Aantekeninge:从具有里程碑意义的新南威尔士州上诉法庭裁决和三个社区计划申诉服务裁决中获得的教训,这些裁决涉及分段(分层)产权计划中的吸烟问题

CG van der Merwe
{"title":"Aantekeninge:从具有里程碑意义的新南威尔士州上诉法庭裁决和三个社区计划申诉服务裁决中获得的教训,这些裁决涉及分段(分层)产权计划中的吸烟问题","authors":"CG van der Merwe","doi":"10.47348/tsar/2023/i2a6","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"In ’n onlangse Nieu-Suid-Wallis beslissing beweer die applikant en sy eggenote dat nadat die respondent en sy metgesel agtien maande gelede in die woonstel vier meter direk onder hulle woonstel ingetrek het, sigaretrook vanaf die balkon van die respondente hulle eenheid deur luggate binnegedring het. Dit het gebeur ten spyte van die feit dat al die vensters en deure 95% van die dag toegemaak was. Die egpaar se gesondheid het daaronder gely en tranende oë, ’n lopende neus, ’n seer keel, aanhoudende gehoes, hoofpyn, liggeraaktheid, nukkerigheid, konsentrasieverlies en slapeloosheid is veroorsaak. Die applikante het maande lank sonder sukses gepoog om die probleem op te los deur middel van hoflike en diplomatiese e-posse, en mediasie. Daarna het dit nog ’n jaar en gedingvoering deur drie tribunale geneem om tot ’n finale beslissing te kom. Die appèl tribunaal het beslis dat gesondheidsverlies nie slegs deur direkte rookwalms veroorsaak kan word nie, maar ook later tweedehands weens die feit dat rook vasgekeer is in poreuse oppervlaktes soos matte, tapyte en meubelstukke. Die respondente het nie ontken dat hulle rook nie, maar gevra om toegelaat te word om op hul eie balkon te rook as die windsterkte vinniger as 10 kilometers per uur is. Volgens hulle het ’n voortdurende seebries afkomstig van die see kwalik 100 meter van die woonstelblok, die rook weggewaai. Die tribunaal beslis dat die applikante geen beskerming gebied kan word teen direkte of tweedehandse rook nie en beveel dat die respondente en hulle gaste verbied word om op die balkon te rook. Die drie verbandhoudende aansoeke tot die Suid-Afrikaanse ombuddiens was dat die volgende gevalle neerkom op oorlas en dat die respondent verbied word om daarmee voort te gaan: die indringing van die reuk van marijuana, wierook, vuil water en ontsmettingsmiddels; vaporisering en die rook van e-sigarette deur huurders; en die aanbieding van marijuana partytjies in die woonstel. Die eerste aansoek is verwerp omdat die applikant nie voldoende getuienis gelewer het oor die intensiteit, voortdurendheid en die nadelige gesondheidsgevolge van die gedrag waarteen beswaar gemaak is nie. Die tweede aansoek is van die hand gewys op die tegniese punt dat die eienaar van die tersake eenheid en die regspersoon in beheer nie gevoeg is in die aansoek nie. Die derde aansoek volg dieselfde paadjie omdat die konstitusionele hof beslis het dat die rook van marijuana vir private gebruik nie in Suid-Afrika onwettig is nie. Die lesse wat uit die bespreekte beslissings geleer kan word, is die volgende: (1) Internasionaal word erken dat primêre en tweedehandse inaseming van rook ernstige nadelige gesondheidsgevolge het. (2) Hoewel die bogenoemde soorte van rook nie onwettig is nie, kan dit aanleiding gee tot ’n aansoek dat dit beëindig moet word indien dit so ondraaglik word dat dit nie van die applikant verwag kan word om dit te verduur nie. (3) As gevolg van die fisiese nabyheid van woonstelle kom gevalle van oorlas meer dikwels voor in deeltitelskemas as by alleenstaande buurerwe. (4) Die onus rus op die applikant om op ’n oorwig van waarskynlikheid bewys te lewer dat die intensiteit en voortdurendheid van die rookwalms neerkom op ’n oorlas wat ernstige nadelige gesondheidsgevolge veroorsaak. (5) Indien ’n bevel verkry word dat die oorlas beëindig moet word, kan die applikant die bevel by die hooggeregshof registreer. Dit verleen aan die registrateur die bevoegdheid om die bevel uit te voer asof dit ’n bevel van die hof is.