竞争原则:竞争斗争中判定违法性的标准

J. Neethling
{"title":"竞争原则:竞争斗争中判定违法性的标准","authors":"J. Neethling","doi":"10.47348/tsar/2022/i3a7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Hierdie bydrae verken die lotgevalle van die mededingingsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is gevestigde reg dat die algemene kriterium vir die bepaling van deliktuele onregmatigheid in ons reg die boni mores (regsoortuiging van die gemeenskap) of redelikheidsmaatstaf is. Dit geld ook vir onregmatigheid in die mededingingstryd. Nietemin, in die Masstores-saak het die konstitusionele hof in die voetspore van Van Heerden en Neethling Unlawful Competition (2008) 128-133, aangevoer dat hierdie kriterium só vaag is dat dit op sigself nie ’n rasionele maatstaf vir die bepaling van onregmatigheid vir alle konflikte tussen mededingers bied nie. Konkretisering van die boni moresmaatstaf is dus noodsaaklik en dit kan gevind word in die sogenaamde mededingingsbeginsel wat die breinkind van Van Heerden (later ’n appèlregter én die waarnemende hoofregter) in sy proefskif was. Dié beginsel hou in dat die mededinger wat die beste en/of billikste prestasie lewer, die oorwinning in die mededingingstryd moet behaal; die een wat die swakste prestasie bied, moet die onderspit delf. Prestasiemededinging moet dus die deurslag gee by die vraag na die onregmatigheid al dan nie van die optrede van een mededinger teenoor ’n ander. Handelinge wat nie op die meriete van die prestasie van die dader berus nie, word dienooreenkomstig in beginsel as onregmatig beoordeel. Die mededingingsbeginsel is uitdruklik erken en toegepas in ’n aantal beslissings van die hooggeregshof, en onlangs ook deur die hoogste hof van appèl in die Beverage-saak. Baie belangrik is dat hierdie ontwikkeling insgelyks deur die konstitusionele hof in die Masstores-saak bevestig is. So gesien, is daar geen rede waarom hierdie beginsel in die toekoms nie met goeie gevolg in alle gevalle van mededingingskonflik aangewend kan word nie. Dit geld veral vir nuwe gevalle wat nie onder die erkende verskyningsvorme van onregmatige mededinging tuisgebring kan word nie. Nietemin is die howe (byvoorbeeld die hoogste hof van appèl in die Quad Africa- en Cochrane Steel Products-sake) erg gekant teen die erkenning van nuwe vorme, soos aanleuning, wat nie binne die toepassingsgebied van ’n erkende vorm, soos aanklamping, pas nie, selfs waar betrokke gedrag sonder twyfel contra bonos mores en in stryd met die mededingingsbeginsel is. Die hoop word uitgespreek dat die regspraak in die toekoms van hierdie benadering sal afsien en, soos die konstitusionele hof in die Laugh it Off CC-saak ten aansien van aanleuning, nuwe mededingingsgedrag wat strydig met die mededingingsbeginsel is, eweneens as onregmatige mededinging sal beoordeel.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Aantekeninge: The competition principle as criterion for ascertaining wrongfulness in the competitive struggle\",\"authors\":\"J. Neethling\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i3a7\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Hierdie bydrae verken die lotgevalle van die mededingingsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is gevestigde reg dat die algemene kriterium vir die bepaling van deliktuele onregmatigheid in ons reg die boni mores (regsoortuiging van die gemeenskap) of redelikheidsmaatstaf is. Dit geld ook vir onregmatigheid in die mededingingstryd. Nietemin, in die Masstores-saak het die konstitusionele hof in die voetspore van Van Heerden en Neethling Unlawful Competition (2008) 128-133, aangevoer dat hierdie kriterium só vaag is dat dit op sigself nie ’n rasionele maatstaf vir die bepaling van onregmatigheid vir alle konflikte tussen mededingers bied nie. Konkretisering van die boni moresmaatstaf is dus noodsaaklik en dit kan gevind word in die sogenaamde mededingingsbeginsel wat die breinkind van Van Heerden (later ’n appèlregter én die waarnemende hoofregter) in sy proefskif was. Dié beginsel hou in dat die mededinger wat die beste en/of billikste prestasie lewer, die oorwinning in die mededingingstryd moet behaal; die een wat die swakste prestasie bied, moet die onderspit delf. Prestasiemededinging moet dus die deurslag gee by die vraag na die onregmatigheid al dan nie van die optrede van een mededinger teenoor ’n ander. Handelinge wat nie op die meriete van die prestasie van die dader berus nie, word dienooreenkomstig in beginsel as onregmatig beoordeel. Die mededingingsbeginsel is uitdruklik erken en toegepas in ’n aantal beslissings van die hooggeregshof, en onlangs ook deur die hoogste hof van appèl in die Beverage-saak. Baie belangrik is dat hierdie ontwikkeling insgelyks deur die konstitusionele hof in die Masstores-saak bevestig is. So gesien, is daar geen rede waarom hierdie beginsel in die toekoms nie met goeie gevolg in alle gevalle van mededingingskonflik aangewend kan word nie. Dit geld veral vir nuwe gevalle wat nie onder die erkende verskyningsvorme van onregmatige mededinging tuisgebring kan word nie. Nietemin is die howe (byvoorbeeld die hoogste hof van appèl in die Quad Africa- en Cochrane Steel Products-sake) erg gekant teen die erkenning van nuwe vorme, soos aanleuning, wat nie binne die toepassingsgebied van ’n erkende vorm, soos aanklamping, pas nie, selfs waar betrokke gedrag sonder twyfel contra bonos mores en in stryd met die mededingingsbeginsel is. Die hoop word uitgespreek dat die regspraak in die toekoms van hierdie benadering sal afsien en, soos die konstitusionele hof in die Laugh it Off CC-saak ten aansien van aanleuning, nuwe mededingingsgedrag wat strydig met die mededingingsbeginsel is, eweneens as onregmatige mededinging sal beoordeel.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a7\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i3a7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Aantekeninge: The competition principle as criterion for ascertaining wrongfulness in the competitive struggle
Hierdie bydrae verken die lotgevalle van die mededingingsbeginsel in die Suid-Afrikaanse reg. Dit is gevestigde reg dat die algemene kriterium vir die bepaling van deliktuele onregmatigheid in ons reg die boni mores (regsoortuiging van die gemeenskap) of redelikheidsmaatstaf is. Dit geld ook vir onregmatigheid in die mededingingstryd. Nietemin, in die Masstores-saak het die konstitusionele hof in die voetspore van Van Heerden en Neethling Unlawful Competition (2008) 128-133, aangevoer dat hierdie kriterium só vaag is dat dit op sigself nie ’n rasionele maatstaf vir die bepaling van onregmatigheid vir alle konflikte tussen mededingers bied nie. Konkretisering van die boni moresmaatstaf is dus noodsaaklik en dit kan gevind word in die sogenaamde mededingingsbeginsel wat die breinkind van Van Heerden (later ’n appèlregter én die waarnemende hoofregter) in sy proefskif was. Dié beginsel hou in dat die mededinger wat die beste en/of billikste prestasie lewer, die oorwinning in die mededingingstryd moet behaal; die een wat die swakste prestasie bied, moet die onderspit delf. Prestasiemededinging moet dus die deurslag gee by die vraag na die onregmatigheid al dan nie van die optrede van een mededinger teenoor ’n ander. Handelinge wat nie op die meriete van die prestasie van die dader berus nie, word dienooreenkomstig in beginsel as onregmatig beoordeel. Die mededingingsbeginsel is uitdruklik erken en toegepas in ’n aantal beslissings van die hooggeregshof, en onlangs ook deur die hoogste hof van appèl in die Beverage-saak. Baie belangrik is dat hierdie ontwikkeling insgelyks deur die konstitusionele hof in die Masstores-saak bevestig is. So gesien, is daar geen rede waarom hierdie beginsel in die toekoms nie met goeie gevolg in alle gevalle van mededingingskonflik aangewend kan word nie. Dit geld veral vir nuwe gevalle wat nie onder die erkende verskyningsvorme van onregmatige mededinging tuisgebring kan word nie. Nietemin is die howe (byvoorbeeld die hoogste hof van appèl in die Quad Africa- en Cochrane Steel Products-sake) erg gekant teen die erkenning van nuwe vorme, soos aanleuning, wat nie binne die toepassingsgebied van ’n erkende vorm, soos aanklamping, pas nie, selfs waar betrokke gedrag sonder twyfel contra bonos mores en in stryd met die mededingingsbeginsel is. Die hoop word uitgespreek dat die regspraak in die toekoms van hierdie benadering sal afsien en, soos die konstitusionele hof in die Laugh it Off CC-saak ten aansien van aanleuning, nuwe mededingingsgedrag wat strydig met die mededingingsbeginsel is, eweneens as onregmatige mededinging sal beoordeel.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1