采矿食品服务机构的采购效率

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V27I2.52758
W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg
{"title":"采矿食品服务机构的采购效率","authors":"W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg","doi":"10.4314/JFECS.V27I2.52758","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse \nen verkryging van verlangde kommoditeite of dienste \ntot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer. \nDie metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste \nen die toepassing van sekere kriteria vir die meet \nvan aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in. \nDaar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is \nbelangrik om koste te besnoei om mededingend te \nkan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings \nas die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit \ngebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die \nsentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien \nprysverhogings laer as die inflasiekoers was. \nHierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf \nword. Die navorsing het ook bewys dat minder \nmisverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies \nen 'n gestandaardiseerde tenderdokument \ngebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur \ndeur ‘n sentrale aankoopafdeling.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"29 1","pages":""},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Purchasing efficiency in a mining food service organisatin\",\"authors\":\"W. Oldewage-Theron, HS Kruger, LR Jansen van Rensburg\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V27I2.52758\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse \\nen verkryging van verlangde kommoditeite of dienste \\ntot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer. \\nDie metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste \\nen die toepassing van sekere kriteria vir die meet \\nvan aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in. \\nDaar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is \\nbelangrik om koste te besnoei om mededingend te \\nkan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings \\nas die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit \\ngebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die \\nsentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien \\nprysverhogings laer as die inflasiekoers was. \\nHierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf \\nword. Die navorsing het ook bewys dat minder \\nmisverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies \\nen 'n gestandaardiseerde tenderdokument \\ngebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur \\ndeur ‘n sentrale aankoopafdeling.\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"29 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52758\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V27I2.52758","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Purchasing efficiency in a mining food service organisatin
Aankope sluit 'n reeks aktiwiteite in wat die keuse en verkryging van verlangde kommoditeite of dienste tot gevolg het. Die primere doel van hierdie navorsing was om die effektiwiteit en doeltreffendheid van die sentrale aankoopafdeling wat vir die voedselaankope van 35 mynvoedseldienseenhede verantwoordelik is te meet voor en nadat 'n prosedurehandleiding geimplementeer is. 'n Ander doelwit was om misverstande tussen aankopers en leweransiers op te los deur oedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument te ontwikkel en te implementeer. Die metodologie sluit eenheidsbesoeke, vraelyste en die toepassing van sekere kriteria vir die meet van aankoopdoeltreffendheid en –effektiwiteit in. Daar is 'n prysoorlog in die mynindustrie en dit is belangrik om koste te besnoei om mededingend te kan bly. Om hierdie rede is koste en prysverhogings as die hoofkriteria by die meting van effektiwiteit gebruik. Die resultate in hierdie studie dui daarop dat die sentrale aankoopafdeling baie effektief was aangesien prysverhogings laer as die inflasiekoers was. Hierdie laer prysverhogings kan ook aan die implementering van die voedselspesifikasies toegeskryf word. Die navorsing het ook bewys dat minder misverstande voorkom wanneer voedselspesifikasies en 'n gestandaardiseerde tenderdokument gebruik word. Dit dra by tot beter beheer en bestuur deur ‘n sentrale aankoopafdeling.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1