Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum

IF 0.2 4区 哲学 0 RELIGION Acta Theologica Pub Date : 2023-12-13 DOI:10.38140/at.v43i2.7796
L. Hoffman
{"title":"Daar is méér. ’n Outobiografiese reisverhaal deur Amper-Stamperland en Metaversum","authors":"L. Hoffman","doi":"10.38140/at.v43i2.7796","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die eeue-oue menslike vraag – Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die “nuwe wêreld”, die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie – daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers nie vinnige antwoorde nie. ’n Pragtige voorblad wat herinner aan iets uit die (’n) ruimte met die uitdagende woorde in groot rooi letters: “Daar is méér”. Die taalgebruik is kreatief – keurig deur ’n kunstenaar aangewend vanaf ’n palet van Afrikaanse teologiese en filosofiese taal. Konsepte soos “Wat en waar is die middel C van die Christelike geloof?”; “Die misterie van verwondering: ’n Libretto met die titel ‘Daar is méér!’”; “Klopdisselboom met ’n pedonkiekar in Amper-Stamperland”; “Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper”; “bewolkte rekenarisering” (“computer clouding”); “blokkettings” (“block chains”). Die boek is deurspek met illustrasies en verduidelikings van dit wat in die teks bespreek word. Dit skep die indruk van ’n reis oppad iewers heen, maar langs die pad is allerlei ter saaklike “afdraaipaadjies” wat die reis letterlik en figuurlik inkleur.","PeriodicalId":39489,"journal":{"name":"Acta Theologica","volume":"182 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.2000,"publicationDate":"2023-12-13","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Acta Theologica","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.38140/at.v43i2.7796","RegionNum":4,"RegionCategory":"哲学","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"0","JCRName":"RELIGION","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die eeue-oue menslike vraag – Wat is die sin van die lewe? Wat is die sin in lyding? Daniël Louw gaan op ’n reis om hierdie vrae vanuit Amper-Stamperland en die “nuwe wêreld”, die Metaversum, te belig. Die boek wil nie kitsantwoorde gee nie – daarvoor is dit te lywig. Op hierdie vrae is daar immers nie vinnige antwoorde nie. ’n Pragtige voorblad wat herinner aan iets uit die (’n) ruimte met die uitdagende woorde in groot rooi letters: “Daar is méér”. Die taalgebruik is kreatief – keurig deur ’n kunstenaar aangewend vanaf ’n palet van Afrikaanse teologiese en filosofiese taal. Konsepte soos “Wat en waar is die middel C van die Christelike geloof?”; “Die misterie van verwondering: ’n Libretto met die titel ‘Daar is méér!’”; “Klopdisselboom met ’n pedonkiekar in Amper-Stamperland”; “Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper”; “bewolkte rekenarisering” (“computer clouding”); “blokkettings” (“block chains”). Die boek is deurspek met illustrasies en verduidelikings van dit wat in die teks bespreek word. Dit skep die indruk van ’n reis oppad iewers heen, maar langs die pad is allerlei ter saaklike “afdraaipaadjies” wat die reis letterlik en figuurlik inkleur.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
还有更多。穿越安培-斯坦佩尔兰和梅塔弗瑟姆的非自传体游记
咿呀学语--语言的罪过是什么?语言的罪过是什么?丹尼尔-卢(Daniël Louw)从安培-斯坦普兰(Amper-Stamperland)和 "新世界"(Metaversum)出发,踏上了探索这些问题的旅程。这本书没有任何明智的答案--这就是它的意义所在。毕竟,这些问题没有合理的答案。漂亮的扉页让人联想到来自外太空的东西,上面用红色大字写着:"还有更多"。语言的使用很有创意--一位艺术家巧妙地运用了非洲茶学和哲学的调色板。例如:"基督的C中心是什么?"、"探索的奥秘:标题为'Daar is mér!'的剧本"、"安珀-斯坦普兰德的'n pedonkiekar'Klopdisselboom"、"Pikkewouters: Amperkaraktertjies in die Wilde Weste van stamper"、"云计算"("计算机云化")、"区块链"("block chains")。该书以图文并茂的形式介绍了这些在书中被提及的内容。这本书给人的印象是一段旅行者的旅程,但沿途有各种类似于 "afdraaapadjies "的 "ter saak",从字面上和形象上为这段旅程增添了色彩。
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Acta Theologica
Acta Theologica Arts and Humanities-Religious Studies
CiteScore
0.40
自引率
0.00%
发文量
0
期刊介绍: Acta Theologica is the official and accredited theological journal of the Faculty of Theology of the University of the Orange Free State, Bloemfontein, South Africa.
期刊最新文献
Resilient religion: What good is religion for? Faith formation in the tension interplay of tools, processes and the course for social transformation Shall we dance? Choreographing hospitality as key to interpersonal transformation Have we lost touch with the Prophet Amos's warning? Church leaders and blood money rituals among youths in Nigeria A post-colonial political theology of care and praxis in Ethiopia’s era of identity politics
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1