Regspraak:又是替代责任——一个看似没有争议的案件被司法错误破坏了

J. Scott
{"title":"Regspraak:又是替代责任——一个看似没有争议的案件被司法错误破坏了","authors":"J. Scott","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a10","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"LRM v The Mnquma Local Municipality handel oor ’n geval waar ’n sekuriteitsbeampte, Tukani, in diens van die Mnquma-distriksmunisipaliteit, gedurende die nagtelike ure ’n vriend van hom te hulp gesnel het toe laasgenoemde deur ’n aanvaller met ’n mes bedreig is. Ten einde die aanvaller af te skrik, het Tukani eers twee skote met sy dienspistool in die lug afgevuur, maar toe die aanvaller geensins daardeur afgeskrik is nie, het hy ’n derde skoot gemik na die padoppervlakte langs die aanvaller se voete. Die koeël het egter opgeslaan vanaf die harde oppervlak en die muur van ’n voorafvervaardigde huis aan die oorkant van die pad deurboor, waar dit die slapende N in sy kop getref het. N het ernstige breinskade opgedoen. Sy vader (LRM) het namens N en in eie naam ’n deliktuele eis teen die munisipaliteit as Tukani se werkgewer ingestel. N se moeder (DJM) en suster (MM) wat teenwoordig was tydens die gebeure en die verwonding van N gadegeslaan en beleef het, het vorderinge weens erge trauma en senuskok teen die munisipaliteit ingestel. Die hof het op sterkte van die bewoording van dokumentasie wat Tukani se dienskontrak uitgemaak het tot die gevolgtrekking geraak dat die handeling wat hy verrig het binne die bestek van sy diensverhouding uitgevoer is. Versigtigheidshalwe het die hof egter beslis dat indien dit nie die geval sou wees nie, Tukani se handeling in voldoende noue verband met sy werkgewer se onderneming gestaan het om laasgenoemde middellik aanspreeklik te kon stel. Verder het die hof aandag bestee aan wat dit as “onregmatigheid” (“unlawfulness”) bestempel het. Ongelukkig is hierdie gedeelte van die uitspraak uiters onsamehangend, byvoorbeeld deurdat die hof die locus classicus van uitsprake wat met nalatigheid verband hou – te wete Kruger v Coetzee – voorgehou het as sou dit op onregmatigheid betrekking hê, welke bevinding as ’n growwe flater bestempel kan word. Die logiese gevolgtrekking wat ’n mens kan maak uit die hof se behandeling van “onregmatigheid” – te wete ’n onvolledige oorsig van die nalatigheids- en kousaliteitsvereistes vir deliktuele aanspreeklikheid – is dat hierdie delikselemente verwar is met die begrip “delik”, ’n uitkoms waarvoor daar géén gesag bestaan nie en trouens as totaal onaanvaarbaar beskou kan word. Dele van dié bondige uitspraak, byvoorbeeld waar die hof tot ’n positiewe bevinding van feitelike en juridiese kousaliteit geraak het, kom neer op blote feitebevindings (decisiones) waarvoor daar geen verduideliking (ratio decidendi in tegniese sin) verskaf is nie. Dit is opmerklik dat die hof geen bevinding van onregmatigheid van Tukani se optrede gemaak het nie, ofskoon toepassing van die normaal tersake reëls sou aandui dat sy handeling wél onregmatig was weens die feit dat sy positiewe gedrag wat nadeel veroorsaak het ingevolge gevestigde reg prima facie onregmatig was en die taak aan die verweerder oorgelaat is om sodanige vermoede te weerlê, wat kennelik nie gebeur het nie. Daar kan instemming betuig word met die hof se uiteindelike bevinding dat die verweerder middellik aanspreeklik is. In sy uitspraak het regter Smith ook versuim om ’n onderskeid te tref tussen die aard van die verskillende vorderinge wat teen die verweerder ingestel is, te wete N se eis op grond van liggaamlike beserings, LRM se eis weens die verswaring van sy onderhoudsplig teenoor N as gevolg van Tukani se handeling en, les bes, DJM en MM se vorderinge weens die veroorsaking van trauma en senuskok. Ofskoon hierdie uitspraak as rapporteerbaar en van belang vir ander regters aangemerk is, is dit hoogs twyfelagtig dat dit enige nuttige doel sal dien as gesag vir die oplossing van probleme rakende middellike aanspreeklikheid, of die bepaling van deliktuele aanspreeklikheid deur oorweging van die aan- of afwesigheid van die erkende delikselemente.