银行单方面终止与客户之间的银行-客户协议?

WG Schulze, S. Eiselen
{"title":"银行单方面终止与客户之间的银行-客户协议?","authors":"WG Schulze, S. Eiselen","doi":"10.47348/tsar/2022/i4a12","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die reg van ’n bank om die bank-kliënt ooreenkoms eensydig te beëindig, is tans een van die brandpunte in die Suid-Afrikaanse bankreg. Die vernaamste gesag in hierdie verband is die beslissing in Bredenkamp v Standard Bank of South Africa Ltd (2010 4 SA 468 (HHA)). In ’n onlangse beslissing van die Wes-Kaapse hooggeregshof in Survé v Nedbank Limited ((698/2022) 2022 ZAWCHC 19 (14 Febr 2022)), het die hof in ’n aantal obiter-opmerkings moontlik onsekerheid gesaai oor die algemene geldigheid van die beginsels soos uiteengesit in die Bredenkamp-saak. Hierdie bespreking ondersoek die geldigheid van hierdie obiter-opmerkings. In die loop van die bespreking word eerstens die algemene beginsels van die kontraktereg ten opsigte van die beëindiging van langtermynkontrakte bespreek. Daar word verduidelik dat ’n party ’n langtermynkontrak op drie moontlike wyses kan beëindig, naamlik (a) ooreenkomstig die bepalings van die kontrak, (b) op grond van wesenlike kontrakbreuk, en (c) laastens, by gebrek aan ’n kontraktuele bepaling, met redelike kennisgewing. Dit is slegs by hoogste uitsondering dat ’n kontrak geag sal word om vir ewig voort te duur. Daarna volg ’n bespreking van die toepassing van hierdie beginsels in die sfeer van die bankreg. ’n Aantal toonaangewende Suid-Afrikaanse beslissings word krities ondersoek ten einde die korrektheid van die obiter-opmerkings in die Survé-saak te beoordeel. Daar word in diepte ingegaan op die Bredenkamp-saak asook die beslissing in Barkhuizen v Napier (2007 5 SA 323 (KH)). Daarin het die howe bevestig dat redelikheid of billikheid nie losstaande vereistes van die kontraktereg is nie, maar dat dit slegs as aspekte van openbare belang in ag geneem moet word. Daar word ook verwys na die bepalings van die Suid-Afrikaanse Gedragskode vir Banke wat uitdruklik vereis dat ’n bank redelike kennis moet gee van die beëindiging van die bank-kliënt ooreenkoms. Die hof het in die Bredenkamp-saak bevestig dat redelike kennis in alle gevalle vereis word waar kontrakbreuk nie ter sprake is nie. Daar word ook regsvergelykend gekyk na die posisie in die Duitse reg. Uit die regsvergelykende ondersoek is dit duidelik dat die beginsels wat in die Duitse en Europese reg toegepas word in ooreenstemming is met die benadering van die hof in die Bredenkamp-saak. Laastens word aangetoon dat die opmerkings in die Survé-saak ongegronde twyfel op die Bredenkamp-saak werp omdat daar te veel klem gelê is op die kwessie van redelikheid en billikheid.","PeriodicalId":53590,"journal":{"name":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","volume":null,"pages":null},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2022-01-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":"{\"title\":\"Regspraak: The unilateral termination by a bank of the bank–client agreement between it and its client?\",\"authors\":\"WG Schulze, S. Eiselen\",\"doi\":\"10.47348/tsar/2022/i4a12\",\"DOIUrl\":null,\"url\":null,\"abstract\":\"Die reg van ’n bank om die bank-kliënt ooreenkoms eensydig te beëindig, is tans een van die brandpunte in die Suid-Afrikaanse bankreg. Die vernaamste gesag in hierdie verband is die beslissing in Bredenkamp v Standard Bank of South Africa Ltd (2010 4 SA 468 (HHA)). In ’n onlangse beslissing van die Wes-Kaapse hooggeregshof in Survé v Nedbank Limited ((698/2022) 2022 ZAWCHC 19 (14 Febr 2022)), het die hof in ’n aantal obiter-opmerkings moontlik onsekerheid gesaai oor die algemene geldigheid van die beginsels soos uiteengesit in die Bredenkamp-saak. Hierdie bespreking ondersoek die geldigheid van hierdie obiter-opmerkings. In die loop van die bespreking word eerstens die algemene beginsels van die kontraktereg ten opsigte van die beëindiging van langtermynkontrakte bespreek. Daar word verduidelik dat ’n party ’n langtermynkontrak op drie moontlike wyses kan beëindig, naamlik (a) ooreenkomstig die bepalings van die kontrak, (b) op grond van wesenlike kontrakbreuk, en (c) laastens, by gebrek aan ’n kontraktuele bepaling, met redelike kennisgewing. Dit is slegs by hoogste uitsondering dat ’n kontrak geag sal word om vir ewig voort te duur. Daarna volg ’n bespreking van die toepassing van hierdie beginsels in die sfeer van die bankreg. ’n Aantal toonaangewende Suid-Afrikaanse beslissings word krities ondersoek ten einde die korrektheid van die obiter-opmerkings in die Survé-saak te beoordeel. Daar word in diepte ingegaan op die Bredenkamp-saak asook die beslissing in Barkhuizen v Napier (2007 5 SA 323 (KH)). Daarin het die howe bevestig dat redelikheid of billikheid nie losstaande vereistes van die kontraktereg is nie, maar dat dit slegs as aspekte van openbare belang in ag geneem moet word. Daar word ook verwys na die bepalings van die Suid-Afrikaanse Gedragskode vir Banke wat uitdruklik vereis dat ’n bank redelike kennis moet gee van die beëindiging van die bank-kliënt ooreenkoms. Die hof het in die Bredenkamp-saak bevestig dat redelike kennis in alle gevalle vereis word waar kontrakbreuk nie ter sprake is nie. Daar word ook regsvergelykend gekyk na die posisie in die Duitse reg. Uit die regsvergelykende ondersoek is dit duidelik dat die beginsels wat in die Duitse en Europese reg toegepas word in ooreenstemming is met die benadering van die hof in die Bredenkamp-saak. Laastens word aangetoon dat die opmerkings in die Survé-saak ongegronde twyfel op die Bredenkamp-saak werp omdat daar te veel klem gelê is op die kwessie van redelikheid en billikheid.