Regspraak:如履薄冰——最近对一个偏差案件的判断,提醒雇主在考虑新任命时要格外谨慎

J. Scott
{"title":"Regspraak:如履薄冰——最近对一个偏差案件的判断,提醒雇主在考虑新任命时要格外谨慎","authors":"J. Scott","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a9","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die regsberoep word deur etiese en professionele beginsels onderlê. Een van die beginsels wat in hierdie bespreking uitgelig word, is die van handhawing en beskerming van die publiek se persepsie van die regsberoep, onder andere om ’n goeie en eerbare beroep te wees. Dit kan negatief beïnvloed word indien litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou word en kan moontlik ’n interne krisis binne die professie skep. Alhoewel Solomon v Junkeeparsad (2022 3 SA 526 (GJ)) maar een voorbeeld van litigasie tussen regspraktisyns is, beklemtoon die saak, hoewel indirek, die konseptuele vraag of litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou kan word. Dit sal skadelik wees vir die persepsie van die regsprofessie indien sodanige litigasie ’n nuwe norm geword het en nou aanvaarbaar is binne die ontwikkelende professie in die moderne samelewing. In die aanspreek van hierdie vraag hou die outeur rekening met die feit dat in Suid-Afrika, soos in Australië en ander regsbestelle gebaseer op die Engelse “common law”, sprake is van onderskeidelike professies van die balie en die sybalie. Dié geskeie balies beïnvloed moontlik die regsverhouding tussen kliënte, prokureurs en advokate. Dit bepaal ook die bron van aanspreeklikheid vir die betaling van ’n advokaat se fooi. Alhoewel die bron van ’n prokureur se aanspreeklikheid in die verlede oor die algemeen as kontraktueel beskou is (in beide die Suid-Afrikaanse en die Australiese regspraktyk), rus ’n verpligting op prokureurs in Suid-Afrika om ’n advokaat se fooi te betaal wat nou weerspieël word in die gedragskode (soos vasgestel ingevolge artikel 35 van die Regspraktykwet 28 van 2014). ’n Prokureur het sowel ’n professionele as etiese plig om die verskuldigde betaling van derde partye se fooie (insluitend die van advokate) onverwyld te maak. ’n Versuim om hierdie plig stiptelik na te kom, reflekteer op swak bestuur van die prokureur se regspraktyk. Alhoewel ’n advokaat wel ’n reg het om regstappe in te stel teen iedere prestasieskuldenaar ook waar professionele fooie uitstaande is, rus daar ’n kollektiewe en etiese verantwoordelikheid op die lede van die regsprofessie om die beeld en reputasie van die professie te beskerm. Met hierdie aantekening dui die outeur daarop dat dit dalk tyd is om alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse te vind om dispute tussen regspraktisyns, as lede van die regsberoep, aan te spreek.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: Moving on thin ice – recent judgment in a deviation case a caveat to employers to exercise utmost caution when contemplating new appointments\",\"authors\":\"J. Scott\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i4a9\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die regsberoep word deur etiese en professionele beginsels onderlê. Een van die beginsels wat in hierdie bespreking uitgelig word, is die van handhawing en beskerming van die publiek se persepsie van die regsberoep, onder andere om ’n goeie en eerbare beroep te wees. Dit kan negatief beïnvloed word indien litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou word en kan moontlik ’n interne krisis binne die professie skep. Alhoewel Solomon v Junkeeparsad (2022 3 SA 526 (GJ)) maar een voorbeeld van litigasie tussen regspraktisyns is, beklemtoon die saak, hoewel indirek, die konseptuele vraag of litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou kan word. Dit sal skadelik wees vir die persepsie van die regsprofessie indien sodanige litigasie ’n nuwe norm geword het en nou aanvaarbaar is binne die ontwikkelende professie in die moderne samelewing. In die aanspreek van hierdie vraag hou die outeur rekening met die feit dat in Suid-Afrika, soos in Australië en ander regsbestelle gebaseer op die Engelse “common law”, sprake is van onderskeidelike professies van die balie en die