Die oorsprong van alles: "Dit was aand en dit was oggend"

IF 0.2 4区 文学 Q4 SOCIAL ISSUES Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI:10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2
J. Dreyer, K. van der Walt, R. Denton
{"title":"Die oorsprong van alles: \"Dit was aand en dit was oggend\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt, R. Denton","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Darwin se evolusieteorie wat in die 18e eeu gepubliseer is, was 'n elegante, sinvolle en logiese verklaring van waangenome data. Hierdie teorie is deur die destydse wetenskaplike gemeenskap aangegryp, omdat dit vir die eerste keer 'n alternatief gebied het vir die skeppingsverhaal in die Bybel. Voorstanders van die teorie was oortuig daarvan dat die ontstaan en verskeidenheid van lewe op aarde volledig deur evolusie en natuurlike seleksie verklaar kon word. Die evolusieteorie het mettertyd normatiewe status verwerf, wat daartoe gelei het dat die totaliteit van die menslike kennis deur 'n filter van ewekansige toeval geïnterpreteer is. Teenstanders van hierdie materialistiese praktyk is in baie gevalle gebrandmerk as randfigure. Sedertdien het die natuurwetenskap en die tegnologie egter dramaties ontwikkel en nuwe waarnemings op die makro-, sowel as op die mikrovlak, het gelei tot 'n groeiende aantal vrae wat nie deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme verklaar kan word nie. In hierdie artikel (die eerste van vier artikels oor hierdie onderwerp) word enkele voor-beelde van sodanige empiriese gegewens voorgehou. Die sentrale teoretiese uitgangspunt is dat kontemporêre waarnemings in alle dissiplines van die natuurwetenskap, die beste verklaar word deur die bestaan en betrokkenheid van God in die skepping. Akademiese integriteit verg dat daar afgewyk moet word van 'n normatiewe materialisme (wat by voorbaat enige metafisiese interpretasies uitsluit), wat tans nog wyd aangehang word. Die outeurs se vertrekpunt is 'n Reformatoriese4 verstaan van die werklikheid. Die vier artikels het almal dieselfde struktuur, naamlik 'n probleemstelling, 'n natuurwetenskaplike bespreking, 'n verkenning oor watter inligting die Bybel oor die verskillende onderwerpe aanbied, afgesluit deur 'n gevolgtrekking. Die artikelreeks is veronderstel om 'n breë, kritiese beskouing van die onderwerp van normatiewe materialisme in die natuurwetenskap te verskaf en geen nuwe navorsingsresultateper se word aangebied nie. Die insigte waartoe gekom word in die onderskeie gevolgtrekkings is egter wel uniek en die outeurs is van mening dat dit 'n bydrae lewer tot die bestaande kennis oor die verband tussen geloof en wetenskap.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","FirstCategoryId":"98","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a2","RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"SOCIAL ISSUES","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Darwin se evolusieteorie wat in die 18e eeu gepubliseer is, was 'n elegante, sinvolle en logiese verklaring van waangenome data. Hierdie teorie is deur die destydse wetenskaplike gemeenskap aangegryp, omdat dit vir die eerste keer 'n alternatief gebied het vir die skeppingsverhaal in die Bybel. Voorstanders van die teorie was oortuig daarvan dat die ontstaan en verskeidenheid van lewe op aarde volledig deur evolusie en natuurlike seleksie verklaar kon word. Die evolusieteorie het mettertyd normatiewe status verwerf, wat daartoe gelei het dat die totaliteit van die menslike kennis deur 'n filter van ewekansige toeval geïnterpreteer is. Teenstanders van hierdie materialistiese praktyk is in baie gevalle gebrandmerk as randfigure. Sedertdien het die natuurwetenskap en die tegnologie egter dramaties ontwikkel en nuwe waarnemings op die makro-, sowel as op die mikrovlak, het gelei tot 'n groeiende aantal vrae wat nie deur 'n onbegeleide, willekeurige meganisme verklaar kan word nie. In hierdie artikel (die eerste van vier artikels oor hierdie onderwerp) word enkele voor-beelde van sodanige empiriese gegewens voorgehou. Die sentrale teoretiese uitgangspunt is dat kontemporêre waarnemings in alle dissiplines van die natuurwetenskap, die beste verklaar word deur die bestaan en betrokkenheid van God in die skepping. Akademiese integriteit verg dat daar afgewyk moet word van 'n normatiewe materialisme (wat by voorbaat enige metafisiese interpretasies uitsluit), wat tans nog wyd aangehang word. Die outeurs se vertrekpunt is 'n Reformatoriese4 verstaan van die werklikheid. Die vier artikels het almal dieselfde struktuur, naamlik 'n probleemstelling, 'n natuurwetenskaplike bespreking, 'n verkenning oor watter inligting die Bybel oor die verskillende onderwerpe aanbied, afgesluit deur 'n gevolgtrekking. Die artikelreeks is veronderstel om 'n breë, kritiese beskouing van die onderwerp van normatiewe materialisme in die natuurwetenskap te verskaf en geen nuwe navorsingsresultateper se word aangebied nie. Die insigte waartoe gekom word in die onderskeie gevolgtrekkings is egter wel uniek en die outeurs is van mening dat dit 'n bydrae lewer tot die bestaande kennis oor die verband tussen geloof en wetenskap.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
达尔文在18世纪发表的进化论是对一些数据的优雅、真诚和合乎逻辑的解释。这一理论被科学界采纳,因为它首次为《圣经》的创作提供了另一个领域。理论的前辈们确信,地球上生命的消失和多样性完全可以通过进化和自然选择来宣告。进化论拒绝了一般的正常状态,这导致了人类知识通过转换过滤器的整体整合。这种唯物主义实践的特征往往被标记为边界图形。从那时起,自然和技术得到了巨大的发展,对宏观和微波的新观察导致了越来越多的问题,这些问题无法用一种陌生的随机机制来解释。在这篇文章(四篇关于这个主题的文章中的第一篇)中,只展示了这样一个帝国的形象。核心的理论问题是,在所有关于自然属性的学科中,容器观察最好通过上帝在创造中的存在和相关性来说明。Akademiese integriteit接近于材料规范化的单词(通过voorbaat enige metafisies解释),而不是单词。作者的出发点是改革派对现实的理解。这四篇文章都有相同的结构,即一个问题集,一个自然的讨论,一个对圣经提供的关于各种主题的信息的解释,被一个完成排除在外。该系列文章旨在对《自然》杂志中的正常唯物主义主题进行广泛、批判性的回顾,没有新的研究结果被应用。然而,得出不同结论的见解是独特的,艺术家们相信这会让人们了解信仰和科学之间的联系。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.40
自引率
0.00%
发文量
57
期刊介绍: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings.
期刊最新文献
Woord vooraf 'n Beoordeling van tekskritiese voetnote in die boek Esegiël in die 2020-vertaling van die Bybel1 Hans Blumenberg se filosofiese begronding van die kuns as kennisvorm 'n Perspektief op Afrikaans se historiese erfenis: Die Afrikaanse boedel ná 100 jaar Is Suid-Afrika se rehabilitasieparadigma uitge-dien? 'n Pleidooi vir moontlike beleidshervorming
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1