'n Vergelykende studie rakende ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande

IF 0.2 4区 文学 Q4 SOCIAL ISSUES Tydskrif Vir Geesteswetenskappe Pub Date : 2022-09-01 DOI:10.17159/2224-7912/2022/v62n3a4
’n Vergelykende, studie rakende ondersteunings, dienste vir onderwysers, D. Vos, E. Serfontein
{"title":"'n Vergelykende studie rakende ondersteuningsdienste vir onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande","authors":"’n Vergelykende, studie rakende ondersteunings, dienste vir onderwysers, D. Vos, E. Serfontein","doi":"10.17159/2224-7912/2022/v62n3a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Onderwyserondersteuningsdienste is 'n element van die komponent ondersteuningsdienste van 'n effektiewe onderwysstelsel. In hierdie studie word die BRICS-lidlande ondersoek, en die fokus word op onderwysers in openbare skole geplaas. Die BRICS-lidlande is Brasilie, Rusland, Indie, China en Suid-Afrika. Die BRICS-organisasie streef daarna om 'n goed georganiseerde en ondersteunende organisasie te wees in terme van ekonomiese groei deur effektiewe onderwys en opleiding. Die BRICS-lidlande is vir hierdie studie gekies omdat daar 'n gebrek aan navorsing oor hierdie onderwerp is. Hierdie studie toon dat daar 'n leemte in die BRICS-organisasie is in terme van onderwysers wat die nodige ondersteuningsdienste ontvang om goeie onderrig te verseker. Die doel van die navorsing was om te bepaal hoe ondersteuningsdienste aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die studie fokus op die verskille en ooreenkomste wat geidentifiseer kan word op grond van ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die vergelykende navorsingsmetode is gebruik om beste praktyke te identifiseer en te vergelyk met betrekking tot ondersteuningsdienste wat aan onderwysers binne die BRICS-lidlande gebied word. Die volgende temas is geidentifiseer waar beste praktyke voorgekom het binne die plaaslike konteks van die individuele BRICS-lidlande: ondersteuningsdienste in media-ondersteuning, ondersteuning in die pensioenfonds, regsadviesdienste en dienste wat die vakbonde verskaf. 'n Eenvormige raamwerk vir ondersteuningsdienste vir opvoeders is belangrik om effektiewe ondersteuning aan opvoeders te bied. Sodoende kan ondersteuningsdienste van 'n beter gehalte aan onderwysers verseker word. Dit is egter belangrik dat die konteks van elke land in ag geneem word voordat so 'n raamwerk geformuleer word. Die verbetering van samewerking tussen die BRICS-lidlande kan ook betrekkinge tussen die lande versterk. Die bewusmaking van internasionale organisasies se betrokkenheid by enige finansiele bydrae tot die onderwys-stelsels in die BRICS-lidlande kan daartoe lei dat onderwysers meer ondersteuningsdienste ontvang. Sodoende kan 'n positiewe bydrae tot die onderwysstelsel gemaak word. Tydens die BRICS-lidstate se vergaderings moet klem geplaas word op beste praktyke wat geidentifiseer is om ander lidlande te help om onsuksesvolle praktyke te verander. Klem is gele op mediadienste, pensioenfondse, regsadviesdienste en vakbonde. 'n Inter-pretatiewe navorsingsparadigma is as vertrekpunt gebruik, en 'n kwalitatiewe navorsingsmetode is gevolg om die inhoud van bestaande artikels en regeringspublikasies te ontleed en data daaruit te onttrek. Die data is verwerk en ontleed om beste praktyke te identifiseer. Die algehele bevinding van hierdie studie is dat ondersteuningsdienste beskikbaar is vir onderwysers in die BRICS-lidlande, alhoewel die mate van ondersteuning binne die verskillende lidlande verskil. Die beste praktyke wat tydens die navorsing geidentifiseer is, kan elkeen van die BRICS-lidlande bevoordeel. Verskeie hulpbronne is geraadpleeg om die ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in elke land verskaf word, sowel as die voorsiening van onderwys in hierdie lande, te verbeter.","PeriodicalId":42800,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","volume":" ","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-09-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Geesteswetenskappe","FirstCategoryId":"98","ListUrlMain":"https://doi.org/10.17159/2224-7912/2022/v62n3a4","RegionNum":4,"RegionCategory":"文学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"SOCIAL ISSUES","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Onderwyserondersteuningsdienste is 'n element van die komponent ondersteuningsdienste van 'n effektiewe onderwysstelsel. In hierdie studie word die BRICS-lidlande ondersoek, en die fokus word op onderwysers in openbare skole geplaas. Die BRICS-lidlande