Review of the new alternative dispute resolution process for tax disputes

F Moosa
{"title":"Review of the new alternative dispute resolution process for tax disputes","authors":"F Moosa","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Geskille tussen belastingbetalers en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is ’n alledaagse gebeurtenis. Alternatiewe geskilbeslegting is in hierdie opsig ’n belangrike hulpmiddel. Dit is omdat belastinglitigasie, soos alle ander, tydrowend en duur is. Terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens egter op belastingbetalerskoste litigeer omdat sy koste gefinansier word uit belasting wat ingevorder word, litigeer belastingbetalers op eie koste met beperkte hulpbronne. In die praktyk skep dit onbillikheid: enersyds kan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, vanweë sy toegang tot die openbare beurs, die koste van litigasie op enige vlak van die geregtelike hiërargie bekostig; aan die ander kant, as gevolg van finansiële beperkings, word toegang tot geregtigheid vir die meeste belastingbetalers deur appèltribunale en geregshowe ernstig beperk. Om hierdie rede is alternatiewe geskilbeslegtingsprosedures van kritieke belang om toegang tot geregtigheid te verseker vir die meerderheid belastingbetalers wat in belastingdispute gewikkel is. Hierdie artikel toon dat die nuwe reëls nie onafhlanklik nie maar in tandem met die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 werk: terwyl laasgenoemde alternatiewe geskilbeslegting as ’n moontlike meganisme vir die oplossing van betwiste kwessies in ’n hangende appèl erken, skryf die nuwe reëls die prosedures voor wat gevolg moet word wanneer hierdie proses ook al gekies word. Hierdie proses wat gevolg moet word, is nou verbind met die behoorlike funksionering van Suid-Afrika se belastingadministrasiestelsel en die bereiking van die doelwitte soos uiteengesit in artikel 2 van Wet 28 van 2011. Sodoende vestig hierdie artikel ’n rasionele verband tussen, aan die een kant, die doel waarvoor die magte aan die minister verleen is in artikel 103(2) gelees met artikel 257(1), en die uitoefening daarvan by wyse van die inwerkingtreding van die nuwe reëls wat verband hou met alternatiewe geskilbeslegting, aan die ander kant. Die ontleding van die nuwe reëls in hierdie artikel toon egter dat, hoewel belastingbetalers ’n reg het om alternatiewe geskilbeslegting te versoek, hulle nie ’n reg het om deelname aan sodanige proses deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens af te dwing nie. Dit ondermyn die doeltreffendheid van die alternatiewe geskilbeslegtingsmeganisme wat in wetgewing verorden is. Gevolglik word aanbeveel dat reël 13 gewysig word deur ’n bepaling by te voeg wat ’n reg verleen van die soort wat hier beoog word. Boonop toon hierdie artikel dat belastingbetalers ingevolge die nuwe reëls nie die reg het om redes te versoek vir ’n besluit deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om ’n versoek om alternatiewe geskilbeslegting af te wys nie. As ’n remedie word aanbeveel dat ’n bepaling in die nuwe reëls ingevoeg word wat aan belastingbetalers ’n reg verleen om redes vir ’n besluit van hierdie aard te ontvang. Sodoende sal toegang tot onderhandeling en versoening onder die nuwe reëls meer sinvol en doeltreffend gemaak word. ’n Verdere voordeel van so ’n wysigingsbepaling sou wees dat dit die alternatiewe geskilbeslegtingsmeganisme in die nuwe reëls aansienlik meer belastingbetalergesentreerd in sy vooruitsigte sal maak as wat tans die geval is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"32 1","pages":"0"},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Geskille tussen belastingbetalers en die Suid-Afrikaanse Inkomstediens is ’n alledaagse gebeurtenis. Alternatiewe geskilbeslegting is in hierdie opsig ’n belangrike hulpmiddel. Dit is omdat belastinglitigasie, soos alle ander, tydrowend en