傲慢、不服从和雇主权威:来自南非和荷兰的教训

MJ Van Staden
{"title":"傲慢、不服从和雇主权威:来自南非和荷兰的教训","authors":"MJ Van Staden","doi":"10.47348/tsar/2023/i3a11","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die outeur oorweeg in die aantekening lesse wat uit beslissings in Suid-Afrika en Nederland te leer is oor die hantering van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek en die grense van die werkgewer se gesag. In Suid-Afrika en Nederland word weerspannigheid en ongehoorsaamheid geag ’n skending van die werknemer se plig daar te stel. Werknemers is verplig om hul persoonlike dienste tot die werkgewer se beskikking te stel en dit met omsigtigheid en bekwaamheid binne die konteks van die gesagsverhouding te doen. Werknemers moet respekvol teenoor hul werkgewers optree en werkgewers se redelike instruksies uitvoer. Met die bydrae word gepoog om te demonstreer hoe die Suid-Afrikaanse en Nederlandse regbanke onlangse gevalle van weerspanningheid en ongehoorsaamheid hanteer het. Onlangse uitsprake in hierdie jurisdiksies het nuwe toepassings van bestaande beginsels van die arbeidsreg weerspanningheid wat verband hou met weerspannigheid, ongehoorsaamheid en die grense van ’n werkgewer se gesag waarvan werkgewers bewus moet wees. Eerstens word bevind dat, terwyl die onderskeid tussen parmantigheid en ongehoorsaamheid nuttig is, is albei konsepte ’n inbreukmaking op die werkgewer se gesag. Tweedens word bevind dat werkgewers gewoonlik nie arrogante of ongehoorsame werknemers summier kan ontslaan nie. Derdens word bevind dat ’n werkgewer se gesag ernstig uitgedaag moet word om ontslag te regverdig. Die gewraakte gedrag moet aanhoudend en opsetlik wees. Vierdens word bevind dat ’n werknemer slegs ontslaan kan word indien hy ’n werkgewer se gesag teëgestaan of verontagsaam het en indien die opdrag redelik en wettig was. Laastens moet die werknemer se reg op vrye uitdrukking afgeweeg word teen die werkgewer se reg om billik deur werknemers behandel te word en om werknemers opdrag te gee. Gevalle van weerspannigheid en ongehoorsaamheid is algemeen tot alle werkplekke en, as sodanig, is dit noodsaaklik dat werkgewers in staat moet wees om sulke gevalle op ’n regtens gepaste wyse te hanteer. Wanneer werknemers die grense van hul werkgewer se gesag uitdaag, kan dit lei tot nadelige gevolge vir beide werknemers en werkgewers. Werkgewers moet derhalwe bewus wees van die beginsels van die arbeidsreg wat verband hou met die dissiplinering en uiteindelike afdanking van weerspannige werknemers. Die gevallestudies hierin bespreek, asook die regsbeginsels wat daaruit afgelei word, kan derhalwe daartoe bydra om die negatiewe gevolge van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek te beperk.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: Insolence, insubordination and employer authority: lessons from South Africa and the Netherlands\",\"authors\":\"MJ Van Staden\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i3a11\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die outeur oorweeg in die aantekening lesse wat uit beslissings in Suid-Afrika en Nederland te leer is oor die hantering van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek en die grense van die werkgewer se gesag. In Suid-Afrika en Nederland word weerspannigheid en ongehoorsaamheid geag ’n skending van die werknemer se plig daar te stel. Werknemers is verplig om hul persoonlike dienste tot die werkgewer se beskikking te stel en dit met omsigtigheid en bekwaamheid binne die konteks van die gesagsverhouding te doen. Werknemers moet respekvol teenoor hul werkgewers optree en werkgewers se redelike instruksies uitvoer. Met die bydrae word gepoog om te demonstreer hoe die Suid-Afrikaanse en Nederlandse regbanke onlangse gevalle van weerspanningheid en ongehoorsaamheid hanteer het. Onlangse uitsprake in hierdie jurisdiksies het nuwe toepassings van bestaande beginsels van die arbeidsreg weerspanningheid wat verband hou met weerspannigheid, ongehoorsaamheid en die grense van ’n werkgewer se gesag waarvan werkgewers bewus moet wees. Eerstens word bevind dat, terwyl die onderskeid tussen parmantigheid en ongehoorsaamheid nuttig is, is albei konsepte ’n inbreukmaking op die