Pub Date : 2024-06-01DOI: 10.36303/satnt.2024.43.1.973
CJ van Staden
{"title":"ChatGPT-3.5 can create and justify short Afrikaans poems: Implications for practice","authors":"CJ van Staden","doi":"10.36303/satnt.2024.43.1.973","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2024.43.1.973","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"17 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2024-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"141403281","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2024-06-01DOI: 10.36303/satnt.2024.43.1.976
C. Govender, V. Naicker
{"title":"Digital Transformation Framework for Quick Service Restaurants: A Sub-Saharan Africa Case Study","authors":"C. Govender, V. Naicker","doi":"10.36303/satnt.2024.43.1.976","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2024.43.1.976","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"7 4","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2024-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"141403433","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2024-06-01DOI: 10.36303/satnt.2024.43.1.962
BA Senekal
{"title":"A visual exploration of South Africa’s position in the global ingredient-recipe network","authors":"BA Senekal","doi":"10.36303/satnt.2024.43.1.962","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2024.43.1.962","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"13 6","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2024-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"141396237","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2024-06-01DOI: 10.36303/satnt.2024.43.1.970
B. Mutunhu, B. Chipangura, S. Singh
{"title":"Towards a quantified-self technology conceptual framework for monitoring diabetes","authors":"B. Mutunhu, B. Chipangura, S. Singh","doi":"10.36303/satnt.2024.43.1.970","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2024.43.1.970","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"15 11","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2024-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"141411164","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2024-06-01DOI: 10.36303/satnt.2024.43.1.966
C. Taljaard-krugell, I. Jacobs
{"title":"’n Festschrift ter ere van die wetenskaplike bydrae van prof Esté (HH) Vorster tot die studieveld van Voeding","authors":"C. Taljaard-krugell, I. Jacobs","doi":"10.36303/satnt.2024.43.1.966","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2024.43.1.966","url":null,"abstract":"","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"53 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2024-06-01","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"141415630","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2022-03-30DOI: 10.36303/satnt.2022.41.1.865
J. Jooste
Energiebeskikbaarheid is tans ’n wêreldwye probleem, terwyl die opwekking en gebruik daarvan beduidend tot besoedeling en klimaatverwarming bydra. Nuwe energieopwekkingsmetodes wat veral groter beskikbaarheid bied, minder besoedeling veroorsaak en slegs ’n geringe bydrae tot klimaatverandering lewer, is nou van kritieke belang. Hierdie artikel bespreek ’n gedagteeksperiment rondom energie-opwekking deur die elektrostatiese induksielaai van kapasitore. Resultate toon dat hierdie metode moontlik die problematiek van bestaande opwekkingsmetodes die hoof kan bied.
{"title":"Opwekking van energie deur elektrostatiese induksielaai van kapasitore","authors":"J. Jooste","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.865","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.865","url":null,"abstract":"Energiebeskikbaarheid is tans ’n wêreldwye probleem, terwyl die opwekking en gebruik daarvan beduidend tot besoedeling en klimaatverwarming bydra. Nuwe energieopwekkingsmetodes wat veral groter beskikbaarheid bied, minder besoedeling veroorsaak en slegs ’n geringe bydrae tot klimaatverandering lewer, is nou van kritieke belang. Hierdie artikel bespreek ’n gedagteeksperiment rondom energie-opwekking deur die elektrostatiese induksielaai van kapasitore. Resultate toon dat hierdie metode moontlik die problematiek van bestaande opwekkingsmetodes die hoof kan bied.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"56 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-03-30","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"73898538","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2022-03-29DOI: 10.36303/satnt.2022.41.1.864