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: Vicarious liability once again – a seemingly uncontentious case marred by judicial errors\",\"authors\":\"J. Scott\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i1a10\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"LRM v The Mnquma Local Municipality handel oor ’n geval waar ’n sekuriteitsbeampte, Tukani, in diens van die Mnquma-distriksmunisipaliteit, gedurende die nagtelike ure ’n vriend van hom te hulp gesnel het toe laasgenoemde deur ’n aanvaller met ’n mes bedreig is. Ten einde die aanvaller af te skrik, het Tukani eers twee skote met sy dienspistool in die lug afgevuur, maar toe die aanvaller geensins daardeur afgeskrik is nie, het hy ’n derde skoot gemik na die padoppervlakte langs die aanvaller se voete. Die koeël het egter opgeslaan vanaf die harde oppervlak en die muur van ’n voorafvervaardigde huis aan die oorkant van die pad deurboor, waar dit die slapende N in sy kop getref het. N het ernstige breinskade opgedoen. Sy vader (LRM) het namens N en in eie naam ’n deliktuele eis teen die munisipaliteit as Tukani se werkgewer ingestel. N se moeder (DJM) en suster (MM) wat teenwoordig was tydens die gebeure en die verwonding van N gadegeslaan en beleef het, het vorderinge weens erge trauma en senuskok teen die munisipaliteit ingestel. Die hof het op sterkte van die bewoording van dokumentasie wat Tukani se dienskontrak uitgemaak het tot die gevolgtrekking geraak dat die handeling wat hy verrig het binne die bestek van sy diensverhouding uitgevoer is. Versigtigheidshalwe het die hof egter beslis dat indien dit nie die geval sou wees nie, Tukani se handeling in voldoende noue verband met sy werkgewer se onderneming gestaan het om laasgenoemde middellik aanspreeklik te kon stel. Verder het die hof aandag bestee aan wat dit as “onregmatigheid” (“unlawfulness”) bestempel het. Ongelukkig is hierdie gedeelte van die uitspraak uiters onsamehangend, byvoorbeeld deurdat die hof die locus classicus van uitsprake wat met nalatigheid verband hou – te wete Kruger v Coetzee – voorgehou het as sou dit op onregmatigheid betrekking hê, welke bevinding as ’n growwe flater bestempel kan word. Die logiese gevolgtrekking wat ’n mens kan maak uit die hof se behandeling van “onregmatigheid” – te wete ’n onvolledige oorsig van die nalatigheids- en kousaliteitsvereistes vir deliktuele aanspreeklikheid – is dat hierdie delikselemente verwar is met die begrip “delik”, ’n uitkoms waarvoor daar géén gesag bestaan nie en trouens as totaal onaanvaarbaar beskou kan word. Dele van dié bondige uitspraak, byvoorbeeld waar die hof tot ’n positiewe bevinding van feitelike en juridiese kousaliteit geraak het, kom neer op blote feitebevindings (decisiones) waarvoor daar geen verduideliking (ratio decidendi in tegniese sin) verskaf is nie. Dit is opmerklik dat die hof geen bevinding van onregmatigheid van Tukani se optrede gemaak het nie, ofskoon toepassing van die normaal tersake reëls sou aandui dat sy handeling wél onregmatig was weens die feit dat sy positiewe gedrag wat nadeel veroorsaak het ingevolge gevestigde reg prima facie onregmatig was en die taak aan die verweerder oorgelaat is om sodanige vermoede te weerlê, wat kennelik nie gebeur het nie. Daar kan instemming betuig word met die hof se uiteindelike bevinding dat die verweerder middellik aanspreeklik is. In sy uitspraak het regter Smith ook versuim om ’n onderskeid te tref tussen die aard van die verskillende vorderinge wat teen die verweerder ingestel is, te wete N se eis op grond van liggaamlike beserings, LRM se eis weens die verswaring van sy onderhoudsplig teenoor N as gevolg van Tukani se handeling en, les bes, DJM en MM se vorderinge weens die veroorsaking van trauma en senuskok. Ofskoon hierdie uitspraak as rapporteerbaar en van belang vir ander regters aangemerk is, is dit hoogs twyfelagtig dat dit enige nuttige doel sal dien as gesag vir die oplossing van probleme rakende middellike aanspreeklikheid, of die bepaling van deliktuele aanspreeklikheid deur oorweging van die aan- of afwesigheid van die erkende delikselemente.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a10\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a10","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Regspraak: Vicarious liability once again – a seemingly uncontentious case marred by judicial errors
