The Medieval Armenian Hymnal in Pretoria : a significant and problematical manuscript

C. Steyn
{"title":"The Medieval Armenian Hymnal in Pretoria : a significant and problematical manuscript","authors":"C. Steyn","doi":"10.4314/SAJCH.V22I1.6367","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die Middeleeuse Armeense gesangeboek in Pretoria: 'n merkwaardige en\nproblematiese manuskrip:\nDie Middeleeuse Armeense gesangeboek in die Nasionale Kultuurhistoriese Museum\nin Pretoria, wat moontlik so vroeg as die dertiende eeu gedateer kan word, is feitlik\nheeltemal onbekend. Dit was oorspronklik 'n volledige genoteerde Armeense gesangeboek (sharakan) maar is herbind voordat dit na Suid-Afrika gekom en in 1897 deur president Kruger gekoop is. In die proses het die blaaie deurmekaar geraak en 'n paar het verlore gegaan. Dit is nietemin 'n merkwaardige manuskrip omdat president Kruger dit by 'n Armenier gekoop het wat van die moord op Armeniers in Turkye gevlug het, kort voordat ook hý sy land moes verlaat. Verder is die manuskrip ook uniek, gesien in die lig van die vroee datum daarvan en dat dit in Suid-Afrika voorkom, waar geen ander Armeense en baie min Westerse Middeleeuse manuskripte voorkom. Hierdie artikel ondersoek en beskryf die manuskrip in besonderhede en plaas dit in konteks met ander Armeense gesangeboeke. Dit is op grond van die styl van die skrif, die notasie en veral die inligting in 'n kolofon gedateer. Keywords : Armenie, gesangeboek, gesang, President Kruger, Middeleeus, manuskrip, skrif, kolofon, notasie, Nasionale Kultuurhistoriese Museum South Africa Journal of Cultural History Vol. 22 (1) 2008: pp. 186-203","PeriodicalId":40076,"journal":{"name":"South African Journal of Cultural History","volume":"22 1","pages":"186-203"},"PeriodicalIF":0.1000,"publicationDate":"2009-02-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"South African Journal of Cultural History","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/SAJCH.V22I1.6367","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q3","JCRName":"HISTORY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die Middeleeuse Armeense gesangeboek in Pretoria: 'n merkwaardige en problematiese manuskrip: Die Middeleeuse Armeense gesangeboek in die Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria, wat moontlik so vroeg as die dertiende eeu gedateer kan word, is feitlik heeltemal onbekend. Dit was oorspronklik 'n volledige genoteerde Armeense gesangeboek (sharakan) maar is herbind voordat dit na Suid-Afrika gekom en in 1897 deur president Kruger gekoop is. In die proses het die blaaie deurmekaar geraak en 'n paar het verlore gegaan. Dit is nietemin 'n merkwaardige manuskrip omdat president Kruger dit by 'n Armenier gekoop het wat van die moord op Armeniers in Turkye gevlug het, kort voordat ook hý sy land moes verlaat. Verder is die manuskrip ook uniek, gesien in die lig van die vroee datum daarvan en dat dit in Suid-Afrika voorkom, waar geen ander Armeense en baie min Westerse Middeleeuse manuskripte voorkom. Hierdie artikel ondersoek en beskryf die manuskrip in besonderhede en plaas dit in konteks met ander Armeense gesangeboeke. Dit is op grond van die styl van die skrif, die notasie en veral die inligting in 'n kolofon gedateer. Keywords : Armenie, gesangeboek, gesang, President Kruger, Middeleeus, manuskrip, skrif, kolofon, notasie, Nasionale Kultuurhistoriese Museum South Africa Journal of Cultural History Vol. 22 (1) 2008: pp. 186-203
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
比勒陀利亚的中世纪亚美尼亚赞美诗:一份重要而有问题的手稿
比勒陀利亚的地中海亚美尼亚小说:一份引人注目的有问题的手稿:比勒陀利亚国家文化历史博物馆的地中海亚美尼亚长篇小说,很可能早在13世纪就已经出版了。它最初是一部完整的标准亚美尼亚小说(Sharakan),但在来到南非之前就已经连接起来,并于1897年被克鲁格总统购买。在这个过程中,浏览消失了,有些丢失了。这只是一份了不起的手稿,因为克鲁格总统是向一名亚美尼亚人购买的,此人在离开土耳其前不久逃离了土耳其的亚美尼亚人谋杀案。从早期来看,这份手稿也是独一无二的,它出现在南非,那里没有其他亚美尼亚和非常小的西地中海手稿。本文详细审查和描述了手稿,并将其与其他亚美尼亚小说联系起来。这是基于字体样式、符号,尤其是列标题数据中提供的信息。关键词:亚美尼亚,出版,歌曲,克鲁格总统,Middeleeus,手稿,手稿,殖民地,记谱,国家文化历史博物馆南非文化史杂志2008年第22卷(1):第186-203页
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
10
期刊最新文献
Prof Dr G Van N Viljoen’s Rand Afrikaans University: A Vision for Academic Excellence and Inclusivity ’n Sintese Van Inligting Omtrent Hoofman Tshwane – Historiese Feit, Mite of Versinsel? The Novalis Ubuntu Institute (1994): Brian Johnson and the Concepts of Anthroposophical Architecture Die Sosiale Lewe in Bloemfontein in Die Laat Negentiende Eeu, Met Spesiale Verwysing Na Die Reitz-Tydperk, 1889–1895 Colonial Alienation, Resistance and Assimilation: A Hopefield History
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1