Regspraak: Upholding the child’s right to be heard in contempt of court proceedings because a “child’s best interests are of paramount importance in every matter concerning a child”

W. Rosenberg
{"title":"Regspraak: Upholding the child’s right to be heard in contempt of court proceedings because a “child’s best interests are of paramount importance in every matter concerning a child”","authors":"W. Rosenberg","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a12","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie saak het minagting van die hofverrigtinge behels waar ’n kontakooreenkoms, wat ’n bevel van die hof gemaak is, deur die respondente oortree is. As gevolg van die aard van die verrigtinge, is daar nie van die hof verwag om die kind se standpunt oor die kontakreëlings met die aansoeker te hanteer nie, en dit is die aspek van die verrigtinge wat hierdie nota ontleed. Hierdie nota is nie daarop gemik om die korrektheid van die beslissing van die hof te ondersoek nie, maar fokus meer op die feite en vrae wat die hof prima facie moes ontleed as die hof nie vasgehou het aan ’n voorafbepaalde formule vir minagting van hofverrigtinge nie. Die prosedure wat gevolg word in minagting van hofverrigtinge is van nature beperk. Artikel 28(2) van die grondwet bepaal: “’n Kind se beste belang is van deurslaggewende belang in elke aangeleentheid wat die kind raak.” Hierdie bespreking beheers elke tersake aspek. Dit sluit minagting van hofverrigtinge in waar ’n bevel oor kontak met ’n minderjarige betrokke is aangesien kontakreëlings en die oortreding daarvan direk “’n kind” in ag neem. Die beperkte omvang van minagting van hofverrigtinge het veroorsaak dat die hof twee belangrike feite mis wat ’n invloed op die kontakbevel kan hê en hierdie is eerstens dat die kind haarself in haar kamer toegesluit het. Sy het geweier om die aansoeker te sien. Tweedens is ’n bevel deur die hof a quo gemaak vir kontak onder toesig. Hierdie twee feite blyk belangrik te wees in die beskerming van die beste belange van ’n kind en word nie hanteer nie. Verder word die moontlikheid dat die respondente se optrede op “ouerlike vervreemding” neergekom het ook met omsigtigheid aangespreek omdat so ’n term as dit té ver geneem word, die kind se stem kan verdring. Ten aansien van die Nederlandse reg word artikel 809 van die Nederlandse Wetboek van Siviele Prosesrecht bespreek en die uitsluiting daarkragtens van kinders jonger as twaalf jaar van familieregtelike verrigtinge. Die ongekwalifiseerde verlaging van die ouderdomsperk mag miskien nie die antwoord wees nie, maar daar behoort herbesin te word oor die algehele uitsluiting van ’n kind se reg om gehoor te word in aangeleenthede waar die kind se belange wel ter sake is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a12","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Hierdie saak het minagting van die hofverrigtinge behels waar ’n kontakooreenkoms, wat ’n bevel van die hof gemaak is, deur die respondente oortree is. As gevolg van die aard van die verrigtinge, is daar nie van die hof verwag om die kind se standpunt oor die kontakreëlings met die aansoeker te hanteer nie, en dit is die aspek van die verrigtinge wat hierdie nota ontleed. Hierdie nota is nie daarop gemik om die korrektheid van die beslissing van die hof te ondersoek nie, maar fokus meer op die feite en vrae wat die hof prima facie moes ontleed as die hof nie vasgehou het aan ’n voorafbepaalde formule vir minagting van hofverrigtinge nie. Die prosedure wat gevolg word in minagting van hofverrigtinge is van nature beperk. Artikel 28(2) van die grondwet bepaal: “’n Kind se beste belang is van deurslaggewende belang in elke aangeleentheid wat die kind raak.” Hierdie bespreking beheers elke tersake aspek. Dit sluit minagting van hofverrigtinge in waar ’n bevel oor kontak met ’n minderjarige betrokke is aangesien kontakreëlings en die oortreding daarvan direk “’n kind” in ag neem. Die beperkte omvang van minagting van hofverrigtinge het veroorsaak dat die hof twee belangrike feite mis wat ’n invloed op die kontakbevel kan hê en hierdie is eerstens dat die kind haarself in haar kamer toegesluit het. Sy het geweier om die aansoeker te sien. Tweedens is ’n bevel deur die hof a quo gemaak vir kontak onder toesig. Hierdie twee feite blyk belangrik te wees in die beskerming van die beste belange van ’n kind en word nie hanteer nie. Verder word die moontlikheid dat die respondente se optrede op “ouerlike vervreemding” neergekom het ook met omsigtigheid aangespreek omdat so ’n term as dit té ver geneem word, die kind se stem kan verdring. Ten aansien van die Nederlandse reg word artikel 809 van die Nederlandse Wetboek van Siviele Prosesrecht bespreek en die uitsluiting daarkragtens van kinders jonger as twaalf jaar van familieregtelike verrigtinge. Die ongekwalifiseerde verlaging van die ouderdomsperk mag miskien nie die antwoord wees nie, maar daar behoort herbesin te word oor die algehele uitsluiting van ’n kind se reg om gehoor te word in aangeleenthede waar die kind se belange wel ter sake is.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Regspraak:维护儿童在藐视法庭诉讼中被听取意见的权利,因为“儿童的最大利益在与儿童有关的任何事项中都是至关重要的”
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1