AA Tefera
Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ‘n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemiddelde prestasie te evalueer, genetiese veranderlikheid te beraam, en oorerflikheid en genetiese vooruitgang vir enkelkruisingmielies te beraam. Vyftig inskrywings bestaande uit 48 F1-enkelkruisings gemaak van 24 ingeteelde lyne en 2 toetsers wat lyn x toetser-ontwerp gebruik asook 2 kommersiële kontrolebasters is in die studie gebruik. Die eksperiment is met behulp van alfa-roosterontwerp met twee herhalings by Ambo en Holeta-Landbounavorsingsentrum uitgevoer. Variansieanalise het die bestaan van beduidende genetiese veranderlikheid tussen genotipes vir alle bestudeerde eienskappe aan die lig gebring, behalwe vir plantaspek (PA). Ligging x inskrywingsinteraksie vir die meeste van die eienskappe was nie beduidend nie, wat daarop dui dat basterprestasie konsekwent was oor getoetste liggings heen. Kruisings L23 x T1 en L11 x T1 was die bes presterende genotipes vir graanopbrengs en sommige opbrengsverwante eienskappe. Volgens die ontleding van genetiese veranderlikheid het kophoogte matige GCV-waardes (Engelse afkorting vir genotypic coefficient of variation, oftewel genotipiese variasiekoëffisiënt) (10,71%) en PCV-waardes (Engelse afkorting vir phenotypic coefficient of variation oftewel fenotipiese variasiekoëffisiënt) (11,24%) getoon, terwyl graanopbrengs, koppe per plant en kopaspek medium PCV aan die lig gebring het. Matige tot medium waardes van PCV en GCV het op die bestaan van veranderlikheid vir sulke eienskappe gedui. Vir effektiewe seleksie moet die omvang van oorerflikheid en genetiese vooruitgang egter bekend wees. Gevolglik het planthoogte en kophoogte hoë oorerflikheid en genetiese vooruitgang geopenbaar en dus kan seleksie effektief wees vir hierdie eienskappe. Ten slotte, die genetiese veranderlikheid tussen kruisings kan gebruik word in die ontwikkeling van ingeteelde lyne deur middel van seleksie en die kruisings met beter prestasie kan as enkelkruisingvariëteit of ouers vir sintetiese variëteit gebruik word.
{"title":"Gemiddelde Prestasie en Genetiese Veranderlikheid van Enkelkruisingmielies","authors":"AA Tefera","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.864","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.864","url":null,"abstract":"Mielies is een van die hoëprioriteitgewasse om die steeds groeiende bevolking in Afrika te voed, maar die produksie daarvan word beperk deur ‘n tekort aan hoëopbrengsvariëteite tesame met biotiese en abiotiese stremming. Hierdie studie is begin om gemiddelde prestasie te evalueer, genetiese veranderlikheid te beraam, en oorerflikheid en genetiese vooruitgang vir enkelkruisingmielies te beraam. Vyftig inskrywings bestaande uit 48 F1-enkelkruisings gemaak van 24 ingeteelde lyne en 2 toetsers wat lyn x toetser-ontwerp gebruik asook 2 kommersiële kontrolebasters is in die studie gebruik. Die eksperiment is met behulp van alfa-roosterontwerp met twee herhalings by Ambo en Holeta-Landbounavorsingsentrum uitgevoer. Variansieanalise het die bestaan van beduidende genetiese veranderlikheid tussen genotipes vir alle bestudeerde eienskappe aan die lig gebring, behalwe vir plantaspek (PA). Ligging x inskrywingsinteraksie vir die meeste van die eienskappe was nie beduidend nie, wat daarop dui dat basterprestasie konsekwent was oor getoetste liggings heen. Kruisings L23 x T1 en L11 x T1 was die bes presterende genotipes vir graanopbrengs en sommige opbrengsverwante eienskappe. Volgens die ontleding