Ondersoek na die gehalte en inhoud van vyf onderwysers se besinning oor hul onderrig van wiskunde

A. Posthuma, J. G. Maree, Gerrit H. Stols
{"title":"Ondersoek na die gehalte en inhoud van vyf onderwysers se besinning oor hul onderrig van wiskunde","authors":"A. Posthuma, J. G. Maree, Gerrit H. Stols","doi":"10.4102/SATNT.V32I1.400","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In Suid-Afrika is beperkte navorsing gedoen oor onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk. Die artikel het dus ten doel om die gehalte en inhoud van wiskundeonderwysers se refleksie of besinning oor �n les binne die\n konteks van lesstudie te ondersoek. Die spesifieke doel van hierdie studie was om ondersoek in te stel na die gehalte en inhoud van vyf wiskundeonderwysers se besinning of refleksie voor, tydens en nadat �n les aangebied is. Die vyf onderwysers\n (twee manlik en drie vroulik) het gesamentlik oor hul eie sowel as hul kollegas se wiskundeonderrig besin. Die onderwysers is doelbewus geselekteer om aan die studie deel te neem. Kwalitatiewe data� is� uit� onderhoude,� lesplanne,�\n klaskamerwaarnemings� en� reflektiewe� skryfwerk� of geskrifte� versamel.� Daar� is� bevind� dat� al� die� wiskundeonderwysers� agterna� verbaal� en skriftelik� oor� hul� optrede� besin� het,� terwyl� drie� van� die� onderwysers� tydens� optrede�\n oor onderrig gereflekteer het. Die ontleding van hul lesplanne het geen bewyse van besinning v��r optrede ( reflect-for-action ) gelewer nie, met ander woorde die betrokke onderwysers het nie met die oog op\n toekomstige optrede besin nie. Twee onderwysers het wel krities oor hul leerders se verstaan van wiskunde en oor hul eie onderrig van begrippe besin. Aangesien hulle lede van die lesbestuderingsgroep was, het dit geblyk dat die hele ervaring �n\n kontekstuele faktor is wat hierdie onderwysers se besinning op �n positiewe wyse be�nvloed het. Die onderwysers se ontoereikende taalvaardighede en hul onvermo� om basiese wiskundige begrippe behoorlik te verbaliseer, het hul reflektiewe praktyk\n skynbaar egter negatief be�nvloed.","PeriodicalId":30428,"journal":{"name":"South African Journal of Science and Technology","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2013-10-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"https://sci-hub-pdf.com/10.4102/SATNT.V32I1.400","citationCount":"1","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Science and Technology","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4102/SATNT.V32I1.400","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 1

Abstract

In Suid-Afrika is beperkte navorsing gedoen oor onderwysers se reflektiewe klaskamerpraktyk. Die artikel het dus ten doel om die gehalte en inhoud van wiskundeonderwysers se refleksie of besinning oor �n les binne die konteks van lesstudie te ondersoek. Die spesifieke doel van hierdie studie was om ondersoek in te stel na die gehalte en inhoud van vyf wiskundeonderwysers se besinning of refleksie voor, tydens en nadat �n les aangebied is. Die vyf onderwysers (twee manlik en drie vroulik) het gesamentlik oor hul eie sowel as hul kollegas se wiskundeonderrig besin. Die onderwysers is doelbewus geselekteer om aan die studie deel te neem. Kwalitatiewe data� is� uit� onderhoude,� lesplanne,� klaskamerwaarnemings� en� reflektiewe� skryfwerk� of geskrifte� versamel.� Daar� is� bevind� dat� al� die� wiskundeonderwysers� agterna� verbaal� en skriftelik� oor� hul� optrede� besin� het,� terwyl� drie� van� die� onderwysers� tydens� optrede� oor onderrig gereflekteer het. Die ontleding van hul lesplanne het geen bewyse van besinning v��r optrede ( reflect-for-action ) gelewer nie, met ander woorde die betrokke onderwysers het nie met die oog op toekomstige optrede besin nie. Twee onderwysers het wel krities oor hul leerders se verstaan van wiskunde en oor hul eie onderrig van begrippe besin. Aangesien hulle lede van die lesbestuderingsgroep was, het dit geblyk dat die hele ervaring �n kontekstuele faktor is wat hierdie onderwysers se besinning op �n positiewe wyse be�nvloed het. Die onderwysers se ontoereikende taalvaardighede en hul onvermo� om basiese wiskundige begrippe behoorlik te verbaliseer, het hul reflektiewe praktyk skynbaar egter negatief be�nvloed.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
五位教师数学教学指导的最高点与内容探析
在南非,对教师反思性课堂项目进行了有限的调查。因此,本文旨在考察数学光标在课堂语境中对课堂的反思或指导的高度和内容。这项研究的具体内容是,在范·范·维昆德安德维耶的研究中,他发现了一种反映选民投票的方式。已选定教师参与这项研究。质量数据包含在学习计划、课堂管理、反思性写作或写作系统中。它还包含数学编辑器中关于后端和书面任务的信息,包括三次讲座。培训练习已经进行。对他们词汇的分析并不能提供反思行动的证据,换句话说,相关教师没有观察到未来的行动。这是一个很好的例子。对于他们的学习小组成员来说,整个经历是一个积极影响这些教师行为的背景因素。然而,老师不需要的语言技能和他们无法表达基本的数学概念,对他们的反思实践产生了负面影响。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
58
审稿时长
16 weeks
期刊最新文献
Ondersoek na energiekoste van die inkorporering van ’n latentehitte-termiese-energieopbergstelsel in ’n Suid-Afrikaanse koelkamer Zircon as feedstock for zirconium chemicals, ceramics, the metal and alloys: A review Gesondheidsevaluasie van stedelike eike ( Quercus robur L.) met behulp van fisiologiese parameters: ’n Suid-Afrikaanse gevallestudie Investigation of energy costs for incorporating a latent heat thermal energy storage system into a South African cold room Structural equations model to analyse the critical variables related to smart card technology adoption in South African public healthcare
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1