiekameras onder die Suid-Afrikaanse wet te bespreek. Eerstens word ontleed onder watter omstandighede videomateriaal wat deur kringtelevisie geskep is, neerkom op ’n sogenaamde verwerking van persoonlike inligting. Daarna word die praktiese relevansie van die sogenaamde huishoudelike vrystelling wat uitgesluit word van die toepassingsgebied van die wet, beoordeel, met inagneming van die leidende beslissing van die Europese geregshof in die Ryneš-saak. Verder word bespreek welke gronde vir die verwerking van persoonlike inligting ingevolge artikel 11(1) van Wet 4 van 2013 van toepassing kan wees. Daarbenewens word ondersoek of die verantwoordelike partye verplig word om die datasubjek in te lig oor sekere aspekte van die verwerking van die persoonlike inligting sowel as die reg van die datasubjek vir die behoud van gestoorde beeldmateriaal.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"4\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a2\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 4
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013
Benewens alarmstelsels, elektriese heinings, diefwering en hoë mure, is dit ’n algemene praktyk vir Suid-Afrikaners om hul eiendom toe te rus met geslotekringtelevisie om hulself en hul eiendom te beskerm. Saam met die beskerming wat geslotekringtelevisie bied, kom ook ’n potensiële persoonlike bedreiging van die privaatheid van individue wat deur sodanige tegniese toerusting verfilm mag word en uit die beeldmateriaal geïdentifiseer kan word. Die onlangse Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting kan operateurs van sodanige tegnologie blootstel aan aanspreeklikheidsrisiko’s en potensiële boetes wat deur die inligtingsreguleerder opgelê mag word indien die verwerking van persoonlike inligting nie voldoen aan die vereistes wat in hierdie wet uiteengesit word nie. Terwyl Suid-Afrikaanse howe nog nie die wet in hierdie konteks toegepas het nie, het die Europese geregshof reeds sekere aspekte uitgeklaar wat verband hou met geslotekringbedrywighede onder die databeskermingsriglyn van die Europese Unie van 1995. Aangesien die opstellers van die Suid-Afrikaanse Wet 4 van 2013 in die wetgewende proses na hierdie riglyn verwys het, en ook talle instrumente van die Europese databeskermingswetgewing oorgeneem het, kan die uitsprake van die Europese geregshof moontlik vir riglyne sorg wat by die uitleg in die verband aanwending mag vind. Die outeur beoog met hierdie bydrae om die vereistes vir die gebruik van geslotekringtelevisiekameras onder die Suid-Afrikaanse wet te bespreek. Eerstens word ontleed onder watter omstandighede videomateriaal wat deur kringtelevisie geskep is, neerkom op ’n sogenaamde verwerking van persoonlike inligting. Daarna word die praktiese relevansie van die sogenaamde huishoudelike vrystelling wat uitgesluit word van die toepassingsgebied van die wet, beoordeel, met inagneming van die leidende beslissing van die Europese geregshof in die Ryneš-saak. Verder word bespreek welke gronde vir die verwerking van persoonlike inligting ingevolge artikel 11(1) van Wet 4 van 2013 van toepassing kan wees. Daarbenewens word ondersoek of die verantwoordelike partye verplig word om die datasubjek in te lig oor sekere aspekte van die verwerking van die persoonlike inligting sowel as die reg van die datasubjek vir die behoud van gestoorde beeldmateriaal.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1