van genetiese veranderlikheid het kophoogte matige GCV-waardes (Engelse afkorting vir genotypic coefficient of variation, oftewel genotipiese variasiekoëffisiënt) (10,71%) en PCV-waardes (Engelse afkorting vir phenotypic coefficient of variation oftewel fenotipiese variasiekoëffisiënt) (11,24%) getoon, terwyl graanopbrengs, koppe per plant en kopaspek medium PCV aan die lig gebring het. Matige tot medium waardes van PCV en GCV het op die bestaan van veranderlikheid vir sulke eienskappe gedui. Vir effektiewe seleksie moet die omvang van oorerflikheid en genetiese vooruitgang egter bekend wees. Gevolglik het planthoogte en kophoogte hoë oorerflikheid en genetiese vooruitgang geopenbaar en dus kan seleksie effektief wees vir hierdie eienskappe. Ten slotte, die genetiese veranderlikheid tussen kruisings kan gebruik word in die ontwikkeling van ingeteelde lyne deur middel van seleksie en die kruisings met beter prestasie kan as enkelkruisingvariëteit of ouers vir sintetiese variëteit gebruik word.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"9 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-03-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"81814424","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2022-03-29DOI: 10.36303/satnt.2022.41.1.850
J. Rossouw
Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ’n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in omloop is by wyse van muntloon (seigniorage) ’n belangrike inkomstebron vir sentrale banke. In akademiese literatuur kry muntloon ook min aandag. Die koste van die muntloonverdelingsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Gemeenskaplike Monetêre Gebied (Common Monetary Area), naamlik Eswatini, Lesotho en Namibië, is insgelyks ’n aspek wat min aandag kry. Hierdie aspekte word as areas vir verdere navorsing geïdentifiseer. Suid-Afrika het sedert unifikasie in 1910 sy eie onafhanklike geldeenheid, wat tot 1961 op die imperiale stelsel van £/s/d gemodelleer was. ’n Desimale geldstelsel is in 1961 in omloop gebring. Suid-Afrika het toevallig in 1961 ook ’n Republiek geword, maar die twee prosesse was totaal onafhanklik van mekaar. ’n Desimale geldstelsel was nie ’n voorwaarde vir Republiekwording, nie, terwyl Republiekwording ook nie ’n voorwaarde vir ’n desimale geldstelsel was nie. Beide Australië en Nieu-Seeland het gedesimaliseer sonder om onafhanklike republieke te word. Sedert 1922 groei banknote in omloop betreklik konstant teen ’n gemiddelde groeikoers naby 10 persent per jaar. Die konstante groeikoers word aangeteken ten spyte van groot wisselvalligheid in die jaarlikse ekonomiese groeikoers en in die jaarlikse inflasiekoers gedurende die afgelope eeu. Hierdie groeikoers is volgehou ten spyte van die aanvaarding van nuwe betaalinstrumente soos kredietkaarte en direkte fondsoorplasing. Dit is egter nog té vroeg om te oordeel of kriptogeldeenhede soos Bitcoin ’n verandering in die groeikoers van banknote in omloop tot gevolg sal hê. Die reële waarde van die grootste noot in omloop in Suid-Afrika het oor tyd skerp afgeneem. Tans is dit die R200-noot, wat reeds sedert 1993 die grootste noot in omloop is. Suid-Afrika is gereed vir ’n banknoot met ’n groter sigwaarde as R200, want in reële terme is R200 die laagste sigwaarde ooit vir die grootste banknoot in omloop sedert 1922 indien aangepas vir inflasie. Selfs binne ’n kontantomgewing is die nasionale betaalstelsel van groot belang, want dit is die stelsel wat gebruik word vir transaksies op bankrekeninge by handelsbanke, onder meer wanneer kliënte kontant uit bankrekeninge onttrek of geld deponeer. Die stelsel maak intydse vereffening van transaksies op bankrekeninge moontlik. Dit is opvallend dat die nasionale betaalstelsel ook min aandag in die akademiese literatuur kry. Laastens is daar ’n tekort aan vergelykende studies oor die banknootverspreidingsfunksies van sentrale banke. Studies van hierdie aard sal nuttig wees binne ’n groter vergelykende studie van die institusionele aspekte van sentrale banke.
