Caveat petitor. Must a business rescue practitioner pay costs of liquidation de bonis propriis?

P. O’Brien, J. Calitz
{"title":"Caveat petitor. Must a business rescue practitioner pay costs of liquidation de bonis propriis?","authors":"P. O’Brien, J. Calitz","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a4","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"’n Sakereddingspraktisyn is verplig om aansoek by die hof te doen om die likwidasie van die maatskappy indien dit blyk dat daar nie meer ’n redelike vooruitsig is om die maatskappy te red nie. Wanneer sakeredding daardie stadium bereik, is die kanse goed dat die sakereddingspraktisyn ’n skuldeiser van die maatskappy is vir onbetaalde fooie en uitgawes. ’n Skuldeiser wat aansoek by die hof doen om die likwidasie van ’n maatskappy, moet ’n bydrae maak om die likwidasiekoste te delg indien die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot oplewer om dit te betaal nie. Daar is ook ’n goeie kans dat die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot sal oplewer om die likwidasiekoste te delg nie. Met hierdie bydrae oorweeg die outeurs of dit beteken dat die sakereddingspraktisyn wat ook ’n skuldeiser van die maatskappy in sakeredding is ’n bydrae (effektief de bonis propriis) moet maak om die likwidasiekoste te delg. Dié regsvraag word beheers deur die Insolvensiewet van 1936, die Maatskappywet van 1973 en die Maatskappywet van 2008. Die tersake statutêre bepalings is nie met mekaar belyn ten einde die regsvraag sonder teenspraak te beantwoord nie. Die korrekte vertolking van die wetgewing word oorweeg aan die hand van wat hedendaags die geykte benadering van die Suid-Afrikaanse reg is dat vertolking dieselfde gewig moet verleen aan die teks, konteks, en oogmerk van die wetgewing wat gelyktydig oorweeg moet word, samelopend met die grondwetlike oorwegings. Die outeurs doen na oorweging van hierdie faktore aan die hand dat die sakereddingspraktisyn nie ’n bydrae moet maak om ’n tekort aan te vul om likwidasiekoste te delg indien die aansoek qua sakereddingspraktisyn gebring word om likwidasie van die maatskappy nie. Die sakereddingspraktisyn voldoen met so ’n aansoek aan ’n statutêre verpligting en bring dit nie om ’n verpligting van die maatskappy jeens die sakereddingspraktisyn as skuldeiser af te dwing nie. ’n Teenstrydige vertolking sal ’n bykomstige hindernis plaas in die evaluering van die potensiële keuses om sakeredding na te streef. Dit sal, teenstrydig met die openbare belang, sakereddingspraktisyns afskrik om aanstellings te aanvaar en hulle aanmoedig om voort te ploeter met sakeredding nieteenstaande die feit dat objektief dit geen vooruitsig op sukses het nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a4","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

’n Sakereddingspraktisyn is verplig om aansoek by die hof te doen om die likwidasie van die maatskappy indien dit blyk dat daar nie meer ’n redelike vooruitsig is om die maatskappy te red nie. Wanneer sakeredding daardie stadium bereik, is die kanse goed dat die sakereddingspraktisyn ’n skuldeiser van die maatskappy is vir onbetaalde fooie en uitgawes. ’n Skuldeiser wat aansoek by die hof doen om die likwidasie van ’n maatskappy, moet ’n bydrae maak om die likwidasiekoste te delg indien die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot oplewer om dit te betaal nie. Daar is ook ’n goeie kans dat die verkoop van die bates van die maatskappy nie voldoende vrye oorskot sal oplewer om die likwidasiekoste te delg nie. Met hierdie bydrae oorweeg die outeurs of dit beteken dat die sakereddingspraktisyn wat ook ’n skuldeiser van die maatskappy in sakeredding is ’n bydrae (effektief de bonis propriis) moet maak om die likwidasiekoste te delg. Dié regsvraag word beheers deur die Insolvensiewet van 1936, die Maatskappywet van 1973 en die Maatskappywet van 2008. Die tersake statutêre bepalings is nie met mekaar belyn ten einde die regsvraag sonder teenspraak te beantwoord nie. Die korrekte vertolking van die wetgewing word oorweeg aan die hand van wat hedendaags die geykte benadering van die Suid-Afrikaanse reg is dat vertolking dieselfde gewig moet verleen aan die teks, konteks, en oogmerk van die wetgewing wat gelyktydig oorweeg moet word, samelopend met die grondwetlike oorwegings. Die outeurs doen na oorweging van hierdie faktore aan die hand dat die sakereddingspraktisyn nie ’n bydrae moet maak om ’n tekort aan te vul om likwidasiekoste te delg indien die aansoek qua sakereddingspraktisyn gebring word om likwidasie van die maatskappy nie. Die sakereddingspraktisyn voldoen met so ’n aansoek aan ’n statutêre verpligting en bring dit nie om ’n verpligting van die maatskappy jeens die sakereddingspraktisyn as skuldeiser af te dwing nie. ’n Teenstrydige vertolking sal ’n bykomstige hindernis plaas in die evaluering van die potensiële keuses om sakeredding na te streef. Dit sal, teenstrydig met die openbare belang, sakereddingspraktisyns afskrik om aanstellings te aanvaar en hulle aanmoedig om voort te ploeter met sakeredding nieteenstaande die feit dat objektief dit geen vooruitsig op sukses het nie.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
警告petitor。企业救助从业者必须支付财产清算费用吗?
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1