Logistics management: its origin, conceptual evolution and meaning as a contemporary field of study

W. Pienaar
{"title":"Logistics management: its origin, conceptual evolution and meaning as a contemporary field of study","authors":"W. Pienaar","doi":"10.4102/SATNT.V22I2/3.212","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit, en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied in ’n bestuurskonteks. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique gedurende die Napoleontiese oorloe, en die uitbreiding daarvan na ’n bedryfsbegrip na afloop van die Tweede Wereldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang wat die betekenis van die konsep sedertdien in bedryfsverband ondergaan het, word bespreek. Betekenisse van logistiek, soos dit tans in die bedryfslewe gebesig word, word verskaf. Vervolgens bied die artikel ’n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Daar word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg. Ten slotte word die primere aktiwiteite wat in die logistieke voorsieningskanaal van produkte voorkom kortliks bespreek.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2003-09-26","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V22I2/3.212","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie artikel beskryf die oorsprong van die woord logistiek, stip die ontwikkeling daarvan uit, en verklaar die hedendaagse betekenis daarvan as ’n studiegebied in ’n bestuurskonteks. Die ontwikkelingsgang van die begrip word aangedui vanaf die oorsprong daarvan in Grieks, met inagneming van die opeenvolgende opname daarvan in Laat Latyn, Frans en Nederlands, tot by die huidige gebruik daarvan in Afrikaans. Die vestiging van die Franse logistique gedurende die Napoleontiese oorloe, en die uitbreiding daarvan na ’n bedryfsbegrip na afloop van die Tweede Wereldoorlog word verduidelik. Die ontwikkelingsgang wat die betekenis van die konsep sedertdien in bedryfsverband ondergaan het, word bespreek. Betekenisse van logistiek, soos dit tans in die bedryfslewe gebesig word, word verskaf. Vervolgens bied die artikel ’n eietydse definisie van logistiek in bedryfsverband. Daar word aangetoon hoe doeltreffende bedryfslogistiek waarde toevoeg. Ten slotte word die primere aktiwiteite wat in die logistieke voorsieningskanaal van produkte voorkom kortliks bespreek.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
物流管理:其起源、概念演变及其作为当代研究领域的意义
本文从逻辑上描述了这个词的起源,支持了它的发展,并阐述了它作为管理学研究对象的意义。这一概念的发展是基于其起源于希腊,考虑到其未来在拉丁美洲、法国和荷兰的发明,以及目前在非洲的使用。解释了拿破仑战争期间法国后勤的加强,以及其扩展到第二次世界大战结束。讨论了商业中保护服务概念的发展。Betekenisse van logistiek,soos dit tans in die bedyfslewe gebesig word,word verskaf。根据该条的规定,物流在企业中有着独特的定义。有迹象表明如何增加客观高效的商业价值。锁定时,在产品的物流展示渠道中简要描述的主要活动。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
期刊最新文献
Ondersoek na energiekoste van die inkorporering van ’n latentehitte-termiese-energieopbergstelsel in ’n Suid-Afrikaanse koelkamer Zircon as feedstock for zirconium chemicals, ceramics, the metal and alloys: A review Gesondheidsevaluasie van stedelike eike ( Quercus robur L.) met behulp van fisiologiese parameters: ’n Suid-Afrikaanse gevallestudie Investigation of energy costs for incorporating a latent heat thermal energy storage system into a South African cold room Structural equations model to analyse the critical variables related to smart card technology adoption in South African public healthcare
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1