LRM v The Mnquma Local Municipality handel oor ’n geval waar ’n sekuriteitsbeampte, Tukani, in diens van die Mnquma-distriksmunisipaliteit, gedurende die nagtelike ure ’n vriend van hom te hulp gesnel het toe laasgenoemde deur ’n aanvaller met ’n mes bedreig is. Ten einde die aanvaller af te skrik, het Tukani eers twee skote met sy dienspistool in die lug afgevuur, maar toe die aanvaller geensins daardeur afgeskrik is nie, het hy ’n derde skoot gemik na die padoppervlakte langs die aanvaller se voete. Die koeël het egter opgeslaan vanaf die harde oppervlak en die muur van ’n voorafvervaardigde huis aan die oorkant van die pad deurboor, waar dit die slapende N in sy kop getref het. N het ernstige breinskade opgedoen. Sy vader (LRM) het namens N en in eie naam ’n deliktuele eis teen die munisipaliteit as Tukani se werkgewer ingestel. N se moeder (DJM) en suster (MM) wat teenwoordig was tydens die gebeure en die verwonding van N gadegeslaan en beleef het, het vorderinge weens erge trauma en senuskok teen die munisipaliteit ingestel. Die hof het op sterkte van die bewoording van dokumentasie wat Tukani se dienskontrak uitgemaak het tot die gevolgtrekking geraak dat die handeling wat hy verrig het binne die bestek van sy diensverhouding uitgevoer is. Versigtigheidshalwe het die hof egter beslis dat indien dit nie die geval sou wees nie, Tukani se handeling in voldoende noue verband met sy werkgewer se onderneming gestaan het om laasgenoemde middellik aanspreeklik te kon stel. Verder het die hof aandag bestee aan wat dit as “onregmatigheid” (“unlawfulness”) bestempel het. Ongelukkig is hierdie gedeelte van die uitspraak uiters onsamehangend, byvoorbeeld deurdat die hof die locus classicus van uitsprake wat met nalatigheid verband hou – te wete Kruger v Coetzee – voorgehou het as sou dit op onregmatigheid betrekking hê, welke bevinding as ’n growwe flater bestempel kan word. Die logiese gevolgtrekking wat ’n mens kan maak uit die hof se behandeling van “onregmatigheid” – te wete ’n onvolledige oorsig van die nalatigheids- en kousaliteitsvereistes vir deliktuele aanspreeklikheid – is dat hierdie delikselemente verwar is met die begrip “delik”, ’n uitkoms waarvoor daar géén gesag bestaan nie en trouens as totaal onaanvaarbaar beskou kan word. Dele van dié bondige uitspraak, byvoorbeeld waar die hof tot ’n positiewe bevinding van feitelike en juridiese kousaliteit geraak het, kom neer op blote feitebevindings (decisiones) waarvoor daar geen verduideliking (ratio decidendi in tegniese sin) verskaf is nie. Dit is opmerklik dat die hof geen bevinding van onregmatigheid van Tukani se optrede gemaak het nie, ofskoon toepassing van die normaal tersake reëls sou aandui dat sy handeling wél onregmatig was weens die feit dat sy positiewe gedrag wat nadeel veroorsaak het ingevolge gevestigde reg prima facie onregmatig was en die taak aan die verweerder oorgelaat is om sodanige vermoede te weerlê, wat kennelik nie gebeur het nie. Daar kan instemming betuig word met die hof se uiteindelike bevinding dat die verweerder middellik aanspreeklik is. In sy uitspraak het regter Smith ook versuim om ’n onderskeid te tref tussen die aard van die verskillende vorderinge wat teen die verweerder ingestel is, te wete N se eis op grond van liggaamlike beserings, LRM se eis weens die verswaring van sy onderhoudsplig teenoor N as gevolg van Tukani se handeling en, les bes, DJM en MM se vorderinge weens die veroorsaking van trauma en senuskok. Ofskoon hierdie uitspraak as rapporteerbaar en van belang vir ander regters aangemerk is, is dit hoogs twyfelagtig dat dit enige nuttige doel sal dien as gesag vir die oplossing van probleme rakende middellike aanspreeklikheid, of die bepaling van deliktuele aanspreeklikheid deur oorweging van die aan- of afwesigheid van die erkende delikselemente.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1