{"title":"’n Eeu van sentrale banknote in Suid-Afrika: Ekonomie, koste en voordele","authors":"J. Rossouw","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.850","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.850","url":null,"abstract":"Hierdie artikel toon aan dat die kontantfunksie van sentrale banke (spesifiek banknote) weinig aandag in die akademiese literatuur kry en dra dus by om hierdie leemte te vul. Banknootuitreiking kom teen ’n groot koste vir sentrale banke, maar banknote in omloop is by wyse van muntloon (seigniorage) ’n belangrike inkomstebron vir sentrale banke. In akademiese literatuur kry muntloon ook min aandag. Die koste van die muntloonverdelingsooreenkoms tussen Suid-Afrika en die Gemeenskaplike Monetêre Gebied (Common Monetary Area), naamlik Eswatini, Lesotho en Namibië, is insgelyks ’n aspek wat min aandag kry. Hierdie aspekte word as areas vir verdere navorsing geïdentifiseer.\u0000\u0000Suid-Afrika het sedert unifikasie in 1910 sy eie onafhanklike geldeenheid, wat tot 1961 op die imperiale stelsel van £/s/d gemodelleer was. ’n Desimale geldstelsel is in 1961 in omloop gebring. Suid-Afrika het toevallig in 1961 ook ’n Republiek geword, maar die twee prosesse was totaal onafhanklik van mekaar. ’n Desimale geldstelsel was nie ’n voorwaarde vir Republiekwording, nie, terwyl Republiekwording ook nie ’n voorwaarde vir ’n desimale geldstelsel was nie. Beide Australië en Nieu-Seeland het gedesimaliseer sonder om onafhanklike republieke te word.\u0000\u0000Sedert 1922 groei banknote in omloop betreklik konstant teen ’n gemiddelde groeikoers naby 10 persent per jaar. Die konstante groeikoers word aangeteken ten spyte van groot wisselvalligheid in die jaarlikse ekonomiese groeikoers en in die jaarlikse inflasiekoers gedurende die afgelope eeu. Hierdie groeikoers is volgehou ten spyte van die aanvaarding van nuwe betaalinstrumente soos kredietkaarte en direkte fondsoorplasing. Dit is egter nog té vroeg om te oordeel of kriptogeldeenhede soos Bitcoin ’n verandering in die groeikoers van banknote in omloop tot gevolg sal hê.\u0000\u0000Die reële waarde van die grootste noot in omloop in Suid-Afrika het oor tyd skerp afgeneem. Tans is dit die R200-noot, wat reeds sedert 1993 die grootste noot in omloop is. Suid-Afrika is gereed vir ’n banknoot met ’n groter sigwaarde as R200, want in reële terme is R200 die laagste sigwaarde ooit vir die grootste banknoot in omloop sedert 1922 indien aangepas vir inflasie.\u0000\u0000Selfs binne ’n kontantomgewing is die nasionale betaalstelsel van groot belang, want dit is die stelsel wat gebruik word vir transaksies op bankrekeninge by handelsbanke, onder meer wanneer kliënte kontant uit bankrekeninge onttrek of geld deponeer. Die stelsel maak intydse vereffening van transaksies op bankrekeninge moontlik. Dit is opvallend dat die nasionale betaalstelsel ook min aandag in die akademiese literatuur kry.\u0000\u0000Laastens is daar ’n tekort aan vergelykende studies oor die banknootverspreidingsfunksies van sentrale banke. Studies van hierdie aard sal nuttig wees binne ’n groter vergelykende studie van die institusionele aspekte van sentrale banke.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"6 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-03-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"84841446","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2022-03-29DOI: 10.36303/satnt.2022.41.1.849
T. Makondo, GS Perry, ER Sadiku
Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ’n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ’n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes aan water en suurstof blootgestel word. Navorsers het bevind dat die doeltreffendste metode om SMD te behandel die gebruik is van bioafbreekbare adsorberende membrane, gemaak van chitosaan en natuurlike vesels, of chitosaan en natuurlik voorkomende minerale, bv. titaandioksied. In hierdie verslag word ’n oorsig gedoen van die doeltreffendste behandelings vir afvalwater (suurmyndreinering) wat van adsorberende membrane gebruik maak. Hierdie oorsig kyk na die koste van die installering van adsorberende membrane en tref ’n vergelyking met tradisionele behandelingstegnologieë wat in die behandeling van SMD gebruik word. Polimeergebaseerde adsorbeermiddels word vergelyk met die tradisionele behandelingstegnologieë wat by die behandeling van SMD gebruik word, en daar word ’n oorsig gedoen van die gebruik van polimeergebaseerde materiale as gevorderde materiale vir swaarmetaalverwydering en SMD-behandeling. Die effek wat hierdie nuwe tegnologie op die omgewing en mense het, word ook ondersoek.