werkgewer se gesag. Tweedens word bevind dat werkgewers gewoonlik nie arrogante of ongehoorsame werknemers summier kan ontslaan nie. Derdens word bevind dat ’n werkgewer se gesag ernstig uitgedaag moet word om ontslag te regverdig. Die gewraakte gedrag moet aanhoudend en opsetlik wees. Vierdens word bevind dat ’n werknemer slegs ontslaan kan word indien hy ’n werkgewer se gesag teëgestaan of verontagsaam het en indien die opdrag redelik en wettig was. Laastens moet die werknemer se reg op vrye uitdrukking afgeweeg word teen die werkgewer se reg om billik deur werknemers behandel te word en om werknemers opdrag te gee. Gevalle van weerspannigheid en ongehoorsaamheid is algemeen tot alle werkplekke en, as sodanig, is dit noodsaaklik dat werkgewers in staat moet wees om sulke gevalle op ’n regtens gepaste wyse te hanteer. Wanneer werknemers die grense van hul werkgewer se gesag uitdaag, kan dit lei tot nadelige gevolge vir beide werknemers en werkgewers. Werkgewers moet derhalwe bewus wees van die beginsels van die arbeidsreg wat verband hou met die dissiplinering en uiteindelike afdanking van weerspannige werknemers. Die gevallestudies hierin bespreek, asook die regsbeginsels wat daaruit afgelei word, kan derhalwe daartoe bydra om die negatiewe gevolge van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek te beperk.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a11\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i3a11","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Regspraak: Insolence, insubordination and employer authority: lessons from South Africa and the Netherlands
Die outeur oorweeg in die aantekening lesse wat uit beslissings in Suid-Afrika en Nederland te leer is oor die hantering van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek en die grense van die werkgewer se gesag. In Suid-Afrika en Nederland word weerspannigheid en ongehoorsaamheid geag ’n skending van die werknemer se plig daar te stel. Werknemers is verplig om hul persoonlike dienste tot die werkgewer se beskikking te stel en dit met omsigtigheid en bekwaamheid binne die konteks van die gesagsverhouding te doen. Werknemers moet respekvol teenoor hul werkgewers optree en werkgewers se redelike instruksies uitvoer. Met die bydrae word gepoog om te demonstreer hoe die Suid-Afrikaanse en Nederlandse regbanke onlangse gevalle van weerspanningheid en ongehoorsaamheid hanteer het. Onlangse uitsprake in hierdie jurisdiksies het nuwe toepassings van bestaande beginsels van die arbeidsreg weerspanningheid wat verband hou met weerspannigheid, ongehoorsaamheid en die grense van ’n werkgewer se gesag waarvan werkgewers bewus moet wees. Eerstens word bevind dat, terwyl die onderskeid tussen parmantigheid en ongehoorsaamheid nuttig is, is albei konsepte ’n inbreukmaking op die werkgewer se gesag. Tweedens word bevind dat werkgewers gewoonlik nie arrogante of ongehoorsame werknemers summier kan ontslaan nie. Derdens word bevind dat ’n werkgewer se gesag ernstig uitgedaag moet word om ontslag te regverdig. Die gewraakte gedrag moet aanhoudend en opsetlik wees. Vierdens word bevind dat ’n werknemer slegs ontslaan kan word indien hy ’n werkgewer se gesag teëgestaan of verontagsaam het en indien die opdrag redelik en wettig was. Laastens moet die werknemer se reg op vrye uitdrukking afgeweeg word teen die werkgewer se reg om billik deur werknemers behandel te word en om werknemers opdrag te gee. Gevalle van weerspannigheid en ongehoorsaamheid is algemeen tot alle werkplekke en, as sodanig, is dit noodsaaklik dat werkgewers in staat moet wees om sulke gevalle op ’n regtens gepaste wyse te hanteer. Wanneer werknemers die grense van hul werkgewer se gesag uitdaag, kan dit lei tot nadelige gevolge vir beide werknemers en werkgewers. Werkgewers moet derhalwe bewus wees van die beginsels van die arbeidsreg wat verband hou met die dissiplinering en uiteindelike afdanking van weerspannige werknemers. Die gevallestudies hierin bespreek, asook die regsbeginsels wat daaruit afgelei word, kan derhalwe daartoe bydra om die negatiewe gevolge van weerspannigheid en ongehoorsaamheid in die werkplek te beperk.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1