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Aantekeninge: Lessons from the landmark New South Wales appeal tribunal decision and three community schemes ombud service adjudications on smoking in sectional (strata) title schemes\",\"authors\":\"CG van der Merwe\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i2a6\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"In ’n onlangse Nieu-Suid-Wallis beslissing beweer die applikant en sy eggenote dat nadat die respondent en sy metgesel agtien maande gelede in die woonstel vier meter direk onder hulle woonstel ingetrek het, sigaretrook vanaf die balkon van die respondente hulle eenheid deur luggate binnegedring het. Dit het gebeur ten spyte van die feit dat al die vensters en deure 95% van die dag toegemaak was. Die egpaar se gesondheid het daaronder gely en tranende oë, ’n lopende neus, ’n seer keel, aanhoudende gehoes, hoofpyn, liggeraaktheid, nukkerigheid, konsentrasieverlies en slapeloosheid is veroorsaak. Die applikante het maande lank sonder sukses gepoog om die probleem op te los deur middel van hoflike en diplomatiese e-posse, en mediasie. Daarna het dit nog ’n jaar en gedingvoering deur drie tribunale geneem om tot ’n finale beslissing te kom. Die appèl tribunaal het beslis dat gesondheidsverlies nie slegs deur direkte rookwalms veroorsaak kan word nie, maar ook later tweedehands weens die feit dat rook vasgekeer is in poreuse oppervlaktes soos matte, tapyte en meubelstukke. Die respondente het nie ontken dat hulle rook nie, maar gevra om toegelaat te word om op hul eie balkon te rook as die windsterkte vinniger as 10 kilometers per uur is. Volgens hulle het ’n voortdurende seebries afkomstig van die see kwalik 100 meter van die woonstelblok, die rook weggewaai. Die tribunaal beslis dat die applikante geen beskerming gebied kan word teen direkte of tweedehandse rook nie en beveel dat die respondente en hulle gaste verbied word om op die balkon te rook. Die drie verbandhoudende aansoeke tot die Suid-Afrikaanse ombuddiens was dat die volgende gevalle neerkom op oorlas en dat die respondent verbied word om daarmee voort te gaan: die indringing van die reuk van marijuana, wierook, vuil water en ontsmettingsmiddels; vaporisering en die rook van e-sigarette deur huurders; en die aanbieding van marijuana partytjies in die woonstel. Die eerste aansoek is verwerp omdat die applikant nie voldoende getuienis gelewer het oor die intensiteit, voortdurendheid en die nadelige gesondheidsgevolge van die gedrag waarteen beswaar gemaak is nie. Die tweede aansoek is van die hand gewys op die tegniese punt dat die eienaar van die tersake eenheid en die regspersoon in beheer nie gevoeg is in die aansoek nie. Die derde aansoek volg dieselfde paadjie omdat die konstitusionele hof beslis het dat die rook van marijuana vir private gebruik nie in Suid-Afrika onwettig is nie. Die lesse wat uit die bespreekte beslissings geleer kan word, is die volgende: (1) Internasionaal word erken dat primêre en tweedehandse inaseming van rook ernstige nadelige gesondheidsgevolge het. (2) Hoewel die bogenoemde soorte van rook nie onwettig is nie, kan dit aanleiding gee tot ’n aansoek dat dit beëindig moet word indien dit so ondraaglik word dat dit nie van die applikant verwag kan word om dit te verduur nie. (3) As gevolg van die fisiese nabyheid van woonstelle kom gevalle van oorlas meer dikwels voor in deeltitelskemas as by alleenstaande buurerwe. (4) Die onus rus op die applikant om op ’n oorwig van waarskynlikheid bewys te lewer dat die intensiteit en voortdurendheid van die rookwalms neerkom op ’n oorlas wat ernstige nadelige gesondheidsgevolge veroorsaak. (5) Indien ’n bevel verkry word dat die oorlas beëindig moet word, kan die applikant die bevel by die hooggeregshof registreer. Dit verleen aan die registrateur die bevoegdheid om die bevel uit te voer asof dit ’n bevel van die hof is.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a6\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i2a6","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Aantekeninge: Lessons from the landmark New South Wales appeal tribunal decision and three community schemes ombud service adjudications on smoking in sectional (strata) title schemes
