离婚后教育程度和赚钱能力的分配

E. Bonthuys
{"title":"离婚后教育程度和赚钱能力的分配","authors":"E. Bonthuys","doi":"10.47348/tsar/2023/i1a7","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"’n Onlangse uitspraak van ’n Malawiese hof in Tewesa v Tewesa het beslis dat ’n vrou geregtig was op finansiële vergoeding vir die bydrae wat sy gemaak het tot haar man se tersiêre kwalifikasies, nadat hy, kort na sy gradeplegtigheid ’n egskeidingsgeding aanhangig gemaak het. Alhoewel die rede vir hierdie beslissing nie baie duidelik uit die saak blyk nie, is dit nogtans ’n interessante ontwikkeling en bespreek die outeur met hierdie bydrae die moontlikhede vir ’n soortgelyke beslissing in ’n Suid-Afrikaanse hof. Die ekonomiese waarde van kwalifikasies en ander verdienvermoëns word tans nie as ’n bate gesien wat by egskeiding verdeel kan word nie, maar verlies aan toekomstige verdienvermoë is al vir ’n geruime tyd in verskeie reëls van die kontraktereg, deliktereg en versekeringsreg erken én vergoed. Daar is ook (redelik vae) aanduidings dat dieselfde konsep in familiereg erkenning begin verwerf, veral in sake oor universele vennootskappe tussen ongetroude pare. In hierdie bydrae word ondersoek tot welke mate die huidige egskeidingsreg so ’n eis sou kon akkommodeer. ’n Eis vir verbeurdverklaring van voordele ingevolge artikel 9(1) van die Wet op Egskeiding in dieselfde omstandighede as dié in die Tewesa-saak sou moontlik kon slaag in gevalle waar ’n hof die man se optrede as ernstige wangedrag sou beskou. Die wye diskresie wat howe het om ’n herverdeling van bates ingevolge artikel 7(3) van die Egskeidingswet te bewerkstellig en die fokus van hierdie wetsbepaling op bydraes tot die ander eggenoot se boedel sou ook moontlik tot erkenning van ’n soortgelyke eis lei, maar daar is ’n aantal probleme wat die toepaslikheid van beide hierdie bepalings van die wet kon belemmer. Meer belowend is ’n eis vir onderhoud na egskeiding ingevolge artikel 7(2) van dieselfde wet omdat dit ’n hof toelaat om beide die bestaande en toekomstige verdienvermoëns van beide gades in ag te neem. ’n Onderhoudsbevel wat gekombineer is met ’n bevel vir herverdeling onder die sogenaamde skoonbreuk-beginsel toon die grootste potensiaal om hierdie soort van eise aan te spreek. Die laaste gedeelte van die bydrae ondersoek die breër kwessie van eise vir verdienvermoë, spesifiek of die gade wat die bydrae gemaak het moet eis vir haar eie verminderde verdienvermoë, en of sy sou kon kies om te eis vir haar eggenoot se vergrote verdienvermoë.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Aantekeninge: The distribution of educational qualifications and earning power upon divorce\",\"authors\":\"E. Bonthuys\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2023/i1a7\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"’n Onlangse uitspraak van ’n Malawiese hof in Tewesa v Tewesa het beslis dat ’n vrou geregtig was op finansiële vergoeding vir die bydrae wat sy gemaak het tot haar man se tersiêre kwalifikasies, nadat hy, kort na sy gradeplegtigheid ’n egskeidingsgeding aanhangig gemaak het. Alhoewel die rede vir hierdie beslissing nie baie duidelik uit die saak blyk nie, is dit nogtans ’n interessante ontwikkeling en bespreek die outeur met hierdie bydrae die moontlikhede vir ’n soortgelyke beslissing in ’n Suid-Afrikaanse hof. Die ekonomiese waarde van kwalifikasies en ander verdienvermoëns word tans nie as ’n bate gesien wat by egskeiding verdeel kan word nie, maar verlies aan toekomstige verdienvermoë is al vir ’n geruime tyd in verskeie reëls van die kontraktereg, deliktereg en versekeringsreg erken én vergoed. Daar is ook (redelik vae) aanduidings dat dieselfde konsep in familiereg erkenning begin verwerf, veral in sake oor universele vennootskappe tussen ongetroude pare. In hierdie bydrae word ondersoek tot welke mate die huidige egskeidingsreg so ’n eis sou kon akkommodeer. ’n Eis vir verbeurdverklaring van voordele ingevolge