2002年第28号矿产和石油资源开发法规定的矿产权利、许可和许可的性质:一种新的双重检验?

PJ Badenhorst
{"title":"2002年第28号矿产和石油资源开发法规定的矿产权利、许可和许可的性质:一种新的双重检验?","authors":"PJ Badenhorst","doi":"10.47348/tsar/2023/i4a1","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 word ’n onderskeid getref tussen saaklike regte wat registreerbaar is in die aktesregister en persoonlike regte wat nie aldus registreerbaar is nie. Die wetgewer het nuwe kategorieë regte ten aansien van minerale in die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 geskep. Sodanige prospekteerregte en mynregte word as beperkte saaklike regte deur die wet aangemerk terwyl die aard van toestemmings en permitte ten aansien van minerale nie omskryf word nie. Die wet verg dat prospekteerregte en mynregte geregistreer moet word. Die Wet op die Registrasie van Myntitels 16 van 1967 maak voorsiening vir die registrasie van prospekteerregte en mynregte en die aantekening van toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die registrasie van regte in die akteskantoor is vergelykbaar met die registrasie van regte in die Minerale en Petroleum Titels Registrasiekantoor. Ten einde te bepaal of ’n reg ’n saaklike reg en dus registreerbaar is in die akteskantoor, maak die howe gebruik van ’n tweeledige toets, naamlik die subtraction from the dominium-toets en die bedoelingstoets. Die subtraction from the dominium-toets word ook deur die howe en sommige akademici gebruik om te bevestig dat prospekteerregte en mynregte inderdaad saaklike regte is. Toestemmings en permitte ten aansien van minerale word by analogie, met ’n beroep op die subtraction from the dominium-toets, ook as saaklike regte beskou. Daar bestaan egter ook beskouings dat permitte en toestemmings eerder persoonlike regte of regte sui generis is, veral omdat die wet in verskeie opsigte self onderskei tussen regte ten aansien van minerale aan die een kant en permitte of toestemmings aan die ander kant. In die artikel word betoog dat ’n vermindering van bevoegdhede ingevolge die subtraction from the dominium-toets nie regtig plaasvind indien regte, toestemmings en permitte toegeken of uitgereik word deur die staat nie. Voorts word betoog dat die toets nie gebruik kan word om die aard van regte, toestemmings of permitte te bepaal nie. Daar word voorgestel dat ’n alternatiewe toets, die sogenaamde subtraction from the imperium-toets gebruik word. Daar word verder aangetoon dat die staat uit hoofde van vermeende voogdyskap (of imperium) ingevolge die Mineral and Petroleum Resources Development Act oor ’n reeks bevoegdhede beskik. Wanneer regte, toestemmings of permitte ten aansien van minerale toegeken of uitgereik word, vind daar eerder ’n beperking van bevoegdhede van die staat se imperium as die eiendomsreg van die eienaar van die grond plaas. ’n Beperking van inhoudsbevoegdhede van die eienaar van die grond vind slegs plaas as byvoorbeeld ’n huurkontrak ten aansien van die grond met ’n mynboumaatskappy aangegaan word. Daar word ook aangetoon dat die bedoelingstoets nie suksesvol gebruik kan word om die aard van regte, permitte en toestemmings ten aansien van minerale te bepaal nie. Die tradisionele privaatregtelike eienskappe van saaklike regte en persoonlike regte word met redelike gemak toegepas op regte, toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die toekenning van prospekteerregte en mynregte as ’n administratiewe handeling word ook kortliks bespreek om aan te toon dat sodanige toekenning slegs neerkom op ’n administratiewe vergunning om ’n notariële kontrak te sluit en te registreer (al is prospekteerders en myners statutêr daartoe verplig). Met ander woorde, dit is bloot ’n vergunning om voort te kan gaan en om ’n saaklike reg te verkry. Daar word ook aangetoon dat tydens registrasie van prospekteerregte of mynregte sodanige administratiewe vergunning, wat nie ontginningsbevoegdhede tot inhoud het nie, nie omgetower word in ’n saaklike reg nie, net soos ’n persoonlike reg ingevolge ’n koopkontrak van grond kragtens geykte reg nie omgetower word in ’n saaklike reg tydens registrasie in die aktesregister nie.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Nature of rights, permission and permits to minerals under the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002: a novel two-fold test?