Boosheid in die mens: "Tot stof sal jy terugkeer"

IF 0.2 4区 文学 Q4 SOCIAL ISSUES Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2023-06-01 DOI:10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5
J. Dreyer, K. van der Walt
{"title":"Boosheid in die mens: \"Tot stof sal jy terugkeer\"","authors":"J. Dreyer, K. van der Walt","doi":"10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Daar is oortuigende argumente waarom kontemporêre natuurwetenskaplike waarnemings die beste verklaar kan word as dit binne 'n paradigma van 'n almagtige Skepper geïnterpreteer word. Tog is daar wêreldwyd by die hoofstroomnatuurwetenskaplikes groot teenkanting daarteen. In hierdie artikel word die vraagstuk van normatiewe materialisme onder die loep geneem. 'n Analise van natuurwetenskaplike denkprosesse, sowel as wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê, lei tot die gevolgtrekking dat die oorsprong van normatiewe materialisme in die mens se eiewillige aard geleë is. Om by voorbaat een van die moontlike verklarings vir empiriese waarnemings uit te sluit slegs omdat dit van 'n navorser se wereldbeeld verskil, verteenwoordig swak, ongeldige wetenskapsbeoefening. Ten spyte van die feit dat die natuur-wetenskap oorweldigend getuig van die teenwoordigheid en betrokkenheid van God, is daar steeds talle vraagstukke wat steeds nie deur óf natuurwetenskaplikes óf teoloë beantwoord kan word nie. Natuurwetenskaplikes wat strewe na integriteit in hul wetenskapsbeoefening, behoort alle moontlike verklarings vir empiriese data met 'n gelyke mate van respek en aandag te oorweeg in hul soeke na die waarheid.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","FirstCategoryId":"98","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2023/v63n2a5","RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"SOCIAL ISSUES","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Daar is oortuigende argumente waarom kontemporêre natuurwetenskaplike waarnemings die beste verklaar kan word as dit binne 'n paradigma van 'n almagtige Skepper geïnterpreteer word. Tog is daar wêreldwyd by die hoofstroomnatuurwetenskaplikes groot teenkanting daarteen. In hierdie artikel word die vraagstuk van normatiewe materialisme onder die loep geneem. 'n Analise van natuurwetenskaplike denkprosesse, sowel as wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê, lei tot die gevolgtrekking dat die oorsprong van normatiewe materialisme in die mens se eiewillige aard geleë is. Om by voorbaat een van die moontlike verklarings vir empiriese waarnemings uit te sluit slegs omdat dit van 'n navorser se wereldbeeld verskil, verteenwoordig swak, ongeldige wetenskapsbeoefening. Ten spyte van die feit dat die natuur-wetenskap oorweldigend getuig van die teenwoordigheid en betrokkenheid van God, is daar steeds talle vraagstukke wat steeds nie deur óf natuurwetenskaplikes óf teoloë beantwoord kan word nie. Natuurwetenskaplikes wat strewe na integriteit in hul wetenskapsbeoefening, behoort alle moontlike verklarings vir empiriese data met 'n gelyke mate van respek en aandag te oorweeg in hul soeke na die waarheid.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
人之恶:“你将归于尘土。”
为什么容器自然观察可以被解释为整合到一个共同的创造者范式中,这是有道理的。然而,世界处于科学界的顶端。在这篇文章中,正常唯物主义的问题被置于绳索之下。n Analise van natuurwetenskapike denkprosesse,作为Bybel oor hierdie onderwerp sê的一员,他在材料规范方面取得了成功,无效的科学建议。十匹马在上帝的帮助下死去,这是一匹巨大的马。在科学训练中力求完整的自然应用程序应涵盖对经验数据的所有可能解释,并在寻找真理时给予类似的尊重和关注。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.40
自引率
0.00%
发文量
57
期刊介绍: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings.
期刊最新文献
Woord vooraf 'n Beoordeling van tekskritiese voetnote in die boek Esegiël in die 2020-vertaling van die Bybel1 Hans Blumenberg se filosofiese begronding van die kuns as kennisvorm 'n Perspektief op Afrikaans se historiese erfenis: Die Afrikaanse boedel ná 100 jaar Is Suid-Afrika se rehabilitasieparadigma uitge-dien? 'n Pleidooi vir moontlike beleidshervorming
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1