Evaluering van Saamgestelde- en Standaardslytvaste plate op Laaibakke van Hidrouliese Voorlaaiers in Platinummyne

Witske le Roux, T. Jamiru, L. Beneke, T. Adegbola
{"title":"Evaluering van Saamgestelde- en Standaardslytvaste plate op Laaibakke van Hidrouliese Voorlaaiers in Platinummyne","authors":"Witske le Roux, T. Jamiru, L. Beneke, T. Adegbola","doi":"10.36303/satnt.2021.40.1.852","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die artikel gee ’n uiteensetting van die resultate van navorsing wat gedoen is om te bepaal of die gebruik van chroom-karbied (CK) oorlegde voeringplate as ’n alternatief vir slytvaste (SV) plate aanbeveel kan word ter verlenging van die produksiesiklus van hidrouliese voorlaaiers in platinummyne.\n\nNavorsing toon dat slegs 53% van die RH340 voorlaaiers wat in die myn gebruik word ’n diensperiode van 3 500 uur in produksie haal alvorens meganiese herstelwerk genoodsaak word. ’n Alternatiewe voeringplaat met langer diensperiodes kan die produktiwiteit van die meganiese voorlaaierkomponente verhoog terwyl produksie-uitsette en hoë vlakke van doeltreffendheid gehandhaaf word.\n\nDie slytvastheid van saamgestelde CK- en standaard SV-plate is vergelyk deur twee RH340 voorlaaierbakke toe te rus met die onderskeie materiale, waarna die werkverrigting van die twee tipes plate onder normale produksietoestande gemonitor en gedokumenteer is tydens gereelde velddiensinspeksies.\n\nDie geldigheid van die navorsing is eerstens ondersteun deur ’n vergelykende literatuuroorsig van beide materiale. Tweedens is ’n reeks metallurgiese toetse uitgevoer op die twee materiale nà vergelykbare periodes in produksie, insluitend ’n vergelykende slytanalise.\n\nDie evaluering het aangedui dat saamgestelde CK-slytplate duurder is en dat die wagperiode van bestelling tot aflewering langer is, maar dat die CK-slytplaat minder weeg as die SV-slytplate. Die SV-slytplaat in hierdie studie het 3 283 ure in produksie voltooi, en die CK-slytplaat 4 803 ure.\n\nDie bevindinge van hierdie studie is van toepassing op komponente wat in platinummyne gebruik word, aangesien die slytasietempo van laaibakvoerings beïnvloed word deur die geologiese eienskappe van die las wat dit moet skuif.\n\nDie studieresultate ondersteun die aanbeveling van CK as ’n alternatief tot SV voerings. Verdere navorsing behoort gedoen te word om die plasing en oriëntasie van die CK-plate te optimaliseer.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"11 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2021-10-19","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2021.40.1.852","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0

Abstract

Die artikel gee ’n uiteensetting van die resultate van navorsing wat gedoen is om te bepaal of die gebruik van chroom-karbied (CK) oorlegde voeringplate as ’n alternatief vir slytvaste (SV) plate aanbeveel kan word ter verlenging van die produksiesiklus van hidrouliese voorlaaiers in platinummyne. Navorsing toon dat slegs 53% van die RH340 voorlaaiers wat in die myn gebruik word ’n diensperiode van 3 500 uur in produksie haal alvorens meganiese herstelwerk genoodsaak word. ’n Alternatiewe voeringplaat met langer diensperiodes kan die produktiwiteit van die meganiese voorlaaierkomponente verhoog terwyl produksie-uitsette en hoë vlakke van doeltreffendheid gehandhaaf word. Die slytvastheid van saamgestelde CK- en standaard SV-plate is vergelyk deur twee RH340 voorlaaierbakke toe te rus met die onderskeie materiale, waarna die werkverrigting van die twee tipes plate onder normale produksietoestande gemonitor en gedokumenteer is tydens gereelde velddiensinspeksies. Die geldigheid van die navorsing is eerstens ondersteun deur ’n vergelykende literatuuroorsig van beide materiale. Tweedens is ’n reeks metallurgiese toetse uitgevoer op die twee materiale nà vergelykbare periodes in produksie, insluitend ’n vergelykende slytanalise. Die evaluering het aangedui dat saamgestelde CK-slytplate duurder is en dat die wagperiode van bestelling tot aflewering langer is, maar dat die CK-slytplaat minder weeg as die SV-slytplate. Die SV-slytplaat in hierdie studie het 3 283 ure in produksie voltooi, en die CK-slytplaat 4 803 ure. Die bevindinge van hierdie studie is van toepassing op komponente wat in platinummyne gebruik word, aangesien die slytasietempo van laaibakvoerings beïnvloed word deur die geologiese eienskappe van die las wat dit moet skuif. Die studieresultate ondersteun die aanbeveling van CK as ’n alternatief tot SV voerings. Verdere navorsing behoort gedoen te word om die plasing en oriëntasie van die CK-plate te optimaliseer.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
A visual exploration of South Africa’s position in the global ingredient-recipe network ChatGPT-3.5 can create and justify short Afrikaans poems: Implications for practice Digital Transformation Framework for Quick Service Restaurants: A Sub-Saharan Africa Case Study Towards a quantified-self technology conceptual framework for monitoring diabetes ’n Festschrift ter ere van die wetenskaplike bydrae van prof Esté (HH) Vorster tot die studieveld van Voeding
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1