\",\"authors\":\"PJ Badenhorst\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i4a1\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 word ’n onderskeid getref tussen saaklike regte wat registreerbaar is in die aktesregister en persoonlike regte wat nie aldus registreerbaar is nie. Die wetgewer het nuwe kategorieë regte ten aansien van minerale in die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 geskep. Sodanige prospekteerregte en mynregte word as beperkte saaklike regte deur die wet aangemerk terwyl die aard van toestemmings en permitte ten aansien van minerale nie omskryf word nie. Die wet verg dat prospekteerregte en mynregte geregistreer moet word. Die Wet op die Registrasie van Myntitels 16 van 1967 maak voorsiening vir die registrasie van prospekteerregte en mynregte en die aantekening van toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die registrasie van regte in die akteskantoor is vergelykbaar met die registrasie van regte in die Minerale en Petroleum Titels Registrasiekantoor. Ten einde te bepaal of ’n reg ’n saaklike reg en dus registreerbaar is in die akteskantoor, maak die howe gebruik van ’n tweeledige toets, naamlik die subtraction from the dominium-toets en die bedoelingstoets. Die subtraction from the dominium-toets word ook deur die howe en sommige akademici gebruik om te bevestig dat prospekteerregte en mynregte inderdaad saaklike regte is. Toestemmings en permitte ten aansien van minerale word by analogie, met ’n beroep op die subtraction from the dominium-toets, ook as saaklike regte beskou. Daar bestaan egter ook beskouings dat permitte en toestemmings eerder persoonlike regte of regte sui generis is, veral omdat die wet in verskeie opsigte self onderskei tussen regte ten aansien van minerale aan die een kant en permitte of toestemmings aan die ander kant. In die artikel word betoog dat ’n vermindering van bevoegdhede ingevolge die subtraction from the dominium-toets nie regtig plaasvind indien regte, toestemmings en permitte toegeken of uitgereik word deur die staat nie. Voorts word betoog dat die toets nie gebruik kan word om die aard van regte, toestemmings of permitte te bepaal nie. Daar word voorgestel dat ’n alternatiewe toets, die sogenaamde subtraction from the imperium-toets gebruik word. Daar word verder aangetoon dat die staat uit hoofde van vermeende voogdyskap (of imperium) ingevolge die Mineral and Petroleum Resources Development Act oor ’n reeks bevoegdhede beskik. Wanneer regte, toestemmings of permitte ten aansien van minerale toegeken of uitgereik word, vind daar eerder ’n beperking van bevoegdhede van die staat se imperium as die eiendomsreg van die eienaar van die grond plaas. ’n Beperking van inhoudsbevoegdhede van die eienaar van die grond vind slegs plaas as byvoorbeeld ’n huurkontrak ten aansien van die grond met ’n mynboumaatskappy aangegaan word. Daar word ook aangetoon dat die bedoelingstoets nie suksesvol gebruik kan word om die aard van regte, permitte en toestemmings ten aansien van minerale te bepaal nie. Die tradisionele privaatregtelike eienskappe van saaklike regte en persoonlike regte word met redelike gemak toegepas op regte, toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die toekenning van prospekteerregte en mynregte as ’n administratiewe handeling word ook kortliks bespreek om aan te toon dat sodanige toekenning slegs neerkom op ’n administratiewe vergunning om ’n notariële kontrak te sluit en te registreer (al is prospekteerders en myners statutêr daartoe verplig). Met ander woorde, dit is bloot ’n vergunning om voort te kan gaan en om ’n saaklike reg te verkry. Daar word ook aangetoon dat tydens registrasie van prospekteerregte of mynregte sodanige administratiewe vergunning, wat nie ontginningsbevoegdhede tot inhoud het nie, nie omgetower word in ’n saaklike reg nie, net soos ’n persoonlike reg ingevolge ’n koopkontrak van grond kragtens geykte reg nie omgetower word in ’n saaklike reg tydens registrasie in die aktesregister nie.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a1\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i4a1","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

摘要

1937 年第 47 号《契约登记法》对可以在契约登记簿上登记的实质性权利和不能登记的个人权利作了区分。立法机关在 2002 年第 28 号《矿产和石油资源开发法》中选择了新的矿产权利类别。该法将此类探矿规则和条例指定为有限的实质性规则,而对矿产方面的同意和许可的性质未作说明。该法要求对探矿权和采矿权进行登记。1967 年第 16 号《所有权登记法》规定了财产权和特权的登记以及矿产同意书和许可 证的记录。在契约办公室登记权利与在矿产和石油产权登记办公室登记权利类似。为了确定一项权利是否是真正的权利,从而可以在契约办公室登记,howe 采用了两部分测试,即从支配权中减去测试和意图测试。Howe 和一些学者也使用从支配权中减去的测试来确认赞助权和少数人权利确实是真正的权利。参照从支配权中减去的检验标准,与矿产有关的同意和许可也被类比视为真正的权利。然而,也有争议认为许可和同意是个人权利或自成一类的权利,尤其是诗句中的法律本身就区分了矿产方面的权利和许可或同意。文章认为,如果权利、同意和许可不是由国家授予或签发的,那么根据从统治权中减去的检验标准来减少管辖权是不正确的。此外,文章还认为,该检验标准不能用于确定权利、同意或许可的性质。建议采用另一种检验标准,即所谓的帝国减法检验标准。本文进一步证明,根据《矿产和石油资源开发法》,国家凭借所谓的主权(或帝国)享有一系列权力。当授予或签发有关矿产的权利、同意或许可时,限制的是国家帝国的权力,而不是土地所有者的所有权。只有在与建筑合作社签订土地租赁合同等情况下,才会对土地所有者的内容权利进行限制。这也表明,意向测试不能成功地用于确定与矿物有关的权利、许可和同意的性质。传统私法中对实体权利和个人权利的例外适用于矿产方面的权利、许可和同意,并不困难。对矿产方面的实体权利和个人权利的传统私法例外,在适用于矿产方面的权利、同意和许可时具有合理的便捷性。换句话说,这是对进行和获得真正权利的赤裸裸的许可。这也表明,在财产权或不动产权登记期间,这种行政许可(不包括开发权)并不转化为物权,正如根据登记法签订的土地买卖合同所规定的个人权利在契约登记册登记期间并不转化为物权一样。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Nature of rights, permission and permits to minerals under the Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 of 2002: a novel two-fold test?
