Medications and their use in the Graeco-Roman era

F. Retief, L. Cilliers
{"title":"Medications and their use in the Graeco-Roman era","authors":"F. Retief, L. Cilliers","doi":"10.4102/SATNT.V26I1.120","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Van die drie genesingsmodaliteite wat minstens sedert die 6de eeu v.C. in die Grieks-Romeinse era gebruik is, naamlik dieet en gesonde leefwyse (regimen), chirurgie, en behandeling met medikamente, is laasgenoemde die oudste. Alhoewel die Corpus Hippocraticum (5de eeu v.C.) nie ’n geneesmiddelhandboek bevat het nie, en Hippokrates oenskynlik regimen bo medikamente verkies het, was hierdie dokumente met geringe Egiptiese beinvloeding die basis van empiriese geneesmiddelterapie (sonder magiese beinvloeding) vir bykans ’n millennium. Die eerste waardige Griekse geneesmiddelhandboek is in die 4de eeu v.C. deur Diokles opgestel, en Teofrastos het as botaniese navorser ’n baanbrekerswerk oor plantaardige medikamente die lig laat sien. Die Aleksandrynse mediese skool het die kennis van farmakoterapie ’n stewige hupstoot gegee, en Herophilus het kombinasiepreparate uitgebou. Die Hippokratiese konsep dat die doel van terapie was om die liggaam gesond te hou deur sy humore en primere kragte in balans te hou, is deur die meeste geneeshere aanvaar, alhoewel afwykende stemme ook gehoor is. Min oorspronklike werk van Hellenistiese geneeshere het egter behoue gebly, en ons kennis daarvan spruit oorwegend uit die kommentaar van persone soos Celsus en Galenus uit die Romeinse era. Dioskorides se Materia Medica (1ste eeu n.C.) was ’n gesaghebbende teks. Die ontstaansgeskiedenis van die komplekse teengifmiddel, teriaka, word geskets. Die dominerende stellings van Galenus (2de eeu), steeds oorwegend op Hippokrates gebou, het tot in die Middeleeue (selfs vir die jong Christenkerk) as dogma gedien. Mettertyd het bygeloof en magiese faktore weer toegang tot terapie gekry, en dit word uitgewys dat geneesmiddels van die Grieks-Romeinse era (met uitsondering van ’n paar analgetika en dwelms soos opium) oorwegend as plasebo’s of gifstowwe ingewerk het, sonder werklik genesende aksies. Die gebruik van medikamente (veral van plantaardige aard) om siekte te hanteer, dateer sekerlik erug na heel vroee menslike ontwikkeling. In die Grieks-Romeinse era het geneesmiddels, dieet en gesonde leefwyse (regimen), en chirurgie, die drie basiese komponente van geneeskundeterapie uitgemaak. 1 In hierdie artikel word die rol van geneesmiddels in die tyd, ondersoek.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":"26 1","pages":"14-25"},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2007-09-21","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V26I1.120","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Van die drie genesingsmodaliteite wat minstens sedert die 6de eeu v.C. in die Grieks-Romeinse era gebruik is, naamlik dieet en gesonde leefwyse (regimen), chirurgie, en behandeling met medikamente, is laasgenoemde die oudste. Alhoewel die Corpus Hippocraticum (5de eeu v.C.) nie ’n geneesmiddelhandboek bevat het nie, en Hippokrates oenskynlik regimen bo medikamente verkies het, was hierdie dokumente met geringe Egiptiese beinvloeding