Distribution and habitats of Gyraulus connollyi, snail intermediate host of intestinal flukes of the family Echinostomatidae, in South Africa

K. Kock, C. Wolmarans
{"title":"Distribution and habitats of Gyraulus connollyi, snail intermediate host of intestinal flukes of the family Echinostomatidae, in South Africa","authors":"K. Kock, C. Wolmarans","doi":"10.4102/SATNT.V23I3.196","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae,  soos gereflekteer deur die 969  vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2004-09-23","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V23I3.196","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

Hierdie artikel fokus op die geografiese verspreiding en habitats van Gyraulus connollyi, slaktussengasheer van ingewandsbotte van die familie Echinostomatidae,  soos gereflekteer deur die 969  vindplekke wat tans in die databasis van die Nasionale Varswaterslakversameling (NV) van Suid-Afrika op rekord is. Die voorkoms van hierdie spesie is deur versamelaars uit ’n totaal van 13 verskillende waterliggaamtipes gerapporteer, maar verreweg die grootste persentasie monsters is in spruite en riviere versamel en in habitats waarvan die water as standhoudend, helder van kleur en vars beskryf is. ’n Oorwegend klipperige substratum en die voorkoms van plantegroei is ook vir die grootste persentasie vindplekke vermeld. Die effekgrootte is vir elke veranderlike afsonderlik bereken om die belangrikheid daarvan vir die voorkoms van hierdie spesie te bepaal. ’n Geintegreerde besluitnemingsboom wat uit die data saamgestel is, het getoon dat temperatuur, hoogte bo seevlak en waterliggame die belangrikste van die ondersoekte faktore is wat die geografiese verspreiding van hierdie spesie kan beinvloed. Dit word ondersteun deur die effekgroottewaardes wat vir elke faktor bereken is. ’n Temperatuurindeks wat vir al die spesies in die databasis bereken is, het G. connollyi sewende uit 53 geplaas op grond van sy assosiasie met lae temperature. Alhoewel echinostomose nog nie by mense in Afrika gediagnoseer is nie, word kommer uitgespreek oor die omstandigheid dat G. connollyi in staat is om as eerste-tussengasheer vir die transmissie van echinostome op te tree.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
棘孔虫科肠吸虫的中间寄主小螺螺虫在南非的分布和生境
本文重点介绍了根据南非国家华沙收藏馆(NV)的记录,目前由969 mg窗口管理的刺番茄科食物供应不足的Gyraulus conollyi的地理分布和栖息地。收集者从总共13条不同的水道中减少了这种标本的存在,但在洪水、河流和维持水源的栖息地中消除了最大百分比的怪物,范克勒尔是一个很好的例子。间接计算每个变量的影响,以确定其在该样本未来的重要性。”从数据中收集的综合决策树表明,温度、高度、水平面和水线是影响该标本地理分布的最重要因素。计算出的每个因素的有效值都支持这一点。根据数据库中所有规格计算出的温度指数,G.connolly以其与低温有关为由,在53项指标中排名第七。尽管棘口虫尚未在非洲人群中被诊断出来,但可以说,G.connoly能够成为棘口虫传播的第一个媒介。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
期刊最新文献
Ondersoek na energiekoste van die inkorporering van ’n latentehitte-termiese-energieopbergstelsel in ’n Suid-Afrikaanse koelkamer Zircon as feedstock for zirconium chemicals, ceramics, the metal and alloys: A review Gesondheidsevaluasie van stedelike eike ( Quercus robur L.) met behulp van fisiologiese parameters: ’n Suid-Afrikaanse gevallestudie Investigation of energy costs for incorporating a latent heat thermal energy storage system into a South African cold room Structural equations model to analyse the critical variables related to smart card technology adoption in South African public healthcare
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1