Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl: 80 jaar van kontroversie

IF 0.2 4区 文学 Q4 SOCIAL ISSUES Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2022-09-01 DOI:10.17159/2224-7912/2022/v62n3a8
J. Rossouw
{"title":"Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument in die Paarl: 80 jaar van kontroversie","authors":"J. Rossouw","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a8","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel ontleed kontroversies oor die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl oor 'n tydperk van 80 jaar sedert die eerste oproep om die oprigting van 'n Afrikaanse taalmonument op 14 Augustus 1942 gedoen is. Die ontleding toon aan dat die Afrikaanse Taalmonument in die aanloop tot die oprigting, gedurende die konstruksie, omstreeks die opening en daarna omstrede gebly het. Die huidige twispunt gaan oor die naam van die Afrikaanse Taalmonument en die beplande samesmelting van monumente en museums tot vlagskipstrukture. Hoewel die Monument 'n bekende baken is, is dit nie in dieselfde mate bekend dat daar ook 'n Afrikaanse Taalmuseum is wat saam met die Monument funksioneer nie. Die twee instellings maak saam die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) uit. Die Monument word wyd bespreek, terwyl die Museum grotendeels uit die openbare oog bly. Die Monument in die Paarl is nie die enigste Afrikaanse taalmonument nie, maar wel die bekendste en opvallendste. Om hierdie rede bly die Monument in die openbare oog. In die aanloop tot die oprigting van die Monument was die plasing, funksie en simboliek daarvan omstrede. Besluite oor die openingsgeleentheid van die Monument in 1975 het tot heelwat politieke spanning gelei en het sekere mense van die Monument vervreem. Ongelukkig duur die politieke diskoers oor die Monument voort. Die voortbestaan van die Monument het opnuut in die gedrang gekom nadat die Minister van Sport, Kuns en Kultuur die naam daarvan, naamlik die Afrikaanse Taalmonument, in Maart 2022 bevraagteken het. Intussen het die Minister ontken dat hy ooit die saak geopper het. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur beplan egter die samesmelting van sekere Suid-Afrikaanse monumente en museums onder departementele beheer tot \"vlagskipstrukture\". In só 'n struktuur bestaan die gevaar dat die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hul identiteite sal verloor. Voorts kan die samesmelting ook die Minister opnuut 'n geleentheid vir naamsverandering bied. Een alternatief is om die beheer oor die ATM van die sentrale regering te vervreem. Die regering sal egter hiertoe moet instem. Só 'n stap sal egter ernstige finansiêle implikasies hê, want dit sal waarskynlik die einde van die sentrale regering se finansiêle steun aan die ATM beteken.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","FirstCategoryId":"98","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a8","RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"SOCIAL ISSUES","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie artikel ontleed kontroversies oor die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl oor 'n tydperk van 80 jaar sedert die eerste oproep om die oprigting van 'n Afrikaanse taalmonument op 14 Augustus 1942 gedoen is. Die ontleding toon aan dat die Afrikaanse Taalmonument in die aanloop tot die oprigting, gedurende die konstruksie, omstreeks die opening en daarna omstrede gebly het. Die huidige twispunt gaan oor die naam van die Afrikaanse Taalmonument en die beplande samesmelting van monumente en museums tot vlagskipstrukture. Hoewel die Monument 'n bekende baken is, is dit nie in dieselfde mate bekend dat daar ook 'n Afrikaanse Taalmuseum is wat saam met die Monument funksioneer nie. Die twee instellings maak saam die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) uit. Die Monument word wyd bespreek, terwyl die Museum grotendeels uit die openbare oog bly. Die Monument in die Paarl is nie die enigste Afrikaanse taalmonument nie, maar wel die bekendste en opvallendste. Om hierdie rede bly die Monument in die openbare oog. In die aanloop tot die oprigting van die Monument was die plasing, funksie en simboliek daarvan omstrede. Besluite oor die openingsgeleentheid van die Monument in 1975 het tot heelwat politieke spanning gelei en het sekere mense van die Monument vervreem. Ongelukkig duur die politieke diskoers oor die Monument voort. Die voortbestaan van die Monument het opnuut in die gedrang gekom nadat die Minister van Sport, Kuns en Kultuur die naam daarvan, naamlik die Afrikaanse Taalmonument, in Maart 2022 bevraagteken het. Intussen het die Minister ontken dat hy ooit die saak geopper het. Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur beplan egter die samesmelting van sekere Suid-Afrikaanse monumente en museums onder departementele beheer tot "vlagskipstrukture". In só 'n struktuur bestaan die gevaar dat die Afrikaanse Taalmuseum en -monument hul identiteite sal verloor. Voorts kan die samesmelting ook die Minister opnuut 'n geleentheid vir naamsverandering bied. Een alternatief is om die beheer oor die ATM van die sentrale regering te vervreem. Die regering sal egter hiertoe moet instem. Só 'n stap sal egter ernstige finansiêle implikasies hê, want dit sal waarskynlik die einde van die sentrale regering se finansiêle steun aan die ATM beteken.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
本文调查了自1942年8月14日首次呼吁建立非洲语议会以来,巴黎非洲议会在80年的时间里受到的控制。分析表明,非洲议会在建设过程中一直处于运作状态,并随后得到了延长。目前的变化将包括非洲语言委员会的名称,以及计划收集的纪念碑和博物馆,以悬挂旗帜。尽管纪念碑是一个著名的特色,但人们并不知道有一个非洲社区与纪念碑合作。这两个设置结合了非洲语言联盟和纪念碑(ATM)。纪念碑字wyd bespreek,terwyl Die Museum grotendels uit Die openbare oog bly。《巴黎纪念碑》并不是唯一一部非洲语言小说,而是最广为人知、最令人满意的小说。因此,纪念碑仍在公众视线中。在开始确定纪念碑时,纪念碑的位置、功能和象征都被它所包围。1975年纪念碑公开活动的决定导致了全额政治支出,并侮辱了纪念碑的某些人。不幸的是,有关纪念碑的政治讨论仍在继续。2022年3月,体育、艺术和文化部长称之为非洲国民议会后,纪念碑的连续性在拘留期间得到了恢复。尽管如此,部长发现他从未听说过这件事。然而,体育、艺术和文化部计划在该部的控制下收藏某些南非纪念碑和博物馆,以“防火建筑”。在这样的结构中,非洲人面临着失去身份的威胁。我发誓,部长也会这么做。另一种选择是阻止中央政府对ATM的控制。政府将不得不处理这个问题。这一举措将产生严重的财政影响,因为这可能意味着中央政府在ATM上的财政举措的结束。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.40
自引率
0.00%
发文量
57
期刊介绍: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings.
期刊最新文献
Woord vooraf 'n Beoordeling van tekskritiese voetnote in die boek Esegiël in die 2020-vertaling van die Bybel1 Hans Blumenberg se filosofiese begronding van die kuns as kennisvorm 'n Perspektief op Afrikaans se historiese erfenis: Die Afrikaanse boedel ná 100 jaar Is Suid-Afrika se rehabilitasieparadigma uitge-dien? 'n Pleidooi vir moontlike beleidshervorming
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1