Governance failures in South African public higher education institutions – lessons to be learnt from company law

CJ Van der Walt, MK Havenga
{"title":"Governance failures in South African public higher education institutions – lessons to be learnt from company law","authors":"CJ Van der Walt, MK Havenga","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Sedert 1996 is die hoëronderwyslandskap talle kere deur die wetgewer ondersoek met die oog op verbetering. Die vernaamste wetgewing wat universiteite beheer, is die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997. Dié wetgewing is in vele opsigte merkwaardig. Die rede daarvoor is dat die rolspelers betrokke by hoër onderwys hard baklei het om hul eie belange voorop te stel toe die wetgewing ter tafel was. Op die einde is ’n spreekwoordelike pakt gevorm wat beoog het om drie ongedefinieerde en dikwels teenstrydige konsepte met mekaar te versoen, naamlik akademiese vryheid, institusionele outonomie en openbare verantwoordbaarheid. Waar die spilpunt tussen hierdie drie moet wees, was altyd in dispuut, maar op die einde is dit in ’n groot mate oorgelaat aan openbare universiteite om hulself te reguleer en te administreer. Daarenteen moet private hoëronderwysinstellings volgens die Maatskappywet geïnkorporeer word en moet voldoen aan die statutêre raamwerk geskep vir korporatiewe bestuur deur daardie wet. Die geskiedenis het bewys dat die vertroue wat deur die wetgewer in die integriteit, eerlikheid en bekwaamheid van raads- en bestuurslede van openbare universiteite geplaas is, heeltemal misplaas was. Die ineenstorting van korporatiewe bestuur by talle van die 26 openbare universiteite speel in die openbare domein af, maar nog grootliks in die afwesigheid van regspraak om leiding te gee. Die skrywers gee ’n oorsig van sommige van die ineenstortings van korporatiewe bestuur by openbare universiteite. Die oogmerk is om daaruit te identifiseer wat die knelpunte is wat aangespreek behoort te word. Die wetgewer het probeer om die situasie te beredder deur bestaande maatreëls te verskerp wat ineenstorting van korporatiewe bestuur by openbare universiteite aanspreek, en verdere maatreëls in te stel. Dit wat steeds in die openbare domein afspeel, bewys dat nie veel aan die saak verander het nie. Duidelik is ’n veel beter statutêre raamwerk nodig om die kernprobleem aan te spreek, naamlik die gebrek aan voldoende formele regsreëls om aanvaarbare praktyke van korporatiewe bestuur by openbare universiteite af te dwing. Die skrywers doen aan die hand dat dit nie nodig is om die spreekwoordelike wiel te herontwerp nie. Die Maatskappywet bevat reeds ’n bloudruk wat as voorbeeld gebruik kan word vir ’n behoorlike regsraamwerk vir korporatiewe bestuur by openbare universiteite. Die skrywers verwys na bepaalde gevalle waarvoor daar aan die hand van bepalings van die Maatskappywet voorsiening gemaak kan word vir die regsposisie van raads- en bestuurslede van openbare universiteite. Hierdie maatreëls hou verband met die standaard wat verwag word van sodanige trustees van nasionale belange se gedrag ten einde klaarheid en verantwoordbaarheid te bewerkstellig, hul verpligting en aanspreeklikhede, hul vertrouens-, sorg- en vaardigheidsverpligtinge, hul aanspreeklikheid om as misdadigers verklaar te word, en hul gevolglike dwangmatige verwydering uit poste sou hul skuldig bevind word aan optrede wat nie met die beginsel van uberrima fides ooreenstem nie. Sodanige maatreëls sal verantwoordbaarheid, deursigtigheid en goeie korporatiewe bestuur van openbare universiteite bevorder.