In ’n onlangse Nieu-Suid-Wallis beslissing beweer die applikant en sy eggenote dat nadat die respondent en sy metgesel agtien maande gelede in die woonstel vier meter direk onder hulle woonstel ingetrek het, sigaretrook vanaf die balkon van die respondente hulle eenheid deur luggate binnegedring het. Dit het gebeur ten spyte van die feit dat al die vensters en deure 95% van die dag toegemaak was. Die egpaar se gesondheid het daaronder gely en tranende oë, ’n lopende neus, ’n seer keel, aanhoudende gehoes, hoofpyn, liggeraaktheid, nukkerigheid, konsentrasieverlies en slapeloosheid is veroorsaak. Die applikante het maande lank sonder sukses gepoog om die probleem op te los deur middel van hoflike en diplomatiese e-posse, en mediasie. Daarna het dit nog ’n jaar en gedingvoering deur drie tribunale geneem om tot ’n finale beslissing te kom. Die appèl tribunaal het beslis dat gesondheidsverlies nie slegs deur direkte rookwalms veroorsaak kan word nie, maar ook later tweedehands weens die feit dat rook vasgekeer is in poreuse oppervlaktes soos matte, tapyte en meubelstukke. Die respondente het nie ontken dat hulle rook nie, maar gevra om toegelaat te word om op hul eie balkon te rook as die windsterkte vinniger as 10 kilometers per uur is. Volgens hulle het ’n voortdurende seebries afkomstig van die see kwalik 100 meter van die woonstelblok, die rook weggewaai. Die tribunaal beslis dat die applikante geen beskerming gebied kan word teen direkte of tweedehandse rook nie en beveel dat die respondente en hulle gaste verbied word om op die balkon te rook. Die drie verbandhoudende aansoeke tot die Suid-Afrikaanse ombuddiens was dat die volgende gevalle neerkom op oorlas en dat die respondent verbied word om daarmee voort te gaan: die indringing van die reuk van marijuana, wierook, vuil water en ontsmettingsmiddels; vaporisering en die rook van e-sigarette deur huurders; en die aanbieding van marijuana partytjies in die woonstel. Die eerste aansoek is verwerp omdat die applikant nie voldoende getuienis gelewer het oor die intensiteit, voortdurendheid en die nadelige gesondheidsgevolge van die gedrag waarteen beswaar gemaak is nie. Die tweede aansoek is van die hand gewys op die tegniese punt dat die eienaar van die tersake eenheid en die regspersoon in beheer nie gevoeg is in die aansoek nie. Die derde aansoek volg dieselfde paadjie omdat die konstitusionele hof beslis het dat die rook van marijuana vir private gebruik nie in Suid-Afrika onwettig is nie. Die lesse wat uit die bespreekte beslissings geleer kan word, is die volgende: (1) Internasionaal word erken dat primêre en tweedehandse inaseming van rook ernstige nadelige gesondheidsgevolge het. (2) Hoewel die bogenoemde soorte van rook nie onwettig is nie, kan dit aanleiding gee tot ’n aansoek dat dit beëindig moet word indien dit so ondraaglik word dat dit nie van die applikant verwag kan word om dit te verduur nie. (3) As gevolg van die fisiese nabyheid van woonstelle kom gevalle van oorlas meer dikwels voor in deeltitelskemas as by alleenstaande buurerwe. (4) Die onus rus op die applikant om op ’n oorwig van waarskynlikheid bewys te lewer dat die intensiteit en voortdurendheid van die rookwalms neerkom op ’n oorlas wat ernstige nadelige gesondheidsgevolge veroorsaak. (5) Indien ’n bevel verkry word dat die oorlas beëindig moet word, kan die applikant die bevel by die hooggeregshof registreer. Dit verleen aan die registrateur die bevoegdheid om die bevel uit te voer asof dit ’n bevel van die hof is.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1