以被指定行和保兑行为例,分析跟单信用证实务中的排除规则

Pub Date : 2023-01-01 DOI:10.47348/tsar/2023/i2a3
Charl Hugo, C. Lupton
{"title":"以被指定行和保兑行为例,分析跟单信用证实务中的排除规则","authors":"Charl Hugo, C. Lupton","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"’n Dokumentêre kredietbrief (ook bekend as ’n kredietbrief) is ’n betaalmetode wat wyd in internasionale handelstransaksies gebruik word. Die hoofpartye tot ’n dokumentêre kredietbrief is die aansoeker (tipies die koper in die handelstransaksie), die begunstigde (verkoper) en die uitreikingsbank. Weens die internasionale aard van die transaksie kan verdere banke egter betrokke raak, insluitend ’n genomineerde bank en ’n bevestigende bank. Betaling in dokumentêre kredietpraktyk kan op verskeie maniere gereël word. In alle gevalle spruit dit egter voort uit die aanbieding van dokumente in ooreenstemming met die vereistes van die dokumentêre kredietbrief. Die aanbieder van die dokumente kan die begunstigde van die dokumentêre kredietbrief wees, of dit kan ’n genomineerde of bevestigende bank wees. Wanneer ’n bank dokumente ontvang (of dit nou die uitreikende bank, genomineerde bank of bevestigende bank is) moet dit die dokumente ondersoek om te bepaal of dit aan die vereistes voldoen. Indien die dokumente nie daaraan voldoen nie, kan die bank weier om te betaal. So ’n weiering moet by wyse van ’n kennisgewing van weiering aan die aanbieder van die dokumente gekommunikeer word. Voorgaande blyk uit die internasionale reëls wat altyd kredietbriewe beheer, naamlik die Eenvormige Gebruike en Praktyke vir Dokumentêre Krediete wat deur die bankkommissie van die Internasionale Kamer van Koophandel geformuleer is. Die reëls gaan egter verder en maak voorsiening vir ’n sogenaamde “uitsluitingsreël” wat in wese inhou dat, indien ’n bank nie sy weiering binne die gespesifiseerde tyd aan die aanbieder meedeel nie, die bank verhinder word om te beweer dat die dokumente nie voldoen aan die vereistes vir aanbieding nie. In sodanige geval is die bank aanspreeklik teenoor die begunstigde van die dokumentêre krediet ten spyte van die onvoldoende aanbieding. In gevalle waar op die uitsluitingsreël deur die begunstigde vir betaling onder die dokumentêre krediet staatgemaak word, kan die reël relatief maklik toegepas word. Dit raak egter problematies wanneer daarop staatgemaak word deur ’n genomineerde of bevestigende bank wat terugbetaling van ’n uitreikende bank soek vir ’n betaling wat deur die genomineerde of bevestigende bank aan die begunstigde van die dokumentêre kredietbrief gemaak is. Die outeurs ondersoek hierdie kwessie teen die agtergrond van ’n stel feite wat onlangs in Suid-Afrika na vore gekom het.","PeriodicalId":0,"journal":{"name":"","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"An analysis of the preclusion rule in documentary credit practice with specific reference to the position of nominated and confirming banks\",\"authors\":\"Charl Hugo, C. Lupton\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a3\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"’n Dokumentêre kredietbrief (ook bekend as ’n kredietbrief) is ’n betaalmetode wat wyd in internasionale handelstransaksies gebruik word. Die hoofpartye tot ’n dokumentêre kredietbrief is die aansoeker (tipies die koper in die handelstransaksie), die begunstigde (verkoper) en die uitreikingsbank. Weens die internasionale aard van die transaksie kan verdere banke egter betrokke raak, insluitend ’n genomineerde bank en ’n bevestigende bank. Betaling in dokumentêre kredietpraktyk kan op verskeie maniere gereël word. In alle gevalle spruit dit egter voort uit die aanbieding van dokumente in ooreenstemming met die vereistes van die dokumentêre kredietbrief. Die aanbieder van die dokumente kan die begunstigde van die dokumentêre kredietbrief wees, of dit kan ’n genomineerde of bevestigende bank wees. Wanneer ’n bank dokumente ontvang (of dit nou die uitreikende bank, genomineerde bank of bevestigende bank is) moet dit die dokumente ondersoek om te bepaal of dit aan die vereistes voldoen. Indien die dokumente nie daaraan voldoen nie, kan die bank weier om te betaal. So ’n weiering moet by wyse van ’n kennisgewing van weiering aan die