新兴技术监管中的强化伦理与规范价值体系

M. Van Eck
{"title":"新兴技术监管中的强化伦理与规范价值体系","authors":"M. Van Eck","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a5","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Ontwikkelde en opkomende tegnologieë (soos kunsmatige intelligensie en robotika) is onvoorspelbaar en het in uiterste gevalle die vermoë om quasi-onafhanklike besluite te neem sonder die betrokkenheid van mense. Die onvoorspelbaarheid van ontwikkelde en opkomende tegnologieë maak dit moeilik om sodanige tegnologieë te beheer. Twee oplossings is aanvanklik deur kundiges in die bedryf en sekere akademiese skrywers voorgestel vir die beheer van sodanige tegnologieë, soos om selfregulasie asook die drie wette van robotika van die wetenskapfiksie-outeur, Isaac Asimov, te gebruik as die etiese en normatiewe raamwerk vir die regulering van ontwikkelde en opkomende tegnologieë. In hierdie bydrae argumenteer die outeur dat sodanige oplossings ’n konseptueel foutiewe benadering bevat en dat tradisionele reguleringsmeganismes voldoende is om die beheer van ontwikkelde en opkomende tegnologieë asook die etiese en normatiewe raamwerk van sulke tegnologieë aan te spreek. Sodanige tradisionele reguleringsmeganismes bevat sowel ex ante-kontroles (wat in plek gestel is voor die aanvang van ’n aktiwiteit, soos lisensiëring, registrasie en goedkeuringsvereistes) asook ex post-kontroles (wat ingestel word na die begin van ’n aktiwiteit, soos om ’n bedryf of ’n spesifieke produk se nakoming van wetgewende reëls en regulasies te verseker en te monitor). Wetgewende en regulatoriese raamwerke van ’n land inkorporeer in ’n groter of mindere mate, beide ex ante en ex post-kontroles en ’n mens kan verwag dat ’n kombinasie van die twee tipes beheermaatreëls gebruik mag word in die beheer van ontwikkelde en opkomende tegnologieë. Hierdie kontroles strek oor drie gebiede, naamlik die ontwikkeling, die gebruik en die funksionering van die tegnologie. Dit is die derde kategorie wat ’n twispunt geword het aangesien ontwikkelde en opkomende tegnologieë die vermoë van quasi-onafhanklike besluitneming het en in sommige gevalle op onvoorspelbare maniere optree. Hierdie onvoorspelbaarheid skep spanning met die tradisionele manier waarop tegnologieë beheer en gereguleer word. In werklikheid is die wetgewende en regulatoriese beheermaatreëls in Europa, Kanada en in die Verenigde State van Amerika nie beduidend anders as die huidige benadering tot tradisionele beheermaatreëls nie en sodanige raamwerke berus op ’n risiko-gebaseerde benadering. Die outeur kom tot die gevolgtrekking dat dit maklik is om vasgevang te word in die fantasievolle wêreld van wetenskapfiksie asook spekulatiewe en filosofiese debat oor ontwikkelde en opkomende tegnologieë. Die regsreaksie en die deelnemers aan die regsdiskoers moet hul egter weerhou van fantasievolle en fiktiewe benaderings. Die werklike kwessies behoort eerder bespreek te word want ’n ernstige regsdebat word vereis op hierdie gebied van die reg. Die relatief konserwatiewe benadering wat in Europa, Kanada en die Verenigde State van Amerika in dié verband gevolg word, behoort as voorbeeld te dien vir die Suid-Afrikaanse wetgewer vir die ontwikkeling van beheermaatreëls vir ontwikkelde en opkomende tegnologieë.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Augmenting ethics and the normative value system in the regulation of emerging technologies\",\"authors\":\"M. Van Eck\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i3a5\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Ontwikkelde en opkomende tegnologieë (soos kunsmatige intelligensie en robotika) is onvoorspelbaar en het in uiterste gevalle die vermoë om quasi-onafhanklike besluite te neem sonder die betrokkenheid van mense. Die onvoorspelbaarheid van ontwikkelde en opkomende tegnologieë maak dit moeilik om sodanige tegnologieë te beheer. Twee oplossings is aanvanklik deur kundiges in die bedryf en sekere akademiese skrywers voorgestel vir die beheer van sodanige tegnologieë, soos om selfregulasie asook die drie wette van robotika van die wetenskapfiksie-outeur, Isaac Asimov, te gebruik as die etiese en normatiewe raamwerk vir die regulering van ontwikkelde en opkomende tegnologieë. In hierdie bydrae argumenteer die outeur dat sodanige oplossings ’n konseptueel foutiewe benadering bevat en dat tradisionele reguleringsmeganismes voldoende is om die beheer van ontwikkelde en opkomende tegnologieë asook die etiese en normatiewe raamwerk van sulke tegnologieë aan te spreek. Sodanige tradisionele reguleringsmeganismes bevat sowel ex ante-kontroles (wat in plek gestel is voor die aanvang van ’n aktiwiteit, soos lisensiëring, registrasie en goedkeuringsvereistes) asook ex post-kontroles (wat ingestel word na die begin van ’n aktiwiteit, soos om ’n bedryf of ’n spesifieke produk se nakoming van wetgewende reëls en regulasies te verseker en te monitor). Wetgewende en regulatoriese raamwerke van ’n land inkorporeer in ’n groter of mindere mate, beide