sybalie. Dié geskeie balies beïnvloed moontlik die regsverhouding tussen kliënte, prokureurs en advokate. Dit bepaal ook die bron van aanspreeklikheid vir die betaling van ’n advokaat se fooi. Alhoewel die bron van ’n prokureur se aanspreeklikheid in die verlede oor die algemeen as kontraktueel beskou is (in beide die Suid-Afrikaanse en die Australiese regspraktyk), rus ’n verpligting op prokureurs in Suid-Afrika om ’n advokaat se fooi te betaal wat nou weerspieël word in die gedragskode (soos vasgestel ingevolge artikel 35 van die Regspraktykwet 28 van 2014). ’n Prokureur het sowel ’n professionele as etiese plig om die verskuldigde betaling van derde partye se fooie (insluitend die van advokate) onverwyld te maak. ’n Versuim om hierdie plig stiptelik na te kom, reflekteer op swak bestuur van die prokureur se regspraktyk. Alhoewel ’n advokaat wel ’n reg het om regstappe in te stel teen iedere prestasieskuldenaar ook waar professionele fooie uitstaande is, rus daar ’n kollektiewe en etiese verantwoordelikheid op die lede van die regsprofessie om die beeld en reputasie van die professie te beskerm. Met hierdie aantekening dui die outeur daarop dat dit dalk tyd is om alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse te vind om dispute tussen regspraktisyns, as lede van die regsberoep, aan te spreek.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a9\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a9","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Regspraak: Moving on thin ice – recent judgment in a deviation case a caveat to employers to exercise utmost caution when contemplating new appointments
Die regsberoep word deur etiese en professionele beginsels onderlê. Een van die beginsels wat in hierdie bespreking uitgelig word, is die van handhawing en beskerming van die publiek se persepsie van die regsberoep, onder andere om ’n goeie en eerbare beroep te wees. Dit kan negatief beïnvloed word indien litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou word en kan moontlik ’n interne krisis binne die professie skep. Alhoewel Solomon v Junkeeparsad (2022 3 SA 526 (GJ)) maar een voorbeeld van litigasie tussen regspraktisyns is, beklemtoon die saak, hoewel indirek, die konseptuele vraag of litigasie tussen regspraktisyns as ’n vorm van binnegevegte beskou kan word. Dit sal skadelik wees vir die persepsie van die regsprofessie indien sodanige litigasie ’n nuwe norm geword het en nou aanvaarbaar is binne die ontwikkelende professie in die moderne samelewing. In die aanspreek van hierdie vraag hou die outeur rekening met die feit dat in Suid-Afrika, soos in Australië en ander regsbestelle gebaseer op die Engelse “common law”, sprake is van onderskeidelike professies van die balie en die sybalie. Dié geskeie balies beïnvloed moontlik die regsverhouding tussen kliënte, prokureurs en advokate. Dit bepaal ook die bron van aanspreeklikheid vir die betaling van ’n advokaat se fooi. Alhoewel die bron van ’n prokureur se aanspreeklikheid in die verlede oor die algemeen as kontraktueel beskou is (in beide die Suid-Afrikaanse en die Australiese regspraktyk), rus ’n verpligting op prokureurs in Suid-Afrika om ’n advokaat se fooi te betaal wat nou weerspieël word in die gedragskode (soos vasgestel ingevolge artikel 35 van die Regspraktykwet 28 van 2014). ’n Prokureur het sowel ’n professionele as etiese plig om die verskuldigde betaling van derde partye se fooie (insluitend die van advokate) onverwyld te maak. ’n Versuim om hierdie plig stiptelik na te kom, reflekteer op swak bestuur van die prokureur se regspraktyk. Alhoewel ’n advokaat wel ’n reg het om regstappe in te stel teen iedere prestasieskuldenaar ook waar professionele fooie uitstaande is, rus daar ’n kollektiewe en etiese verantwoordelikheid op die lede van die regsprofessie om die beeld en reputasie van die professie te beskerm. Met hierdie aantekening dui die outeur daarop dat dit dalk tyd is om alternatiewe geskilbeslegtingsprosesse te vind om dispute tussen regspraktisyns, as lede van die regsberoep, aan te spreek.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1