Two horses do not need to be from the same stable: a critical evaluation of the Polo case

S. Karjiker
{"title":"Two horses do not need to be from the same stable: a critical evaluation of the Polo case","authors":"S. Karjiker","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die eerste saak wat riglyne verskaf oor die interpretasie van artikel 10(13) van die Wet op Handelsmerke van 1993 is onlangs in die hoogste hof van appél in LA Group (Pty) Ltd v Stable Brands (Pty) Ltd beslis. Die beslissing het ook ’n mate van duidelikheid verskaf oor die tipe gebruik van ’n handelsmerk wat as aanvaarbare bewys van gebruik beskou sal word wanneer die geldigheid van ’n handelsmerk betwis word op grond van nie-gebruik. Wat die Polo-saak hoogs ongewoon maak, indien nie uniek nie, is dat dit nie die eienaar van die handelsmerk, naamlik Ralph Lauren, was wat sy reputasie in die POLO-merke wou bevestig nie, maar ’n derde party, naamlik die respondent in die saak. Dit is na alle waarskynlikheid die eerste keer dat ’n derde party poog om die reputasie van ’n beweerde buitelandse, bekende, ongeregistreerde handelsmerk te beskerm. Daar was twee uitsprake wat artikel 10(13) verskillend geïnterpreteer het, en dus tot verskillende gevolgtrekkings oor die feite gekom het. Hierdie artikel sal beide die minderheids- en meerderheidsuitsprake krities bespreek. ’n Aspek van die uitspraak wat kommer wek by beide die minderheids- en meerderheidsuitspraak is die oënskynlik doelbewuste vermyding van enige bespreking van die territorialiteit van handelsmerke, meer spesifiek enige vermelding van artikels 35 en 36(2) van die Wet op Handelsmerke van 1993. Op ’n letterlike interpretasie blyk die minderheid korrek te wees dat artikel 10(13) van wye belang kan wees, maar dit het nie daarin geslaag om duidelikheid te verskaf oor die moontlike wisselwerking tussen artikels 10(13) en 35, aan een kant, en artikel 36(2), aan die ander kant nie. Die versuim om die interpretasie van artikel 10(13) van die Wet op Handelsmerke van 1993 te versoen met artikel 35 (en a 36(2)) kan ernstige kommer oor die omvang van artikel 35 in die toekoms laat ontstaan. Aangesien dit nie die eienaar van die beweerd geskonde handelsmerk was wat die klaer was nie, laat die saak ook kwessies ontstaan oor die bewyslas in die vestiging van die vereiste reputasie in hierdie tipe gevalle. Gegewe die leerstuk van die territorialiteit van handelsmerke, is ’n sekere vlak van verbruikersverwarring onvermydelik.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die eerste saak wat riglyne verskaf oor die interpretasie van artikel 10(13) van die Wet op Handelsmerke van 1993 is onlangs in die hoogste hof van appél in LA Group (Pty) Ltd v Stable Brands (Pty) Ltd beslis. Die beslissing het ook ’n mate van duidelikheid verskaf oor die tipe gebruik van ’n handelsmerk wat as aanvaarbare bewys van gebruik beskou sal word wanneer die geldigheid van ’n handelsmerk betwis word op grond van nie-gebruik. Wat die Polo-saak hoogs ongewoon maak, indien nie uniek nie, is dat dit nie die eienaar van die handelsmerk, naamlik Ralph Lauren, was wat sy reputasie in die POLO-merke wou bevestig nie, maar ’n derde party, naamlik die respondent in die saak. Dit is na alle waarskynlikheid die eerste keer dat ’n derde party poog om die reputasie van ’n beweerde buitelandse, bekende, ongeregistreerde handelsmerk te beskerm. Daar was twee uitsprake wat artikel 10(13) verskillend geïnterpreteer het, en dus tot verskillende gevolgtrekkings oor die feite gekom het. Hierdie artikel sal beide die minderheids- en meerderheidsuitsprake krities bespreek. ’n Aspek van die uitspraak wat kommer wek by beide die minderheids- en meerderheidsuitspraak is die oënskynlik doelbewuste vermyding van enige bespreking van die territorialiteit van handelsmerke, meer spesifiek enige vermelding van artikels 35 en 36(2) van die Wet op Handelsmerke van 1993. Op ’n letterlike interpretasie blyk die minderheid korrek te wees dat artikel 10(13) van wye belang kan wees, maar dit het nie daarin geslaag om duidelikheid te verskaf oor die moontlike wisselwerking tussen artikels 10(13) en 35, aan een kant, en artikel 36(2), aan die ander kant nie. Die versuim om die interpretasie van artikel 10(13) van die Wet op Handelsmerke van 1993 te versoen met artikel 35 (en a 36(2)) kan ernstige kommer oor die omvang van artikel 35 in die toekoms laat ontstaan. Aangesien dit nie die eienaar van die beweerd geskonde handelsmerk was wat die klaer was nie, laat die saak ook kwessies ontstaan oor die bewyslas in die vestiging van die vereiste reputasie in hierdie tipe gevalle. Gegewe die leerstuk van die territorialiteit van handelsmerke, is ’n sekere vlak van verbruikersverwarring onvermydelik.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
两匹马不需要来自同一个马厩:这是对马球事件的一个重要评价
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1