ex ante en ex post-kontroles en ’n mens kan verwag dat ’n kombinasie van die twee tipes beheermaatreëls gebruik mag word in die beheer van ontwikkelde en opkomende tegnologieë. Hierdie kontroles strek oor drie gebiede, naamlik die ontwikkeling, die gebruik en die funksionering van die tegnologie. Dit is die derde kategorie wat ’n twispunt geword het aangesien ontwikkelde en opkomende tegnologieë die vermoë van quasi-onafhanklike besluitneming het en in sommige gevalle op onvoorspelbare maniere optree. Hierdie onvoorspelbaarheid skep spanning met die tradisionele manier waarop tegnologieë beheer en gereguleer word. In werklikheid is die wetgewende en regulatoriese beheermaatreëls in Europa, Kanada en in die Verenigde State van Amerika nie beduidend anders as die huidige benadering tot tradisionele beheermaatreëls nie en sodanige raamwerke berus op ’n risiko-gebaseerde benadering. Die outeur kom tot die gevolgtrekking dat dit maklik is om vasgevang te word in die fantasievolle wêreld van wetenskapfiksie asook spekulatiewe en filosofiese debat oor ontwikkelde en opkomende tegnologieë. Die regsreaksie en die deelnemers aan die regsdiskoers moet hul egter weerhou van fantasievolle en fiktiewe benaderings. Die werklike kwessies behoort eerder bespreek te word want ’n ernstige regsdebat word vereis op hierdie gebied van die reg. Die relatief konserwatiewe benadering wat in Europa, Kanada en die Verenigde State van Amerika in dié verband gevolg word, behoort as voorbeeld te dien vir die Suid-Afrikaanse wetgewer vir die ontwikkeling van beheermaatreëls vir ontwikkelde en opkomende tegnologieë.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a5\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a5","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Augmenting ethics and the normative value system in the regulation of emerging technologies
Ontwikkelde en opkomende tegnologieë (soos kunsmatige intelligensie en robotika) is onvoorspelbaar en het in uiterste gevalle die vermoë om quasi-onafhanklike besluite te neem sonder die betrokkenheid van mense. Die onvoorspelbaarheid van ontwikkelde en opkomende tegnologieë maak dit moeilik om sodanige tegnologieë te beheer. Twee oplossings is aanvanklik deur kundiges in die bedryf en sekere akademiese skrywers voorgestel vir die beheer van sodanige tegnologieë, soos om selfregulasie asook die drie wette van robotika van die wetenskapfiksie-outeur, Isaac Asimov, te gebruik as die etiese en normatiewe raamwerk vir die regulering van ontwikkelde en opkomende tegnologieë. In hierdie bydrae argumenteer die outeur dat sodanige oplossings ’n konseptueel foutiewe benadering bevat en dat tradisionele reguleringsmeganismes voldoende is om die beheer van ontwikkelde en opkomende tegnologieë asook die etiese en normatiewe raamwerk van sulke tegnologieë aan te spreek. Sodanige tradisionele reguleringsmeganismes bevat sowel ex ante-kontroles (wat in plek gestel is voor die aanvang van ’n aktiwiteit, soos lisensiëring, registrasie en goedkeuringsvereistes) asook ex post-kontroles (wat ingestel word na die begin van ’n aktiwiteit, soos om ’n bedryf of ’n spesifieke produk se nakoming van wetgewende reëls en regulasies te verseker en te monitor). Wetgewende en regulatoriese raamwerke van ’n land inkorporeer in ’n groter of mindere mate, beide ex ante en ex post-kontroles en ’n mens kan verwag dat ’n kombinasie van die twee tipes beheermaatreëls gebruik mag word in die beheer van ontwikkelde en opkomende tegnologieë. Hierdie kontroles strek oor drie gebiede, naamlik die ontwikkeling, die gebruik en die funksionering van die tegnologie. Dit is die derde kategorie wat ’n twispunt geword het aangesien ontwikkelde en opkomende tegnologieë die vermoë van quasi-onafhanklike besluitneming het en in sommige gevalle op onvoorspelbare maniere optree. Hierdie onvoorspelbaarheid skep spanning met die tradisionele manier waarop tegnologieë beheer en gereguleer word. In werklikheid is die wetgewende en regulatoriese beheermaatreëls in Europa, Kanada en in die Verenigde State van Amerika nie beduidend anders as die huidige benadering tot tradisionele beheermaatreëls nie en sodanige raamwerke berus op ’n risiko-gebaseerde benadering. Die outeur kom tot die gevolgtrekking dat dit maklik is om vasgevang te word in die fantasievolle wêreld van wetenskapfiksie asook spekulatiewe en filosofiese debat oor ontwikkelde en opkomende tegnologieë. Die regsreaksie en die deelnemers aan die regsdiskoers moet hul egter weerhou van fantasievolle en fiktiewe benaderings. Die werklike kwessies behoort eerder bespreek te word want ’n ernstige regsdebat word vereis op hierdie gebied van die reg. Die relatief konserwatiewe benadering wat in Europa, Kanada en die Verenigde State van Amerika in dié verband gevolg word, behoort as voorbeeld te dien vir die Suid-Afrikaanse wetgewer vir die ontwikkeling van beheermaatreëls vir ontwikkelde en opkomende tegnologieë.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1