注意用词不当:将歧视意图与严重宗教迫害的动机并置

W. Nel
{"title":"注意用词不当:将歧视意图与严重宗教迫害的动机并置","authors":"W. Nel","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a3","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Verskeie hedendaagse verskynsels van massa-diskriminerende gruweldade word óf in die naam van godsdiens óf op grond van die slagoffers se godsdienstige identiteit gepleeg. Gevolglik kan die vryheid om ’n godsdiens te kies en in die naam daarvan op te tree ’n tweeledige effek hê in die konteks van die internasionale strafreg, oënskynlik in terme van die onderskeid tussen “godsdiensgebaseerde vervolging” en “godsdiensgemotiveerde vervolging”. Dit is daarom ’n wanopvatting dat godsdienstige onverdraagsaamheid (vooroordeel gebaseerde godsdienstige motief) die katalisator is vir sulke massa-diskriminerende gruweldade. Dit is meer akkuraat om, waar van toepassing, te onderskei tussen vervolgingsvergrype wat gemotiveer is deur godsdiens en vervolgingsvergrype gebaseer op die slagoffers se godsdienstige oortuigings. Alhoewel beide verskynsels betreurenswaardige dade van miskenning van gelykheid en menswaardigheid is, kan beide gepleeg word sonder ’n onderliggende godsdienstige onverdraagsaamheid. Terwyl eersgenoemde oorwegend gepaard gaan met waarom die vervolging gepleeg is (godsdiens as die katalisator van motief), oorweeg laasgenoemde teen wie die vervolging gerig was (godsdiens as die identifiserende element). Dit is gebaseer op die onderskeid tussen die mens rea-elemente van “opset” en “motief”, wat nie uitgeklaarde konsepte is wat ’n eenvoudige, duidelike onderskeid toelaat nie. Trouens, motief word oor die algemeen beskou as irrelevant in die vasstel van strafregtelike aanspreeklikheid vanweë die sui generis-aard daarvan, wat kompleks, veelvuldig en onderling verwant kan wees. Godsdiensmotief en godsdiensgerigte diskriminerende opset vervleg egter dikwels – veral met godsdienstige onverdraagsaamheid – in welke geval ’n onderskeid tussen motief en opset kunsmatig en oorbodig is. Kwansuis is “motief” egter van belang om die aard van vervolgingsvergrype te verstaan. Gevolglik stel die artikel die diskriminerende opset om te vervolg naas die motief vir vervolgingsvergrype om sodoende die rol van godsdiens in die konseptualisering van godsdiensgebaseerde vervolging as ’n misdaad teen die mensdom in terme van die Statuut van Rome (sogenaamde “gruwelike godsdiensgebaseerde vervolgingsvergrype”) te verduidelik.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Mind the misnomer: juxtaposing discriminatory intent with motive in relation to grievous religious persecution\",\"authors\":\"W. Nel\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i3a3\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Verskeie hedendaagse verskynsels van massa-diskriminerende gruweldade word óf in die naam van godsdiens óf op grond van die slagoffers se godsdienstige identiteit gepleeg. Gevolglik kan die vryheid om ’n godsdiens te kies en in die naam daarvan op te tree ’n tweeledige effek hê in die konteks van die internasionale strafreg, oënskynlik in terme van die onderskeid tussen “godsdiensgebaseerde vervolging” en “godsdiensgemotiveerde vervolging”. Dit is daarom ’n wanopvatting dat godsdienstige onverdraagsaamheid (vooroordeel gebaseerde godsdienstige motief) die katalisator is vir sulke massa-diskriminerende gruweldade. Dit is meer akkuraat om, waar van toepassing, te onderskei tussen vervolgingsvergrype wat gemotiveer is deur godsdiens en vervolgingsvergrype gebaseer op die slagoffers se godsdienstige oortuigings. Alhoewel beide verskynsels betreurenswaardige dade van miskenning van gelykheid en menswaardigheid is, kan beide gepleeg word sonder ’n onderliggende godsdienstige onverdraagsaamheid. Terwyl eersgenoemde oorwegend