duur is. Terwyl die Suid-Afrikaanse Inkomstediens egter op belastingbetalerskoste litigeer omdat sy koste gefinansier word uit belasting wat ingevorder word, litigeer belastingbetalers op eie koste met beperkte hulpbronne. In die praktyk skep dit onbillikheid: enersyds kan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, vanweë sy toegang tot die openbare beurs, die koste van litigasie op enige vlak van die geregtelike hiërargie bekostig; aan die ander kant, as gevolg van finansiële beperkings, word toegang tot geregtigheid vir die meeste belastingbetalers deur appèltribunale en geregshowe ernstig beperk. Om hierdie rede is alternatiewe geskilbeslegtingsprosedures van kritieke belang om toegang tot geregtigheid te verseker vir die meerderheid belastingbetalers wat in belastingdispute gewikkel is. Hierdie artikel toon dat die nuwe reëls nie onafhlanklik nie maar in tandem met die Wet op Belastingadministrasie 28 van 2011 werk: terwyl laasgenoemde alternatiewe geskilbeslegting as ’n moontlike meganisme vir die oplossing van betwiste kwessies in ’n hangende appèl erken, skryf die nuwe reëls die prosedures voor wat gevolg moet word wanneer hierdie proses ook al gekies word. Hierdie proses wat gevolg moet word, is nou verbind met die behoorlike funksionering van Suid-Afrika se belastingadministrasiestelsel en die bereiking van die doelwitte soos uiteengesit in artikel 2 van Wet 28 van 2011. Sodoende vestig hierdie artikel ’n rasionele verband tussen, aan die een kant, die doel waarvoor die magte aan die minister verleen is in artikel 103(2) gelees met artikel 257(1), en die uitoefening daarvan by wyse van die inwerkingtreding van die nuwe reëls wat verband hou met alternatiewe geskilbeslegting, aan die ander kant. Die ontleding van die nuwe reëls in hierdie artikel toon egter dat, hoewel belastingbetalers ’n reg het om alternatiewe geskilbeslegting te versoek, hulle nie ’n reg het om deelname aan sodanige proses deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens af te dwing nie. Dit ondermyn die doeltreffendheid van die alternatiewe geskilbeslegtingsmeganisme wat in wetgewing verorden is. Gevolglik word aanbeveel dat reël 13 gewysig word deur ’n bepaling by te voeg wat ’n reg verleen van die soort wat hier beoog word. Boonop toon hierdie artikel dat belastingbetalers ingevolge die nuwe reëls nie die reg het om redes te versoek vir ’n besluit deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om ’n versoek om alternatiewe geskilbeslegting af te wys nie. As ’n remedie word aanbeveel dat ’n bepaling in die nuwe reëls ingevoeg word wat aan belastingbetalers ’n reg verleen om redes vir ’n besluit van hierdie aard te ontvang. Sodoende sal toegang tot onderhandeling en versoening onder die nuwe reëls meer sinvol en doeltreffend gemaak word. ’n Verdere voordeel van so ’n wysigingsbepaling sou wees dat dit die alternatiewe geskilbeslegtingsmeganisme in die nuwe reëls aansienlik meer belastingbetalergesentreerd in sy vooruitsigte sal maak as wat tans die geval is.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
审查税务纠纷的新的替代性争议解决程序
苏非印地安人之间的纠纷每天都在发生。在这种情况下,非诉讼纠纷解决方式是一个重要工具。这是因为税务诉讼与其他诉讼一样,既耗时又昂贵。然而,南非税务局的诉讼费用由征收的税款支付,因此由纳税人承担,而纳税人则利用有限的资源自行承担诉讼费用。在实践中,这造成了不公平:一方面,由于可以动用公共财政,南非税务局可以支付监管层级中某些领域的诉讼费用;另一方面,由于财政限制,大多数纳税人诉诸司法的途径受到上诉法院和监管部门的严重限制。因此,替代性争议解决程序对于确保大多数陷入税务诉讼的纳税人诉诸司法至关重要。本文指出,新规则并非独立运行,而是与 2011 年第 28 号《税收征管法》同步运行:虽然上述替代性争议解决程序被视为解决未决上诉中争议问题的现代机制,但新规则规定了选择这些程序时应遵循的程序。这一程序现在与南非税收征管系统的正常运行以及 2011 年第 28 号法案第 2 条规定的目标的实现息息相关。因此,本条一方面确定了第 103(2)条(与第 257(1)条一并解读)中赋予部长权力的目的,另一方面通过与替代性争议解决方式相关的新规则的生效来行使该权力。然而,本文对新规则的细分表明,虽然纳税人有权请求替代性争议解决方式,但他们无权强制要求南非税务局参与此类程序。这就削弱了立法中规定的替代性争议解决机制的有效性。因此,建议对第 13 条进行修订,增加一条规定,授予此处设想的那种权利。此外,本文还表明,根据新规则,纳税人无权就南非税务局拒绝替代性争议解决请求的决定寻求补救。作为一项补救措施,建议在新规则中加入一项条款,赋予纳税人就此类性质的决定寻求补救的权利。这样,根据新规则进行谈判和解决的途径将更有意义和更加有效。这种修正条款的另一个好处是,它将使新现实中的替代性争端解决组织与目前的情况一样,在制度上更有利于纳税人。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1