在集体诉讼中提出可审判问题的诉因:重新考虑认证门槛

Theo Broodryk
{"title":"在集体诉讼中提出可审判问题的诉因:重新考虑认证门槛","authors":"Theo Broodryk","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In Children’s Resource Centre Trust v Pioneer Food (Pty) Ltd (2013 2 SA 213 (HHA)) het ar Wallis verskeie vereistes vir sertifisering van ’n groepsgeding neergelê. Hierdie vereistes is later deur die konstitusionele hof tot blote faktore gerelegeer wat oorweeg moet word onder die hoofoorweging van die belang van geregtigheid. Een van die sertifiseringsfaktore is dat daar ’n eisoorsaak moet bestaan wat ’n beregbare kwessie openbaar. Appèlregter Wallis het bevind dat die toets wat van toepassing is om te bepaal of ’n pleitstuk eksipiabel is, gebruik moet word om te bepaal of daar wel so ’n eisoorsaak teenwoordig is. Die doel met hierdie artikel is om die benadering van die Suid-Afrikaanse hoër howe te evalueer om te bepaal of daar in die betrokke sertifiseringsaangeleenthede aan die bostaande faktor voldoen is en om sekere voorstelle te maak aangaande die manier waarop ons howe in die toekoms verkieslik met hierdie kwessie moet omgaan. Die uitspraak van r Unterhalter in De Bruyn v Steinhoff International Holdings NV (2022 1 SA 442 (GJ)) vorm die grondslag van die artikel. Die benadering van die prominente buitelandse jurisdiksie van Ontario in Kanada word ook in die artikel oorweeg. Uiteindelik word in die artikel geargumenteer ten gunste van die handhawing van ’n minder streng benadering om te bepaal of ’n eisoorsaak ’n beregbare kwessie openbaar. Eksepsies behoort deur ’n verweerder geopper te word vir oorweging deur die verhoorhof na die groepsgeding van stapel gestuur is. Die sertifiseringshof behoort bloot te bepaal of dit duidelik en voor die hand liggend is dat die eisoorsaak onhoudbaar is. Indien wel, is sertifisering onwaarskynlik omdat dit nie sou sin maak om ’n groepsgeding in sulke omstandighede te sertifiseer nie, ongeag of daar aan die ander sertifiseringsfaktore voldoen is. Maar, waar die houdbaarheid van die eisoorsaak onduidelik is, behoort dié faktor ten gunste van sertifisering te werk, met die verhoorhof wat later kan bepaal of die eisoorsaak eksipiabel is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold\",\"authors\":\"Theo Broodryk\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a5\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In Children’s Resource Centre Trust v Pioneer Food (Pty) Ltd (2013 2 SA 213 (HHA)) het ar Wallis verskeie vereistes vir sertifisering van ’n groepsgeding neergelê. Hierdie vereistes is later deur die konstitusionele hof tot blote faktore gerelegeer wat oorweeg moet word onder die hoofoorweging van die belang van geregtigheid. Een van die sertifiseringsfaktore is dat daar ’n eisoorsaak moet bestaan wat ’n beregbare kwessie openbaar. Appèlregter Wallis het bevind dat die toets wat van toepassing is om te bepaal of ’n pleitstuk eksipiabel is, gebruik moet word om te bepaal of daar wel so ’n eisoorsaak teenwoordig is. Die doel met hierdie artikel is om die benadering van die Suid-Afrikaanse hoër howe te evalueer om te bepaal of daar in die betrokke sertifiseringsaangeleenthede aan die bostaande faktor voldoen is en om sekere voorstelle te maak aangaande die manier waarop ons howe in die toekoms verkieslik met hierdie kwessie moet omgaan. Die uitspraak van r Unterhalter in De Bruyn v Steinhoff International Holdings NV (2022 1 SA 442 (GJ)) vorm die grondslag van die artikel. Die benadering van die prominente buitelandse jurisdiksie van Ontario in Kanada word ook in die artikel oorweeg. Uiteindelik word in die artikel geargumenteer ten gunste van die handhawing van ’n minder streng benadering om te bepaal of ’n eisoorsaak ’n beregbare kwessie openbaar. Eksepsies behoort deur ’n verweerder geopper te word vir oorweging deur die verhoorhof na die groepsgeding van stapel gestuur is. Die sertifiseringshof behoort bloot te bepaal of dit duidelik en voor die hand liggend is dat die eisoorsaak onhoudbaar is. Indien wel, is sertifisering onwaarskynlik omdat dit nie sou sin maak om ’n groepsgeding in sulke omstandighede te sertifiseer nie, ongeag of daar aan die ander sertifiseringsfaktore voldoen is. Maar, waar die houdbaarheid van die eisoorsaak onduidelik is, behoort dié faktor ten gunste van sertifisering te werk, met die verhoorhof wat later kan bepaal of die eisoorsaak eksipiabel is.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a5\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold
In Children’s Resource Centre Trust v Pioneer Food (Pty) Ltd (2013 2 SA 213 (HHA)) het ar Wallis verskeie vereistes vir sertifisering van ’n groepsgeding neergelê. Hierdie vereistes is later deur die konstitusionele hof tot blote faktore gerelegeer wat oorweeg moet word onder die hoofoorweging van die belang van geregtigheid. Een van die sertifiseringsfaktore is dat daar ’n eisoorsaak moet bestaan wat ’n beregbare kwessie openbaar. Appèlregter Wallis het bevind dat die toets wat van toepassing is om te bepaal of ’n pleitstuk eksipiabel is, gebruik moet word om te bepaal of daar wel so ’n eisoorsaak teenwoordig is. Die doel met hierdie artikel is om die benadering van die Suid-Afrikaanse hoër howe te evalueer om te bepaal of daar in die betrokke sertifiseringsaangeleenthede aan die bostaande faktor voldoen is en om sekere voorstelle te maak aangaande die manier waarop ons howe in die toekoms verkieslik met hierdie kwessie moet omgaan. Die uitspraak van r Unterhalter in De Bruyn v Steinhoff International Holdings NV (2022 1 SA 442 (GJ)) vorm die grondslag van die artikel. Die benadering van die prominente buitelandse jurisdiksie van Ontario in Kanada word ook in die artikel oorweeg. Uiteindelik word in die artikel geargumenteer ten gunste van die handhawing van ’n minder streng benadering om te bepaal of ’n eisoorsaak ’n beregbare kwessie openbaar. Eksepsies behoort deur ’n verweerder geopper te word vir oorweging deur die verhoorhof na die groepsgeding van stapel gestuur is. Die sertifiseringshof behoort bloot te bepaal of dit duidelik en voor die hand liggend is dat die eisoorsaak onhoudbaar is. Indien wel, is sertifisering onwaarskynlik omdat dit nie sou sin maak om ’n groepsgeding in sulke omstandighede te sertifiseer nie, ongeag of daar aan die ander sertifiseringsfaktore voldoen is. Maar, waar die houdbaarheid van die eisoorsaak onduidelik is, behoort dié faktor ten gunste van sertifisering te werk, met die verhoorhof wat later kan bepaal of die eisoorsaak eksipiabel is.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1