is Brasilie, Rusland, Indie, China en Suid-Afrika. Die BRICS-organisasie streef daarna om 'n goed georganiseerde en ondersteunende organisasie te wees in terme van ekonomiese groei deur effektiewe onderwys en opleiding. Die BRICS-lidlande is vir hierdie studie gekies omdat daar 'n gebrek aan navorsing oor hierdie onderwerp is. Hierdie studie toon dat daar 'n leemte in die BRICS-organisasie is in terme van onderwysers wat die nodige ondersteuningsdienste ontvang om goeie onderrig te verseker. Die doel van die navorsing was om te bepaal hoe ondersteuningsdienste aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die studie fokus op die verskille en ooreenkomste wat geidentifiseer kan word op grond van ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in openbare skole in die BRICS-lidlande verskaf word. Die vergelykende navorsingsmetode is gebruik om beste praktyke te identifiseer en te vergelyk met betrekking tot ondersteuningsdienste wat aan onderwysers binne die BRICS-lidlande gebied word. Die volgende temas is geidentifiseer waar beste praktyke voorgekom het binne die plaaslike konteks van die individuele BRICS-lidlande: ondersteuningsdienste in media-ondersteuning, ondersteuning in die pensioenfonds, regsadviesdienste en dienste wat die vakbonde verskaf. 'n Eenvormige raamwerk vir ondersteuningsdienste vir opvoeders is belangrik om effektiewe ondersteuning aan opvoeders te bied. Sodoende kan ondersteuningsdienste van 'n beter gehalte aan onderwysers verseker word. Dit is egter belangrik dat die konteks van elke land in ag geneem word voordat so 'n raamwerk geformuleer word. Die verbetering van samewerking tussen die BRICS-lidlande kan ook betrekkinge tussen die lande versterk. Die bewusmaking van internasionale organisasies se betrokkenheid by enige finansiele bydrae tot die onderwys-stelsels in die BRICS-lidlande kan daartoe lei dat onderwysers meer ondersteuningsdienste ontvang. Sodoende kan 'n positiewe bydrae tot die onderwysstelsel gemaak word. Tydens die BRICS-lidstate se vergaderings moet klem geplaas word op beste praktyke wat geidentifiseer is om ander lidlande te help om onsuksesvolle praktyke te verander. Klem is gele op mediadienste, pensioenfondse, regsadviesdienste en vakbonde. 'n Inter-pretatiewe navorsingsparadigma is as vertrekpunt gebruik, en 'n kwalitatiewe navorsingsmetode is gevolg om die inhoud van bestaande artikels en regeringspublikasies te ontleed en data daaruit te onttrek. Die data is verwerk en ontleed om beste praktyke te identifiseer. Die algehele bevinding van hierdie studie is dat ondersteuningsdienste beskikbaar is vir onderwysers in die BRICS-lidlande, alhoewel die mate van ondersteuning binne die verskillende lidlande verskil. Die beste praktyke wat tydens die navorsing geidentifiseer is, kan elkeen van die BRICS-lidlande bevoordeel. Verskeie hulpbronne is geraadpleeg om die ondersteuningsdienste wat aan onderwysers in elke land verskaf word, sowel as die voorsiening van onderwys in hierdie lande, te verbeter.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
金砖国家公立学校教师支持服务比较研究
支助服务是一个有效系统的组成部分支助服务的一个组成部分。在本研究中,金砖国家成员国对公立学校的教师进行了调查。金砖国家包括巴西、俄罗斯、印度、中国和南非。然后,金砖国家组织通过有效的教育和培训,在经济增长方面成为一个组织良好、得到支持的组织。之所以选择金砖国家成员国进行这项研究,是因为有必要对这一主题进行研究。这项研究表明,在教师获得必要的支持服务以确保良好教育方面,金砖国家组织是开放的。调查的目的是确定如何为金砖国家成员国公立学校的教师提供支持服务。这项研究的重点是在为金砖国家公立学校教师提供支持服务的基础上确定的不同和商定的方法。同样的调查方法也用于确定和比较金砖国家地区教师支持服务的最佳实践。以下主题确定了金砖国家在当地的最佳实践:媒体支持服务、养老金支持、法律服务和疫苗提供的服务。一个简单的培训支持服务框架对于为表演者提供有效支持非常重要。这样,就可以确保为教师提供更高质量的支持服务。然而,重要的是,在形成这样一个框架之前,要考虑到每个国家的情况。金砖国家之间合作的改善也可以加强国家之间的关系。国际组织对金砖国家成员国教育系统的任何财政贡献的关注都可以为教师提供更多的支持服务。因此,可以对教育系统作出积极贡献。在金砖国家领导人会晤期间,确定了帮助其他国家改变不幸做法的最佳做法。媒体服务、养老基金、司法服务和职位空缺已经摆上了舞台解释导航范式被用作断点,定性导航方法是通过检查现有文章和政府出版物的内容并从中提取数据。对数据进行处理和分析,以确定最佳做法。这项研究的一般证据是,金砖国家的教师可以获得支持服务,尽管不同国家的支持比例不同。调查中确定的最佳实践可以由金砖国家的每个成员国订购。需要一些资源来改善向每个国家的教师提供的支持服务,以及在这些国家提供培训。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.40
自引率
0.00%
发文量
57
期刊介绍: Die Tydskrif vir Geesteswetenskappe word gewy aan die publikasie van oorspronklike navorsing en oorsigartikels in die teologie, kuns en kulturele, sosiale, ekonomiese en opvoedkundige wetenskappe, sowel as aan boekbesprekings.
期刊最新文献
Woord vooraf 'n Beoordeling van tekskritiese voetnote in die boek Esegiël in die 2020-vertaling van die Bybel1 Hans Blumenberg se filosofiese begronding van die kuns as kennisvorm 'n Perspektief op Afrikaans se historiese erfenis: Die Afrikaanse boedel ná 100 jaar Is Suid-Afrika se rehabilitasieparadigma uitge-dien? 'n Pleidooi vir moontlike beleidshervorming
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1