In die Registrasie van Aktes Wet 47 van 1937 word ’n onderskeid getref tussen saaklike regte wat registreerbaar is in die aktesregister en persoonlike regte wat nie aldus registreerbaar is nie. Die wetgewer het nuwe kategorieë regte ten aansien van minerale in die Mineral and Petroleum Resources Development Act 28 van 2002 geskep. Sodanige prospekteerregte en mynregte word as beperkte saaklike regte deur die wet aangemerk terwyl die aard van toestemmings en permitte ten aansien van minerale nie omskryf word nie. Die wet verg dat prospekteerregte en mynregte geregistreer moet word. Die Wet op die Registrasie van Myntitels 16 van 1967 maak voorsiening vir die registrasie van prospekteerregte en mynregte en die aantekening van toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die registrasie van regte in die akteskantoor is vergelykbaar met die registrasie van regte in die Minerale en Petroleum Titels Registrasiekantoor. Ten einde te bepaal of ’n reg ’n saaklike reg en dus registreerbaar is in die akteskantoor, maak die howe gebruik van ’n tweeledige toets, naamlik die subtraction from the dominium-toets en die bedoelingstoets. Die subtraction from the dominium-toets word ook deur die howe en sommige akademici gebruik om te bevestig dat prospekteerregte en mynregte inderdaad saaklike regte is. Toestemmings en permitte ten aansien van minerale word by analogie, met ’n beroep op die subtraction from the dominium-toets, ook as saaklike regte beskou. Daar bestaan egter ook beskouings dat permitte en toestemmings eerder persoonlike regte of regte sui generis is, veral omdat die wet in verskeie opsigte self onderskei tussen regte ten aansien van minerale aan die een kant en permitte of toestemmings aan die ander kant. In die artikel word betoog dat ’n vermindering van bevoegdhede ingevolge die subtraction from the dominium-toets nie regtig plaasvind indien regte, toestemmings en permitte toegeken of uitgereik word deur die staat nie. Voorts word betoog dat die toets nie gebruik kan word om die aard van regte, toestemmings of permitte te bepaal nie. Daar word voorgestel dat ’n alternatiewe toets, die sogenaamde subtraction from the imperium-toets gebruik word. Daar word verder aangetoon dat die staat uit hoofde van vermeende voogdyskap (of imperium) ingevolge die Mineral and Petroleum Resources Development Act oor ’n reeks bevoegdhede beskik. Wanneer regte, toestemmings of permitte ten aansien van minerale toegeken of uitgereik word, vind daar eerder ’n beperking van bevoegdhede van die staat se imperium as die eiendomsreg van die eienaar van die grond plaas. ’n Beperking van inhoudsbevoegdhede van die eienaar van die grond vind slegs plaas as byvoorbeeld ’n huurkontrak ten aansien van die grond met ’n mynboumaatskappy aangegaan word. Daar word ook aangetoon dat die bedoelingstoets nie suksesvol gebruik kan word om die aard van regte, permitte en toestemmings ten aansien van minerale te bepaal nie. Die tradisionele privaatregtelike eienskappe van saaklike regte en persoonlike regte word met redelike gemak toegepas op regte, toestemmings en permitte ten aansien van minerale. Die toekenning van prospekteerregte en mynregte as ’n administratiewe handeling word ook kortliks bespreek om aan te toon dat sodanige toekenning slegs neerkom op ’n administratiewe vergunning om ’n notariële kontrak te sluit en te registreer (al is prospekteerders en myners statutêr daartoe verplig). Met ander woorde, dit is bloot ’n vergunning om voort te kan gaan en om ’n saaklike reg te verkry. Daar word ook aangetoon dat tydens registrasie van prospekteerregte of mynregte sodanige administratiewe vergunning, wat nie ontginningsbevoegdhede tot inhoud het nie, nie omgetower word in ’n saaklike reg nie, net soos ’n persoonlike reg ingevolge ’n koopkontrak van grond kragtens geykte reg nie omgetower word in ’n saaklike reg tydens registrasie in die aktesregister nie.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1