aanbieder van die dokumente gekommunikeer word. Voorgaande blyk uit die internasionale reëls wat altyd kredietbriewe beheer, naamlik die Eenvormige Gebruike en Praktyke vir Dokumentêre Krediete wat deur die bankkommissie van die Internasionale Kamer van Koophandel geformuleer is. Die reëls gaan egter verder en maak voorsiening vir ’n sogenaamde “uitsluitingsreël” wat in wese inhou dat, indien ’n bank nie sy weiering binne die gespesifiseerde tyd aan die aanbieder meedeel nie, die bank verhinder word om te beweer dat die dokumente nie voldoen aan die vereistes vir aanbieding nie. In sodanige geval is die bank aanspreeklik teenoor die begunstigde van die dokumentêre krediet ten spyte van die onvoldoende aanbieding. In gevalle waar op die uitsluitingsreël deur die begunstigde vir betaling onder die dokumentêre krediet staatgemaak word, kan die reël relatief maklik toegepas word. Dit raak egter problematies wanneer daarop staatgemaak word deur ’n genomineerde of bevestigende bank wat terugbetaling van ’n uitreikende bank soek vir ’n betaling wat deur die genomineerde of bevestigende bank aan die begunstigde van die dokumentêre kredietbrief gemaak is. Die outeurs ondersoek hierdie kwessie teen die agtergrond van ’n stel feite wat onlangs in Suid-Afrika na vore gekom het.\",\"PeriodicalId\":0,\"journal\":{\"name\":\"\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.0,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a3\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"\",\"JCRName\":\"\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
An analysis of the preclusion rule in documentary credit practice with specific reference to the position of nominated and confirming banks
’n Dokumentêre kredietbrief (ook bekend as ’n kredietbrief) is ’n betaalmetode wat wyd in internasionale handelstransaksies gebruik word. Die hoofpartye tot ’n dokumentêre kredietbrief is die aansoeker (tipies die koper in die handelstransaksie), die begunstigde (verkoper) en die uitreikingsbank. Weens die internasionale aard van die transaksie kan verdere banke egter betrokke raak, insluitend ’n genomineerde bank en ’n bevestigende bank. Betaling in dokumentêre kredietpraktyk kan op verskeie maniere gereël word. In alle gevalle spruit dit egter voort uit die aanbieding van dokumente in ooreenstemming met die vereistes van die dokumentêre kredietbrief. Die aanbieder van die dokumente kan die begunstigde van die dokumentêre kredietbrief wees, of dit kan ’n genomineerde of bevestigende bank wees. Wanneer ’n bank dokumente ontvang (of dit nou die uitreikende bank, genomineerde bank of bevestigende bank is) moet dit die dokumente ondersoek om te bepaal of dit aan die vereistes voldoen. Indien die dokumente nie daaraan voldoen nie, kan die bank weier om te betaal. So ’n weiering moet by wyse van ’n kennisgewing van weiering aan die aanbieder van die dokumente gekommunikeer word. Voorgaande blyk uit die internasionale reëls wat altyd kredietbriewe beheer, naamlik die Eenvormige Gebruike en Praktyke vir Dokumentêre Krediete wat deur die bankkommissie van die Internasionale Kamer van Koophandel geformuleer is. Die reëls gaan egter verder en maak voorsiening vir ’n sogenaamde “uitsluitingsreël” wat in wese inhou dat, indien ’n bank nie sy weiering binne die gespesifiseerde tyd aan die aanbieder meedeel nie, die bank verhinder word om te beweer dat die dokumente nie voldoen aan die vereistes vir aanbieding nie. In sodanige geval is die bank aanspreeklik teenoor die begunstigde van die dokumentêre krediet ten spyte van die onvoldoende aanbieding. In gevalle waar op die uitsluitingsreël deur die begunstigde vir betaling onder die dokumentêre krediet staatgemaak word, kan die reël relatief maklik toegepas word. Dit raak egter problematies wanneer daarop staatgemaak word deur ’n genomineerde of bevestigende bank wat terugbetaling van ’n uitreikende bank soek vir ’n betaling wat deur die genomineerde of bevestigende bank aan die begunstigde van die dokumentêre kredietbrief gemaak is. Die outeurs ondersoek hierdie kwessie teen die agtergrond van ’n stel feite wat onlangs in Suid-Afrika na vore gekom het.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1