遗弃婴儿案件中母亲的隐私权

W. Rosenberg
{"title":"遗弃婴儿案件中母亲的隐私权","authors":"W. Rosenberg","doi":"10.47348/tsar/2022/i1a5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Met inagneming van die hoë getal babas wat in Suid-Afrika onder ongekontroleerde omstandighede deur hul moeders verlaat en dus wees gelaat word, is die voorstel van nuwe wetgewing om voorsiening vir vondelingluike en veilige hawens vir babas daar te stel ’n positiewe stap in die regte rigting. Die outeur sien egter ’n paar hindernisse op dié weg. Een van hierdie hindernisse is die potensiële inbreuk op die ma se reg op privaatheid. In die gebruik van ’n veilige metode van babaverlating behoort ’n ma se identiteit beskerm te word soos by die gebruik van ’n vondelingluik. Laasgenoemde is tipies ’n ingeboude vak, laai of kas in ’n buitemuur van ’n inrigting soos ’n klooster of tehuis vir ongehude moeders waar ’n ma haar baba anoniem kan plaas. Sodra die klap na die vondelingluik gesluit word, ontvang die beheerders daarvan ’n sein en kan die agtergelate baba daar afgehaal en veilig versorg word. In dié opsig funksioneer dit soos wanneer ’n baba by ’n goedgekeurde veilige hawe deur die moeder afgegee word en waar sy haar baba oorhandig aan die betrokkenes by so ’n hospitaal, polisiestasie of brandweerstasie. Die baba se versorging word verseker deurdat die kind nie onder ’n spreekwoordelike doringbos langs die pad gelaat word nie. Die moeder se identiteit behoort egter desgewens doelbewus beskerm te word sodat sy anoniem bly. Met hierdie moontlike nuwe wetgewing om onveilige babaverlating te bekamp, is een van die motiverende faktore die waarborg van die vertroulikheid van persoonlike inligting van die moeder van die kind. Indien die baba daarenteen onseremonieel bloot weggegooi word, behoort die moeder geen aanspraak op beskerming van haar identiteit as krimineel te hê nie. Dan behoort sy vir haar kriminele optrede vervolg te word. Sonder hierdie waarborg dat gebruikmaking van ’n veilige vondelingluik of ander veilige babahawe die moeder vrywaar van kriminele vervolging wat gemeenregtelik aan die misdaad van kinderverwaarlosing gekoppel word, is dit onwaarskynlik dat ’n moeder met ’n ongewenste baba hierdie opsie sal oorweeg omdat sy steeds aan vervolging blootgestel sal wees. Dan sal hierdie wetgewing die beoogde doel mis en nutteloos wees. Sodanige waarborg gee vir die moeder die vertroue dat sy nie opgespoor sal word nie en ook dat sy nie strafregtelik aanspreeklik gehou sal word vir die strafregtelike misdaad van kinderverlating en/of -verwaarlosing nie. Statutêre beskerming van die moeder se privaatheid in dié omstandighede hou egter die implikasie in dat inbreuk gemaak word op die kind se reg op kennis van sy/haar herkoms. In hierdie artikel word die potensiële regverdiging vir die beklemtoning van die moeder se reg op haar privaatheid ondersoek in die lig van die kind se mededingende reg op kennis van sy/haar herkoms. Die grondwet se beperkingsklousule is as ’n maatstaf gebruik om te bepaal of ’n beperking van die moeder se reg op privaatheid redelik en regverdigbaar sou wees in ’n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die outeur bevind dat beide mededingende aspekte deel van die inhoudsbevoegdhede van privaatheid vorm en die doel om die moeder se reg op privaatheid te beperk minder belangrik is as die wettige doel wat die reg in hierdie konteks dra, naamlik om onveilige babaverlating te beperk. Laastens is met inagneming van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 ondersoek of die beskerming van die moeder se persoonlike inligting voldoende beklemtoon word.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":"43 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"The mother’s right to privacy in infant abandonment cases\",\"authors\":\"W. Rosenberg\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i1a5\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Met inagneming van die hoë getal babas wat in Suid-Afrika onder ongekontroleerde omstandighede deur hul moeders verlaat en dus wees gelaat word, is die voorstel van nuwe wetgewing om voorsiening vir vondelingluike en veilige hawens vir babas daar te stel ’n positiewe stap in die regte rigting. Die outeur sien egter ’n paar hindernisse op dié weg. Een van hierdie hindernisse is die potensiële inbreuk op die ma se reg op privaatheid. In die gebruik van ’n veilige metode van babaverlating behoort ’n ma se identiteit beskerm te word soos by die gebruik van ’n vondelingluik. Laasgenoemde is tipies ’n ingeboude vak, laai of kas in ’n buitemuur van ’n inrigting soos ’n klooster of tehuis vir ongehude moeders waar ’n ma haar baba anoniem kan plaas. Sodra die klap na die vondelingluik gesluit word, ontvang die beheerders daarvan ’n sein en kan die agtergelate baba daar afgehaal en veilig versorg word. In dié opsig funksioneer dit soos wanneer ’n baba by ’n goedgekeurde veilige hawe deur die moeder afgegee word en waar sy haar baba oorhandig aan die betrokkenes by so ’n hospitaal, polisiestasie of brandweerstasie. Die baba se versorging word verseker deurdat die kind nie onder ’n spreekwoordelike doringbos langs die pad gelaat word nie. Die moeder se identiteit behoort egter desgewens doelbewus beskerm te word sodat sy anoniem bly. Met hierdie moontlike nuwe wetgewing om onveilige babaverlating te bekamp, is een van die motiverende faktore die waarborg van die vertroulikheid van persoonlike inligting van die moeder van die kind. Indien die baba daarenteen onseremonieel bloot weggegooi word, behoort die moeder geen aanspraak op beskerming van haar identiteit as krimineel te