artikel 9(1) van die Wet op Egskeiding in dieselfde omstandighede as dié in die Tewesa-saak sou moontlik kon slaag in gevalle waar ’n hof die man se optrede as ernstige wangedrag sou beskou. Die wye diskresie wat howe het om ’n herverdeling van bates ingevolge artikel 7(3) van die Egskeidingswet te bewerkstellig en die fokus van hierdie wetsbepaling op bydraes tot die ander eggenoot se boedel sou ook moontlik tot erkenning van ’n soortgelyke eis lei, maar daar is ’n aantal probleme wat die toepaslikheid van beide hierdie bepalings van die wet kon belemmer. Meer belowend is ’n eis vir onderhoud na egskeiding ingevolge artikel 7(2) van dieselfde wet omdat dit ’n hof toelaat om beide die bestaande en toekomstige verdienvermoëns van beide gades in ag te neem. ’n Onderhoudsbevel wat gekombineer is met ’n bevel vir herverdeling onder die sogenaamde skoonbreuk-beginsel toon die grootste potensiaal om hierdie soort van eise aan te spreek. Die laaste gedeelte van die bydrae ondersoek die breër kwessie van eise vir verdienvermoë, spesifiek of die gade wat die bydrae gemaak het moet eis vir haar eie verminderde verdienvermoë, en of sy sou kon kies om te eis vir haar eggenoot se vergrote verdienvermoë.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2023-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a7\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2023/i1a7","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Aantekeninge: The distribution of educational qualifications and earning power upon divorce
’n Onlangse uitspraak van ’n Malawiese hof in Tewesa v Tewesa het beslis dat ’n vrou geregtig was op finansiële vergoeding vir die bydrae wat sy gemaak het tot haar man se tersiêre kwalifikasies, nadat hy, kort na sy gradeplegtigheid ’n egskeidingsgeding aanhangig gemaak het. Alhoewel die rede vir hierdie beslissing nie baie duidelik uit die saak blyk nie, is dit nogtans ’n interessante ontwikkeling en bespreek die outeur met hierdie bydrae die moontlikhede vir ’n soortgelyke beslissing in ’n Suid-Afrikaanse hof. Die ekonomiese waarde van kwalifikasies en ander verdienvermoëns word tans nie as ’n bate gesien wat by egskeiding verdeel kan word nie, maar verlies aan toekomstige verdienvermoë is al vir ’n geruime tyd in verskeie reëls van die kontraktereg, deliktereg en versekeringsreg erken én vergoed. Daar is ook (redelik vae) aanduidings dat dieselfde konsep in familiereg erkenning begin verwerf, veral in sake oor universele vennootskappe tussen ongetroude pare. In hierdie bydrae word ondersoek tot welke mate die huidige egskeidingsreg so ’n eis sou kon akkommodeer. ’n Eis vir verbeurdverklaring van voordele ingevolge artikel 9(1) van die Wet op Egskeiding in dieselfde omstandighede as dié in die Tewesa-saak sou moontlik kon slaag in gevalle waar ’n hof die man se optrede as ernstige wangedrag sou beskou. Die wye diskresie wat howe het om ’n herverdeling van bates ingevolge artikel 7(3) van die Egskeidingswet te bewerkstellig en die fokus van hierdie wetsbepaling op bydraes tot die ander eggenoot se boedel sou ook moontlik tot erkenning van ’n soortgelyke eis lei, maar daar is ’n aantal probleme wat die toepaslikheid van beide hierdie bepalings van die wet kon belemmer. Meer belowend is ’n eis vir onderhoud na egskeiding ingevolge artikel 7(2) van dieselfde wet omdat dit ’n hof toelaat om beide die bestaande en toekomstige verdienvermoëns van beide gades in ag te neem. ’n Onderhoudsbevel wat gekombineer is met ’n bevel vir herverdeling onder die sogenaamde skoonbreuk-beginsel toon die grootste potensiaal om hierdie soort van eise aan te spreek. Die laaste gedeelte van die bydrae ondersoek die breër kwessie van eise vir verdienvermoë, spesifiek of die gade wat die bydrae gemaak het moet eis vir haar eie verminderde verdienvermoë, en of sy sou kon kies om te eis vir haar eggenoot se vergrote verdienvermoë.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1