消费者科学学科中的消费者决策模型:一种批判的方法

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V29I1.52799
Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau
{"title":"消费者科学学科中的消费者决策模型:一种批判的方法","authors":"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau","doi":"10.4314/JFECS.V29I1.52799","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Verbruikersbesluitnemingsmodelle word algemeen \nin verbruikersgedragnavorsing gebruik om die navorsing \nte struktureer en te konseptualiseer. Verskeie \nvan die tradisionele modelle – wat in die laat sestiger en sewentigerjare saamgestel is - is in handboeke beskikbaar wat terselfdertyd die teorie ter ondersteuning bied en die stappe van die verbruikersbesluitnemingsproses definieer en bespreek. \nVerbruikersbesluitneming word meestal in \nterme van vyf stadia voorgehou. Die modelle verskil \ngrootliks ten opsigte van die klem en konteks \nsowel as detail wat ingesluit word. In die tagtigerjare het navorsers begin besef dat die tradisionele modelle van verbruikersbesluitneming nie noodwendig die korrekte beeld van die verbruikersbesluitnemingsproses \nweergee nie, Verskeie navorsers het resultate van studies gepubliseer om aan te toon dat alternatiewe tot die tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle \ngevind moes word. Feitlik sonder uitsondering toon besware ‘n oorbeklemtoning van eksterne en omgewingsfaktore op verbruikersbesluitneming sowel as ‘n wanvoorstelling dat aktiewe beplanning en rasionele denke komplekse besluitneming rig. verbruikersbesluitneming het oor jare baie meer kompleks geraak as gevolg van ‘n groter verskeidenheid produkte wat beskikbaar is, ontwikkeling op die gebied van tegnologie, wereldinvloede, groter bedingingsmag van \nwerkende vroue wat ook op besluitnemingstrategiee \nin gesinsverband ‘n invloed het. Veralgemening \nvan verbruikersbesluitnemingsprosesse in terme \ndaarvan om tradisionele besluitnemingsmodelle \nte gebruik om bepaalde prosesse voor te stel, is nie \nmeer haalbaar nie. Die positivisme wat algemeen as perspektief vir die beskouiing van verbruikersbesluitneming beskou is (en nog steeds deur sommge beskou word) blyk nie al die moontlikhede te bied om die fenomeen te beskryf nie. Sterk steun vir die implimentering van subjektivistiese benadering en veral kwalitatiewe navorsingstegnieke in navorsing waar die verbruiker toegelaat word om gedagtes en idees spontaan te ontvou, word bepleit. In ooreenstemming met ‘n voorstel van Sheth (1981) word navorsers op die \ngebied van verbruikersgedrag in die verbruikerswetenskap gemotiveer om kreatief te dink binne minder rigiede teoretiese raamwerke sodat daar deur middel van navorsingsmetodes en tegnieke wat \ngroter ruimte vir die ontdek van die onverwagte, \nmeer omtrent verbruikergedrag aan die lig kan \nkom. Indien bestaande teorie van verbruikersgedrag \ngekombineer word met produkspesifieke \n(byvoorbeeld behuising, kleding, huishoudelike toerusting) \nteorie kan nuwe insigte bekom word wat \nwaardevol en rigtinggewend kan wees in verbrui-","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"28 1","pages":"82-90"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"192","resultStr":"{\"title\":\"Consumer decision-making models within the discipline of consumer science: a critical approach\",\"authors\":\"Alet C. Erasmus, Elizabeth Boshoff, Gg Rousseau\",\"doi\":\"10.4314/JFECS.V29I1.52799\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Verbruikersbesluitnemingsmodelle word algemeen \\nin verbruikersgedragnavorsing gebruik om die navorsing \\nte struktureer en te konseptualiseer. Verskeie \\nvan die tradisionele modelle – wat in die laat sestiger en sewentigerjare saamgestel is - is in handboeke beskikbaar wat terselfdertyd die teorie ter ondersteuning bied en die stappe van die verbruikersbesluitnemingsproses definieer en bespreek. \\nVerbruikersbesluitneming word meestal in \\nterme van vyf stadia voorgehou. Die modelle verskil \\ngrootliks ten opsigte van die klem en konteks \\nsowel as detail wat ingesluit word. In die tagtigerjare het navorsers begin besef dat die tradisionele modelle van verbruikersbesluitneming nie noodwendig die korrekte beeld van die verbruikersbesluitnemingsproses \\nweergee nie, Verskeie navorsers het resultate van studies gepubliseer om aan te toon dat alternatiewe tot die tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle \\ngevind moes word. Feitlik sonder uitsondering toon besware ‘n oorbeklemtoning van eksterne en omgewingsfaktore op verbruikersbesluitneming sowel as ‘n wanvoorstelling dat aktiewe beplanning en rasionele denke komplekse besluitneming rig. verbruikersbesluitneming het oor jare baie meer kompleks geraak as gevolg van ‘n groter verskeidenheid produkte wat beskikbaar