hê nie. Dan behoort sy vir haar kriminele optrede vervolg te word. Sonder hierdie waarborg dat gebruikmaking van ’n veilige vondelingluik of ander veilige babahawe die moeder vrywaar van kriminele vervolging wat gemeenregtelik aan die misdaad van kinderverwaarlosing gekoppel word, is dit onwaarskynlik dat ’n moeder met ’n ongewenste baba hierdie opsie sal oorweeg omdat sy steeds aan vervolging blootgestel sal wees. Dan sal hierdie wetgewing die beoogde doel mis en nutteloos wees. Sodanige waarborg gee vir die moeder die vertroue dat sy nie opgespoor sal word nie en ook dat sy nie strafregtelik aanspreeklik gehou sal word vir die strafregtelike misdaad van kinderverlating en/of -verwaarlosing nie. Statutêre beskerming van die moeder se privaatheid in dié omstandighede hou egter die implikasie in dat inbreuk gemaak word op die kind se reg op kennis van sy/haar herkoms. In hierdie artikel word die potensiële regverdiging vir die beklemtoning van die moeder se reg op haar privaatheid ondersoek in die lig van die kind se mededingende reg op kennis van sy/haar herkoms. Die grondwet se beperkingsklousule is as ’n maatstaf gebruik om te bepaal of ’n beperking van die moeder se reg op privaatheid redelik en regverdigbaar sou wees in ’n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die outeur bevind dat beide mededingende aspekte deel van die inhoudsbevoegdhede van privaatheid vorm en die doel om die moeder se reg op privaatheid te beperk minder belangrik is as die wettige doel wat die reg in hierdie konteks dra, naamlik om onveilige babaverlating te beperk. Laastens is met inagneming van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 ondersoek of die beskerming van die moeder se persoonlike inligting voldoende beklemtoon word.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":\"43 1\",\"pages\":\"\"},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a5\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i1a5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
The mother’s right to privacy in infant abandonment cases
Met inagneming van die hoë getal babas wat in Suid-Afrika onder ongekontroleerde omstandighede deur hul moeders verlaat en dus wees gelaat word, is die voorstel van nuwe wetgewing om voorsiening vir vondelingluike en veilige hawens vir babas daar te stel ’n positiewe stap in die regte rigting. Die outeur sien egter ’n paar hindernisse op dié weg. Een van hierdie hindernisse is die potensiële inbreuk op die ma se reg op privaatheid. In die gebruik van ’n veilige metode van babaverlating behoort ’n ma se identiteit beskerm te word soos by die gebruik van ’n vondelingluik. Laasgenoemde is tipies ’n ingeboude vak, laai of kas in ’n buitemuur van ’n inrigting soos ’n klooster of tehuis vir ongehude moeders waar ’n ma haar baba anoniem kan plaas. Sodra die klap na die vondelingluik gesluit word, ontvang die beheerders daarvan ’n sein en kan die agtergelate baba daar afgehaal en veilig versorg word. In dié opsig funksioneer dit soos wanneer ’n baba by ’n goedgekeurde veilige hawe deur die moeder afgegee word en waar sy haar baba oorhandig aan die betrokkenes by so ’n hospitaal, polisiestasie of brandweerstasie. Die baba se versorging word verseker deurdat die kind nie onder ’n spreekwoordelike doringbos langs die pad gelaat word nie. Die moeder se identiteit behoort egter desgewens doelbewus beskerm te word sodat sy anoniem bly. Met hierdie moontlike nuwe wetgewing om onveilige babaverlating te bekamp, is een van die motiverende faktore die waarborg van die vertroulikheid van persoonlike inligting van die moeder van die kind. Indien die baba daarenteen onseremonieel bloot weggegooi word, behoort die moeder geen aanspraak op beskerming van haar identiteit as krimineel te hê nie. Dan behoort sy vir haar kriminele optrede vervolg te word. Sonder hierdie waarborg dat gebruikmaking van ’n veilige vondelingluik of ander veilige babahawe die moeder vrywaar van kriminele vervolging wat gemeenregtelik aan die misdaad van kinderverwaarlosing gekoppel word, is dit onwaarskynlik dat ’n moeder met ’n ongewenste baba hierdie opsie sal oorweeg omdat sy steeds aan vervolging blootgestel sal wees. Dan sal hierdie wetgewing die beoogde doel mis en nutteloos wees. Sodanige waarborg gee vir die moeder die vertroue dat sy nie opgespoor sal word nie en ook dat sy nie strafregtelik aanspreeklik gehou sal word vir die strafregtelike misdaad van kinderverlating en/of -verwaarlosing nie. Statutêre beskerming van die moeder se privaatheid in dié omstandighede hou egter die implikasie in dat inbreuk gemaak word op die kind se reg op kennis van sy/haar herkoms. In hierdie artikel word die potensiële regverdiging vir die beklemtoning van die moeder se reg op haar privaatheid ondersoek in die lig van die kind se mededingende reg op kennis van sy/haar herkoms. Die grondwet se beperkingsklousule is as ’n maatstaf gebruik om te bepaal of ’n beperking van die moeder se reg op privaatheid redelik en regverdigbaar sou wees in ’n oop en demokratiese samelewing gebaseer op menswaardigheid, gelykheid en vryheid. Die outeur bevind dat beide mededingende aspekte deel van die inhoudsbevoegdhede van privaatheid vorm en die doel om die moeder se reg op privaatheid te beperk minder belangrik is as die wettige doel wat die reg in hierdie konteks dra, naamlik om onveilige babaverlating te beperk. Laastens is met inagneming van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting 4 van 2013 ondersoek of die beskerming van die moeder se persoonlike inligting voldoende beklemtoon word.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1