Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric

S. Karjiker
{"title":"Should South Africa adopt fair use? Cutting through the rhetoric","authors":"S. Karjiker","doi":"10.47348/tsar/2021/i2a2","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die wetgewer poog om met die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg ingrypende veranderinge in die Wet op Outeursreg aan te bring, waarby die instelling van billike gebruik (“fair use”) ingesluit word. Hierdie voorgestelde wysiging blyk nie die resultaat te wees van enige erkende hersieningsproses nie, en vereis ’n deeglike ontleding van die gevolge daarvan. Hierdie radikale afwyking van ons huidige benadering ten opsigte van die uitsonderings in outeursreg is deur sommige bekende tegnologie maatskappye ondersteun, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in ander regsgebiede soos die Verenigde Koninkryk, Australië en Nieu-Seeland. Die artikel spreek ernstige kommer uit oor die implikasies van die instelling van billike gebruik in die Suid-Afrikaanse reg. Sodra verby die retoriek van die beweerde meerderwaardigheid van billike gebruik beweeg word, is die prentjie wat ontstaan verontrustend. Alhoewel daar entoesiastiese ondersteuning blyk te wees vir die instelling van billike gebruik vanuit sekere oorde, is die geskiedenis daarvan om regsekerheid te vestig in die regsgebied van sy statutêre oorsprong, die Verenigde State, minder bemoedigend. Billike gebruik vereis ’n litigasieproses tussen die verskillende partye om die toelaatbare uitsonderings op outeursreg te bepaal. Daar is geen noodwendige rede waarom billike gebruik meer responsief is op tegnologiese verandering as wetgewende hervorming nie. Daar is beduidende verskille in ons regstelsel en die litigasieproses wanneer dit vergelyk word met dié van die Verenigde State. Versuim om die verskille te erken, kan tot onvoorspelbare en onbedoelde gevolge lei. Uitsonderings op die outeursreg behels aspekte van openbare beleid. Dit moet nie deur regters beslis word ooreenkomstig ’n agenda wat daargestel is deur private litigante nie. In ’n demokratiese samelewing moet openbare beleidskwessies deur die parlement bepaal word en dit mag openbare deelname insluit. Billike gebruik, of enige vorm van oop uitsonderings, kan daartoe lei dat Suid-Afrika sy verdragsverpligtinge kragtens die Bernkonvensie, die TRIPs-ooreenkoms en in die besonder die sogenaamde “drie-stap-toets” mag oortree. Dit is ook duidelik dat die houding van die Europese Unie en die Verenigde State teenoor die groot tegnologie maatskappye minder uiteenlopend is, en dat wetgewende maatreëls ingestel word, of oorweeg word, om die uitbuiting van die regte van outeursreghebbendes te beperk. Voorstanders vir die instelling van billike gebruik het nog geen regverdiging verskaf waarom Suid-Afrika dit só moet gedra oor sy internasionale verpligtinge nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"8 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2021-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2021/i2a2","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

Abstract

Die wetgewer poog om met die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg ingrypende veranderinge in die Wet op Outeursreg aan te bring, waarby die instelling van billike gebruik (“fair use”) ingesluit word. Hierdie voorgestelde wysiging blyk nie die resultaat te wees van enige erkende hersieningsproses nie, en vereis ’n deeglike ontleding van die gevolge daarvan. Hierdie radikale afwyking van ons huidige benadering ten opsigte van die uitsonderings in outeursreg is deur sommige bekende tegnologie maatskappye ondersteun, nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in ander regsgebiede soos die Verenigde Koninkryk, Australië en Nieu-Seeland. Die artikel spreek ernstige kommer uit oor die implikasies van die instelling van billike gebruik in die Suid-Afrikaanse reg. Sodra verby die retoriek van die beweerde meerderwaardigheid van billike gebruik beweeg word, is die prentjie wat ontstaan verontrustend. Alhoewel daar entoesiastiese ondersteuning blyk te wees vir die instelling van billike gebruik vanuit sekere oorde, is die geskiedenis daarvan om regsekerheid te vestig in die regsgebied van sy statutêre oorsprong, die Verenigde State, minder bemoedigend. Billike gebruik vereis ’n litigasieproses tussen die verskillende partye om die toelaatbare uitsonderings op outeursreg te bepaal. Daar is geen noodwendige rede waarom billike gebruik meer responsief is op tegnologiese verandering as wetgewende hervorming nie. Daar is beduidende verskille in ons regstelsel en die litigasieproses wanneer dit vergelyk word met dié van die Verenigde State. Versuim om die verskille te erken, kan tot onvoorspelbare en onbedoelde gevolge lei. Uitsonderings op die outeursreg behels aspekte van openbare beleid. Dit moet nie deur regters beslis word ooreenkomstig ’n agenda wat daargestel is deur private litigante nie. In ’n demokratiese samelewing moet openbare beleidskwessies deur die parlement bepaal word en dit mag openbare deelname insluit. Billike gebruik, of enige vorm van oop uitsonderings, kan daartoe lei dat Suid-Afrika sy verdragsverpligtinge kragtens die Bernkonvensie, die TRIPs-ooreenkoms en in die besonder die sogenaamde “drie-stap-toets” mag oortree. Dit is ook duidelik dat die houding van die Europese Unie en die Verenigde State teenoor die groot tegnologie maatskappye minder uiteenlopend is, en dat wetgewende maatreëls ingestel word, of oorweeg word, om die uitbuiting van die regte van outeursreghebbendes te beperk. Voorstanders vir die instelling van billike gebruik het nog geen regverdiging verskaf waarom Suid-Afrika dit só moet gedra oor sy internasionale verpligtinge nie.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
南非应该采用合理使用吗?打破花言巧语
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1