The essential religious practices test used by the judiciary in India: restricting or advancing the constitutional protection of religious freedom?

R. Henrico
{"title":"The essential religious practices test used by the judiciary in India: restricting or advancing the constitutional protection of religious freedom?","authors":"R. Henrico","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Godsdiensvryheid word in Indië, onderhewig aan bepaalde beperkings soos openbare orde, sedelikheid en gesondheid, grondwetlik beskerm. Die ryk kulturele samestelling van die Indiese gemeenskap, deurtrek van ’n menigte godsdienstige gelowe en praktyke, het aanleiding gegee tot kommer dat sekulêre aangeleenthede wat met godsdienstige praktyke geassosieer kan word, nie van regulering deur die staat vrygestel moet word nie. Die uitdrukking “wesenlik godsdienstig”, wat bedoel was om die sekulêre van die godsdienstige aangeleenthede te onderskei, moes die basis vorm vir wat bekend sou word as die noodsaaklike godsdiensbeoefeningstoets. Die Indiese hooggeregshof is die beskermheer van die grondwet. Ten spyte daarvan dat dit geen regsplegingsmagte ten opsigte van sosio-ekonomiese regte het nie, het die hof die voormelde oor die jare afgedwing, en daardeur bygedra tot maatskaplike hervormings. Aanvanklik aangewend as “wesenlik godsdienstig”, was die toets later toegepas as “noodsaaklik vir godsdiens”. Toepassing van die toets deur die howe het in sekere gevalle ook bygedra tot verskeie sosiale hervormings, alhoewel die legitimiteit van die toets steeds ’n bron van onsekerheid is. In watter vorm ook al toegepas, bevraagteken dit die nimlike basis waarop die howe – as beskermers van die grondwetlike reg op godsdiensvryheid – wettig ’n teologiese of kerklike rol kan aanvaar deur aan hulself die mag, kundigheid en wysheid toe te eien om te besluit wát wel deel behoort te vorm van ’n godsdienstige geloof en oortuiging, en wat ’n noodsaaklike of nie-noodsaaklike gebruik van ’n sekere godsdiens is. Godsdienstige oortuigings en gelowe is subjektief van aard. Hulle kan vreemd, onlogies, irrasioneel, onrealisties of selfs bygelowig wees. Tensy in stryd met ander fundamentele menseregte, verdien dit grondwetlike beskerming. Die grondslag waarop ’n hof voorgee om irrasionele verskynsels te beoordeel deur sy eie siening op die geval af te dwing met verwysing na rasionele beginsels, letterkundige en skriftuurlike bronne, laat ruimte om die regsgeldigheid van howe en hul betrokkenheid by leerstellige aangeleenthede te bevraagteken.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Godsdiensvryheid word in Indië, onderhewig aan bepaalde beperkings soos openbare orde, sedelikheid en gesondheid, grondwetlik beskerm. Die ryk kulturele samestelling van die Indiese gemeenskap, deurtrek van ’n menigte godsdienstige gelowe en praktyke, het aanleiding gegee tot kommer dat sekulêre aangeleenthede wat met godsdienstige praktyke geassosieer kan word, nie van regulering deur die staat vrygestel moet word nie. Die uitdrukking “wesenlik godsdienstig”, wat bedoel was om die sekulêre van die godsdienstige aangeleenthede te onderskei, moes die basis vorm vir wat bekend sou word as die noodsaaklike godsdiensbeoefeningstoets. Die Indiese hooggeregshof is die beskermheer van die grondwet. Ten spyte daarvan dat dit geen regsplegingsmagte ten opsigte van sosio-ekonomiese regte het nie, het die hof die voormelde oor die jare afgedwing, en daardeur bygedra tot maatskaplike hervormings. Aanvanklik aangewend as “wesenlik godsdienstig”, was die toets later toegepas as “noodsaaklik vir godsdiens”. Toepassing van die toets deur die howe het in sekere gevalle ook bygedra tot verskeie sosiale hervormings, alhoewel die legitimiteit van die toets steeds ’n bron van onsekerheid is. In watter vorm ook al toegepas, bevraagteken dit die nimlike basis waarop die howe – as beskermers van die grondwetlike reg op godsdiensvryheid – wettig ’n teologiese of kerklike rol kan aanvaar deur aan hulself die mag, kundigheid en wysheid toe te eien om te besluit wát wel deel behoort te vorm van ’n godsdienstige geloof en oortuiging, en wat ’n noodsaaklike of nie-noodsaaklike gebruik van ’n sekere godsdiens is. Godsdienstige oortuigings en gelowe is subjektief van aard. Hulle kan vreemd, onlogies, irrasioneel, onrealisties of selfs bygelowig wees. Tensy in stryd met ander fundamentele menseregte, verdien dit grondwetlike beskerming. Die grondslag waarop ’n hof voorgee om irrasionele verskynsels te beoordeel deur sy eie siening op die geval af te dwing met verwysing na rasionele beginsels, letterkundige en skriftuurlike bronne, laat ruimte om die regsgeldigheid van howe en hul betrokkenheid by leerstellige aangeleenthede te bevraagteken.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
印度司法机构使用的基本宗教实践标准:限制还是推进宪法对宗教自由的保护?
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1