The complex role of a salesperson in an appliance sales context

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V32I1.52846
Alet C. Erasmus, A. Gothan
{"title":"The complex role of a salesperson in an appliance sales context","authors":"Alet C. Erasmus, A. Gothan","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52846","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Die groot getal navorsingspublikasies oor klientediens gedurende die afgelope dekade dui op die belangrikheid van die onderwerp. Studies het onder meer getoon dat verbruikersfasilitering ‘n belangrike bydrae ten opsigte van uiteindelike verbruikerstevredenheid en veral ten opsigte van verbruikers se geneigdheid tot winkel lojaliteit, maak. Die bydrae van verkoopspersoneel raak selfs belangriker ten opsigte van duursame, komplekse produkte. Hier gebeur dit dikwels dat die verskeidenheid produkte op die mark verbruikers so oorweldig dat hulle nie oor die kennis en ondervinding beskik om sonder hulp ingeligte, verantwoordelike produkbesluite te neem nie. Ongelukkig rapporteer navorsers verder dat die kollektiewe rol van ‘n verkoopspersoon in die kleinhandel, baie kompleks en veeleisend is. Die vraag is dus of ‘n verkoopspersoon verbruikersfasilitering – wat net een aspek van die kollektiewe verkoopsrol verteenwoordig – as ‘n prioriteit beskou en of ander rolvereistes moontlik voorkeur geniet omdat dit as meer lonend beskou word. Terwyl verbruikers dus onder die indruk verkeer dat hulle op verkoopspersoneel kan staat","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"54 23","pages":"94-104"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"https://sci-hub-pdf.com/10.4314/JFECS.V32I1.52846","citationCount":"2","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52846","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 2

Abstract

OPSOMMING Die groot getal navorsingspublikasies oor klientediens gedurende die afgelope dekade dui op die belangrikheid van die onderwerp. Studies het onder meer getoon dat verbruikersfasilitering ‘n belangrike bydrae ten opsigte van uiteindelike verbruikerstevredenheid en veral ten opsigte van verbruikers se geneigdheid tot winkel lojaliteit, maak. Die bydrae van verkoopspersoneel raak selfs belangriker ten opsigte van duursame, komplekse produkte. Hier gebeur dit dikwels dat die verskeidenheid produkte op die mark verbruikers so oorweldig dat hulle nie oor die kennis en ondervinding beskik om sonder hulp ingeligte, verantwoordelike produkbesluite te neem nie. Ongelukkig rapporteer navorsers verder dat die kollektiewe rol van ‘n verkoopspersoon in die kleinhandel, baie kompleks en veeleisend is. Die vraag is dus of ‘n verkoopspersoon verbruikersfasilitering – wat net een aspek van die kollektiewe verkoopsrol verteenwoordig – as ‘n prioriteit beskou en of ander rolvereistes moontlik voorkeur geniet omdat dit as meer lonend beskou word. Terwyl verbruikers dus onder die indruk verkeer dat hulle op verkoopspersoneel kan staat
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
在家电销售上下文中销售人员的复杂角色
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1