is, ontwikkeling op die gebied van tegnologie, wereldinvloede, groter bedingingsmag van \\nwerkende vroue wat ook op besluitnemingstrategiee \\nin gesinsverband ‘n invloed het. Veralgemening \\nvan verbruikersbesluitnemingsprosesse in terme \\ndaarvan om tradisionele besluitnemingsmodelle \\nte gebruik om bepaalde prosesse voor te stel, is nie \\nmeer haalbaar nie. Die positivisme wat algemeen as perspektief vir die beskouiing van verbruikersbesluitneming beskou is (en nog steeds deur sommge beskou word) blyk nie al die moontlikhede te bied om die fenomeen te beskryf nie. Sterk steun vir die implimentering van subjektivistiese benadering en veral kwalitatiewe navorsingstegnieke in navorsing waar die verbruiker toegelaat word om gedagtes en idees spontaan te ontvou, word bepleit. In ooreenstemming met ‘n voorstel van Sheth (1981) word navorsers op die \\ngebied van verbruikersgedrag in die verbruikerswetenskap gemotiveer om kreatief te dink binne minder rigiede teoretiese raamwerke sodat daar deur middel van navorsingsmetodes en tegnieke wat \\ngroter ruimte vir die ontdek van die onverwagte, \\nmeer omtrent verbruikergedrag aan die lig kan \\nkom. Indien bestaande teorie van verbruikersgedrag \\ngekombineer word met produkspesifieke \\n(byvoorbeeld behuising, kleding, huishoudelike toerusting) \\nteorie kan nuwe insigte bekom word wat \\nwaardevol en rigtinggewend kan wees in verbrui-\",\"PeriodicalId\":53194,\"journal\":{\"name\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"volume\":\"28 1\",\"pages\":\"82-90\"},\"PeriodicalIF\":1.5000,\"publicationDate\":\"2010-03-15\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"192\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52799\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q2\",\"JCRName\":\"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V29I1.52799","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 192
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Consumer decision-making models within the discipline of consumer science: a critical approach
Verbruikersbesluitnemingsmodelle word algemeen in verbruikersgedragnavorsing gebruik om die navorsing te struktureer en te konseptualiseer. Verskeie van die tradisionele modelle – wat in die laat sestiger en sewentigerjare saamgestel is - is in handboeke beskikbaar wat terselfdertyd die teorie ter ondersteuning bied en die stappe van die verbruikersbesluitnemingsproses definieer en bespreek. Verbruikersbesluitneming word meestal in terme van vyf stadia voorgehou. Die modelle verskil grootliks ten opsigte van die klem en konteks sowel as detail wat ingesluit word. In die tagtigerjare het navorsers begin besef dat die tradisionele modelle van verbruikersbesluitneming nie noodwendig die korrekte beeld van die verbruikersbesluitnemingsproses weergee nie, Verskeie navorsers het resultate van studies gepubliseer om aan te toon dat alternatiewe tot die tradisionele verbruikersbesluitnemingsmodelle gevind moes word. Feitlik sonder uitsondering toon besware ‘n oorbeklemtoning van eksterne en omgewingsfaktore op verbruikersbesluitneming sowel as ‘n wanvoorstelling dat aktiewe beplanning en rasionele denke komplekse besluitneming rig. verbruikersbesluitneming het oor jare baie meer kompleks geraak as gevolg van ‘n groter verskeidenheid produkte wat beskikbaar is, ontwikkeling op die gebied van tegnologie, wereldinvloede, groter bedingingsmag van werkende vroue wat ook op besluitnemingstrategiee in gesinsverband ‘n invloed het. Veralgemening van verbruikersbesluitnemingsprosesse in terme daarvan om tradisionele besluitnemingsmodelle te gebruik om bepaalde prosesse voor te stel, is nie meer haalbaar nie. Die positivisme wat algemeen as perspektief vir die beskouiing van verbruikersbesluitneming beskou is (en nog steeds deur sommge beskou word) blyk nie al die moontlikhede te bied om die fenomeen te beskryf nie. Sterk steun vir die implimentering van subjektivistiese benadering en veral kwalitatiewe navorsingstegnieke in navorsing waar die verbruiker toegelaat word om gedagtes en idees spontaan te ontvou, word bepleit. In ooreenstemming met ‘n voorstel van Sheth (1981) word navorsers op die gebied van verbruikersgedrag in die verbruikerswetenskap gemotiveer om kreatief te dink binne minder rigiede teoretiese raamwerke sodat daar deur middel van navorsingsmetodes en tegnieke wat groter ruimte vir die ontdek van die onverwagte, meer omtrent verbruikergedrag aan die lig kan kom. Indien bestaande teorie van verbruikersgedrag gekombineer word met produkspesifieke (byvoorbeeld behuising, kleding, huishoudelike toerusting) teorie kan nuwe insigte bekom word wat waardevol en rigtinggewend kan wees in verbrui-
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1