gepaard gaan met waarom die vervolging gepleeg is (godsdiens as die katalisator van motief), oorweeg laasgenoemde teen wie die vervolging gerig was (godsdiens as die identifiserende element). Dit is gebaseer op die onderskeid tussen die mens rea-elemente van “opset” en “motief”, wat nie uitgeklaarde konsepte is wat ’n eenvoudige, duidelike onderskeid toelaat nie. Trouens, motief word oor die algemeen beskou as irrelevant in die vasstel van strafregtelike aanspreeklikheid vanweë die sui generis-aard daarvan, wat kompleks, veelvuldig en onderling verwant kan wees. Godsdiensmotief en godsdiensgerigte diskriminerende opset vervleg egter dikwels – veral met godsdienstige onverdraagsaamheid – in welke geval ’n onderskeid tussen motief en opset kunsmatig en oorbodig is. Kwansuis is “motief” egter van belang om die aard van vervolgingsvergrype te verstaan. Gevolglik stel die artikel die diskriminerende opset om te vervolg naas die motief vir vervolgingsvergrype om sodoende die rol van godsdiens in die konseptualisering van godsdiensgebaseerde vervolging as ’n misdaad teen die mensdom in terme van die Statuut van Rome (sogenaamde “gruwelike godsdiensgebaseerde vervolgingsvergrype”) te verduidelik.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a3\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a3","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Mind the misnomer: juxtaposing discriminatory intent with motive in relation to grievous religious persecution
Verskeie hedendaagse verskynsels van massa-diskriminerende gruweldade word óf in die naam van godsdiens óf op grond van die slagoffers se godsdienstige identiteit gepleeg. Gevolglik kan die vryheid om ’n godsdiens te kies en in die naam daarvan op te tree ’n tweeledige effek hê in die konteks van die internasionale strafreg, oënskynlik in terme van die onderskeid tussen “godsdiensgebaseerde vervolging” en “godsdiensgemotiveerde vervolging”. Dit is daarom ’n wanopvatting dat godsdienstige onverdraagsaamheid (vooroordeel gebaseerde godsdienstige motief) die katalisator is vir sulke massa-diskriminerende gruweldade. Dit is meer akkuraat om, waar van toepassing, te onderskei tussen vervolgingsvergrype wat gemotiveer is deur godsdiens en vervolgingsvergrype gebaseer op die slagoffers se godsdienstige oortuigings. Alhoewel beide verskynsels betreurenswaardige dade van miskenning van gelykheid en menswaardigheid is, kan beide gepleeg word sonder ’n onderliggende godsdienstige onverdraagsaamheid. Terwyl eersgenoemde oorwegend gepaard gaan met waarom die vervolging gepleeg is (godsdiens as die katalisator van motief), oorweeg laasgenoemde teen wie die vervolging gerig was (godsdiens as die identifiserende element). Dit is gebaseer op die onderskeid tussen die mens rea-elemente van “opset” en “motief”, wat nie uitgeklaarde konsepte is wat ’n eenvoudige, duidelike onderskeid toelaat nie. Trouens, motief word oor die algemeen beskou as irrelevant in die vasstel van strafregtelike aanspreeklikheid vanweë die sui generis-aard daarvan, wat kompleks, veelvuldig en onderling verwant kan wees. Godsdiensmotief en godsdiensgerigte diskriminerende opset vervleg egter dikwels – veral met godsdienstige onverdraagsaamheid – in welke geval ’n onderskeid tussen motief en opset kunsmatig en oorbodig is. Kwansuis is “motief” egter van belang om die aard van vervolgingsvergrype te verstaan. Gevolglik stel die artikel die diskriminerende opset om te vervolg naas die motief vir vervolgingsvergrype om sodoende die rol van godsdiens in die konseptualisering van godsdiensgebaseerde vervolging as ’n misdaad teen die mensdom in terme van die Statuut van Rome (sogenaamde “gruwelike godsdiensgebaseerde vervolgingsvergrype”) te verduidelik.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1