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"269 1","pages":"0"},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Sedert 1996 is die hoëronderwyslandskap talle kere deur die wetgewer ondersoek met die oog op verbetering. Die vernaamste wetgewing wat universiteite beheer, is die Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997. Dié wetgewing is in vele opsigte merkwaardig. Die rede daarvoor is dat die rolspelers betrokke by hoër onderwys hard baklei het om hul eie belange voorop te stel toe die wetgewing ter tafel was. Op die einde is ’n spreekwoordelike pakt gevorm wat beoog het om drie ongedefinieerde en dikwels teenstrydige konsepte met mekaar te versoen, naamlik akademiese vryheid, institusionele outonomie en openbare verantwoordbaarheid. Waar die spilpunt tussen hierdie drie moet wees, was altyd in dispuut, maar op die einde is dit in ’n groot mate oorgelaat aan openbare universiteite om hulself te reguleer en te administreer. Daarenteen moet private hoëronderwysinstellings volgens die Maatskappywet geïnkorporeer word en moet voldoen aan die statutêre raamwerk geskep vir korporatiewe bestuur deur daardie wet. Die geskiedenis het bewys dat die vertroue wat deur die wetgewer in die integriteit, eerlikheid en bekwaamheid van raads- en bestuurslede van openbare universiteite geplaas is, heeltemal misplaas was. Die ineenstorting van korporatiewe bestuur by talle van die 26 openbare universiteite speel in die openbare domein af, maar nog grootliks in die afwesigheid van regspraak om leiding te gee. Die skrywers gee ’n oorsig van sommige van die ineenstortings van korporatiewe bestuur by openbare universiteite. Die oogmerk is om daaruit te identifiseer wat die knelpunte is wat aangespreek behoort te word. Die wetgewer het probeer om die situasie te beredder deur bestaande maatreëls te verskerp wat ineenstorting van korporatiewe bestuur by openbare universiteite aanspreek, en verdere maatreëls in te stel. Dit wat steeds in die openbare domein afspeel, bewys dat nie veel aan die saak verander het nie. Duidelik is ’n veel beter statutêre raamwerk nodig om die kernprobleem aan te spreek, naamlik die gebrek aan voldoende formele regsreëls om aanvaarbare praktyke van korporatiewe bestuur by openbare universiteite af te dwing. Die skrywers doen aan die hand dat dit nie nodig is om die spreekwoordelike wiel te herontwerp nie. Die Maatskappywet bevat reeds ’n bloudruk wat as voorbeeld gebruik kan word vir ’n behoorlike regsraamwerk vir korporatiewe bestuur by openbare universiteite. Die skrywers verwys na bepaalde gevalle waarvoor daar aan die hand van bepalings van die Maatskappywet voorsiening gemaak kan word vir die regsposisie van raads- en bestuurslede van openbare universiteite. Hierdie maatreëls hou verband met die standaard wat verwag word van sodanige trustees van nasionale belange se gedrag ten einde klaarheid en verantwoordbaarheid te bewerkstellig, hul verpligting en aanspreeklikhede, hul vertrouens-, sorg- en vaardigheidsverpligtinge, hul aanspreeklikheid om as misdadigers verklaar te word, en hul gevolglike dwangmatige verwydering uit poste sou hul skuldig bevind word aan optrede wat nie met die beginsel van uberrima fides ooreenstem nie. Sodanige maatreëls sal verantwoordbaarheid, deursigtigheid en goeie korporatiewe bestuur van openbare universiteite bevorder.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
南非公立高等教育机构的治理失败——从公司法中吸取的教训
自 1996 年以来,该立法机构已多次审查高等教育国家上限,以期加以改进。1997 年的第 101 号《高等教育法》(Wet op Hoër Onderwys 101 van 1997)是对高等教育国家上限的最新规定。该立法在许多方面都很出色。究其原因,是高等教育的相关各方在立法出台后,努力将自身利益放在首位。最终,形成了一个众所周知的一揽子方案,旨在调和三个尚未界定且往往相互冲突的概念,即学术自由、院校自治和公共责任。这三个概念之间的焦点在哪里一直存在争议,但最终主要由公立大学进行自我调节和管理。另一方面,私立高等教育机构必须根据《公司治理法》注册成立,并遵守该法为公司治理选定的法定框架。因此,开放式大学的法人治理的完整性、公平性和透明度都会受到影响,甚至会被误解。在 26 所公立大学中,许多大学的公司治理崩溃是在公共领域发生的,但更多的是由于司法部门不愿提供领导。 作者概述了公立大学公司治理崩溃的一些情况。其目的在于找出应予以解决的瓶颈问题。Die wetgewer het probeer om die situasie te beredder deur bestaande maatreëls te verskerp wat instorting van korporatiewe bestuur bij openbare universite adres te worden, en verdere maatreëls in te stellen.这种情况总是在公共领域发生,证明在这个问题上并没有太大的变化。显然,需要一个更好的法定框架来解决核心问题,即缺乏足够的正式规则来执行公立大学可接受的公司治理做法。作者认为,没有必要重新设计众所周知的车轮。社会保障法》已经包含了一份小册子,可以作为公立大学公司治理的适当治理框架的范例。作者提到了某些情况,根据《社会保障法》的规定,可以对公立大学理事会和董事会成员的地位做出规定。这些措施涉及此类具有国家重要性的受托人应达到的行为标准,以实现明确性和问责制、其义务和责任、其信任和信心义务、这些措施涉及对此类国家级重要受托人的行为标准要求,以实现明确性和问责制、其义务和问责 制、其信任和信心义务、其责任和问责制、其谨慎和技能义务、其被宣布为罪犯的权利,以及随之而 来的强制开除。这些措施将促进公立大学的问责制、公平性和良好的公司治理。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1