\",\"PeriodicalId\":53590,\"journal\":{\"name\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"volume\":null,\"pages\":null},\"PeriodicalIF\":0.2000,\"publicationDate\":\"2022-01-01\",\"publicationTypes\":\"Journal Article\",\"fieldsOfStudy\":null,\"isOpenAccess\":false,\"openAccessPdf\":\"\",\"citationCount\":\"0\",\"resultStr\":null,\"platform\":\"Semanticscholar\",\"paperid\":null,\"PeriodicalName\":\"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg\",\"FirstCategoryId\":\"1085\",\"ListUrlMain\":\"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a12\",\"RegionNum\":0,\"RegionCategory\":null,\"ArticlePicture\":[],\"TitleCN\":null,\"AbstractTextCN\":null,\"PMCID\":null,\"EPubDate\":\"\",\"PubModel\":\"\",\"JCR\":\"Q4\",\"JCRName\":\"LAW\",\"Score\":null,\"Total\":0}","platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Tydskrif Vir Die Suid-Afrikaanse Reg","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.47348/tsar/2022/i4a12","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q4","JCRName":"LAW","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
Regspraak: The unilateral termination by a bank of the bank–client agreement between it and its client?
Die reg van ’n bank om die bank-kliënt ooreenkoms eensydig te beëindig, is tans een van die brandpunte in die Suid-Afrikaanse bankreg. Die vernaamste gesag in hierdie verband is die beslissing in Bredenkamp v Standard Bank of South Africa Ltd (2010 4 SA 468 (HHA)). In ’n onlangse beslissing van die Wes-Kaapse hooggeregshof in Survé v Nedbank Limited ((698/2022) 2022 ZAWCHC 19 (14 Febr 2022)), het die hof in ’n aantal obiter-opmerkings moontlik onsekerheid gesaai oor die algemene geldigheid van die beginsels soos uiteengesit in die Bredenkamp-saak. Hierdie bespreking ondersoek die geldigheid van hierdie obiter-opmerkings. In die loop van die bespreking word eerstens die algemene beginsels van die kontraktereg ten opsigte van die beëindiging van langtermynkontrakte bespreek. Daar word verduidelik dat ’n party ’n langtermynkontrak op drie moontlike wyses kan beëindig, naamlik (a) ooreenkomstig die bepalings van die kontrak, (b) op grond van wesenlike kontrakbreuk, en (c) laastens, by gebrek aan ’n kontraktuele bepaling, met redelike kennisgewing. Dit is slegs by hoogste uitsondering dat ’n kontrak geag sal word om vir ewig voort te duur. Daarna volg ’n bespreking van die toepassing van hierdie beginsels in die sfeer van die bankreg. ’n Aantal toonaangewende Suid-Afrikaanse beslissings word krities ondersoek ten einde die korrektheid van die obiter-opmerkings in die Survé-saak te beoordeel. Daar word in diepte ingegaan op die Bredenkamp-saak asook die beslissing in Barkhuizen v Napier (2007 5 SA 323 (KH)). Daarin het die howe bevestig dat redelikheid of billikheid nie losstaande vereistes van die kontraktereg is nie, maar dat dit slegs as aspekte van openbare belang in ag geneem moet word. Daar word ook verwys na die bepalings van die Suid-Afrikaanse Gedragskode vir Banke wat uitdruklik vereis dat ’n bank redelike kennis moet gee van die beëindiging van die bank-kliënt ooreenkoms. Die hof het in die Bredenkamp-saak bevestig dat redelike kennis in alle gevalle vereis word waar kontrakbreuk nie ter sprake is nie. Daar word ook regsvergelykend gekyk na die posisie in die Duitse reg. Uit die regsvergelykende ondersoek is dit duidelik dat die beginsels wat in die Duitse en Europese reg toegepas word in ooreenstemming is met die benadering van die hof in die Bredenkamp-saak. Laastens word aangetoon dat die opmerkings in die Survé-saak ongegronde twyfel op die Bredenkamp-saak werp omdat daar te veel klem gelê is op die kwessie van redelikheid en billikheid.
求助全文
通过发布文献求助,成功后即可免费获取论文全文。 去求助
来源期刊
CiteScore
0.30
自引率
0.00%
发文量
16
期刊介绍: This multilingual periodical is published quarterly by Juta for the Faculty of Law, University of Johannesburg. This scholarly and practical journal covers a broad spectrum of topics pertinent to the legal community.
期刊最新文献
A cause of action raising a triable issue in a class action: reconsidering the certification threshold Aantekeninge: Die internet of things en afstandbeheerde afskakel van toestelle – kontrakteervryheid en ander geykte regsbeginsels by spolie, vergeet en/of verwar? Boekbesprekings: Ewoud Hondius, Marta Santos Silva, Andrea Nicolussi, Pablo Salvador Coderch, Christiane Wendehorst and Fryderyk Zoll (eds): Coronavirus and the Law in Europe Private closed-circuit television surveillance under the Protection of Personal Information Act 4 of 2013 Law as datum and law as purpose: Otto von Gierke’s conception of the social purpose of law and its continued relevance
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1