die basis van empiriese geneesmiddelterapie (sonder magiese beinvloeding) vir bykans ’n millennium. Die eerste waardige Griekse geneesmiddelhandboek is in die 4de eeu v.C. deur Diokles opgestel, en Teofrastos het as botaniese navorser ’n baanbrekerswerk oor plantaardige medikamente die lig laat sien. Die Aleksandrynse mediese skool het die kennis van farmakoterapie ’n stewige hupstoot gegee, en Herophilus het kombinasiepreparate uitgebou. Die Hippokratiese konsep dat die doel van terapie was om die liggaam gesond te hou deur sy humore en primere kragte in balans te hou, is deur die meeste geneeshere aanvaar, alhoewel afwykende stemme ook gehoor is. Min oorspronklike werk van Hellenistiese geneeshere het egter behoue gebly, en ons kennis daarvan spruit oorwegend uit die kommentaar van persone soos Celsus en Galenus uit die Romeinse era. Dioskorides se Materia Medica (1ste eeu n.C.) was ’n gesaghebbende teks. Die ontstaansgeskiedenis van die komplekse teengifmiddel, teriaka, word geskets. Die dominerende stellings van Galenus (2de eeu), steeds oorwegend op Hippokrates gebou, het tot in die Middeleeue (selfs vir die jong Christenkerk) as dogma gedien. Mettertyd het bygeloof en magiese faktore weer toegang tot terapie gekry, en dit word uitgewys dat geneesmiddels van die Grieks-Romeinse era (met uitsondering van ’n paar analgetika en dwelms soos opium) oorwegend as plasebo’s of gifstowwe ingewerk het, sonder werklik genesende aksies. Die gebruik van medikamente (veral van plantaardige aard) om siekte te hanteer, dateer sekerlik erug na heel vroee menslike ontwikkeling. In die Grieks-Romeinse era het geneesmiddels, dieet en gesonde leefwyse (regimen), en chirurgie, die drie basiese komponente van geneeskundeterapie uitgemaak. 1 In hierdie artikel word die rol van geneesmiddels in die tyd, ondersoek.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
希腊罗马时代的药物及其使用
自公元前6世纪希腊-罗马尼亚时代以来,使用的三种医疗设施,即饮食和医疗(制度)、手术和药物治疗,是最古老的。尽管《希波克拉底文集》(公元前5世纪)没有包含医学手册,希波克拉提斯选择了明显的制度而不是药物,但这些文件受到了埃及的轻微影响,是基于近100万人的经验医疗(没有魔法影响)。第一本真正的希腊中世纪书籍是由Diocles于公元前4世纪出版的,Teofrastos是一位植物医学的植物学探险家。亚历山大医学院大力推动了药物治疗的知识,Herophilus建立了联合赔偿。希波克拉底认为治疗的目的是通过保持身体的幽默感和主要力量的平衡来保持身体健康,这一观点得到了大多数人的慷慨接受,尽管也听到了遥远的声音。我们对它的了解源于罗马时代塞尔苏和加勒努斯等人的评论。Dioscorides的《药材》(公元前1世纪)是一本复合文本。这是一个很好的例子。加勒努斯(2世纪)的主要背景仍然以希波克拉底为基础,在中东(甚至对年轻的基督教会来说)成为一种教条。与此同时,添加和神奇因素被重新用于治疗,这表明希腊时代(除了鸦片等一些分析和药物成瘾)被认为是普拉西博的物质,而没有实际的慷慨行动。使用药物(尤其是植物地的药物)治疗疾病可能会导致人类早期发育。在希腊-罗马尼亚时代,中世纪、饮食和健康动物(制度)以及外科手术产生了医学教育的三个基本组成部分。1在本节中,考察了时间中位数的作用。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
期刊最新文献
Ondersoek na energiekoste van die inkorporering van ’n latentehitte-termiese-energieopbergstelsel in ’n Suid-Afrikaanse koelkamer Zircon as feedstock for zirconium chemicals, ceramics, the metal and alloys: A review Gesondheidsevaluasie van stedelike eike ( Quercus robur L.) met behulp van fisiologiese parameters: ’n Suid-Afrikaanse gevallestudie Investigation of energy costs for incorporating a latent heat thermal energy storage system into a South African cold room Structural equations model to analyse the critical variables related to smart card technology adoption in South African public healthcare
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1