{"title":"Moderne tegnologieë wat gebruik word om suurmyndreinering te behandel deur gebruik te maak van ’n polimeergebaseerde adsorbeermiddel (chitosaan en natuurlike vesels)","authors":"T. Makondo, GS Perry, ER Sadiku","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.849","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.849","url":null,"abstract":"Die behandeling van suurmyndreinering (SMD) en die verwydering van swaarmetale en sulfate bly steeds ’n uitdaging vir die samelewing. Die rede hiervoor is omdat dit ’n ernstige en lewensgevaarlike probleem is wat wêreldwyd voorkom waar sulfiedgesteentes aan water en suurstof blootgestel word. Navorsers het bevind dat die doeltreffendste metode om SMD te behandel die gebruik is van bioafbreekbare adsorberende membrane, gemaak van chitosaan en natuurlike vesels, of chitosaan en natuurlik voorkomende minerale, bv. titaandioksied. In hierdie verslag word ’n oorsig gedoen van die doeltreffendste behandelings vir afvalwater (suurmyndreinering) wat van adsorberende membrane gebruik maak. Hierdie oorsig kyk na die koste van die installering van adsorberende membrane en tref ’n vergelyking met tradisionele behandelingstegnologieë wat in die behandeling van SMD gebruik word. Polimeergebaseerde adsorbeermiddels word vergelyk met die tradisionele behandelingstegnologieë wat by die behandeling van SMD gebruik word, en daar word ’n oorsig gedoen van die gebruik van polimeergebaseerde materiale as gevorderde materiale vir swaarmetaalverwydering en SMD-behandeling. Die effek wat hierdie nuwe tegnologie op die omgewing en mense het, word ook ondersoek.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"27 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-03-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"78060595","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}
Pub Date : 2022-03-29DOI: 10.36303/satnt.2022.41.1.860
F. Marais, H. Potgieter, DJ Whitefield
Deursigtige polikristallyne magnesiumaluminaat-spinel is ’n potensiële kandidaat vir die vervanging van die saamgesmelte silikaglas wat in die deursigtige vensters van pantser voertuie en van ruimtevaartuie gebruik word. Hierdie materiaal is goedkoper as ander moontlike materiale en is vermoedelik meer deursigtig. ’n Enkelfase-vonkplasmasinteringsproses (spark plasma sintering/SPS process) is gebruik, met die toevoeging van LiF as sinteringshulpmiddel, om deursigtige magnesiumaluminaat-spinel te vervaardig. Die SPS-proses is vir hierdie doel gekies omdat dit vinnige verhitting en afkoeling moontlik maak, wat kan help om die klein korrelgrootte te handhaaf wat vermoedelik vir optiese deursigtigheid nodig is. Die vonkplasmasinteringsproses wat gebruik is, het sirkelvormige spinel-monsters opgelewer met ’n gemiddelde deursnit van 20 mm en aanvaarbare transmittansie van ≈72% van die sigbare ligspektrum (vir monsters 3 mm dik). Die meganiese eienskappe van die materiaal was egter swakker as verlang. Veral sorgwekkend was die lae Weibull-modulus van slegs 3.91.
{"title":"Deursigtige MgAl2O4 spinelglas-vervaarding met behulp van ’n enkelfasevonkpla sma-sinteroond (spark plasm sintering furnace) en LiF","authors":"F. Marais, H. Potgieter, DJ Whitefield","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.860","DOIUrl":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.860","url":null,"abstract":"Deursigtige polikristallyne magnesiumaluminaat-spinel is ’n potensiële kandidaat vir die vervanging van die saamgesmelte silikaglas wat in die deursigtige vensters van pantser voertuie en van ruimtevaartuie gebruik word. Hierdie materiaal is goedkoper as ander moontlike materiale en is vermoedelik meer deursigtig. ’n Enkelfase-vonkplasmasinteringsproses (spark plasma sintering/SPS process) is gebruik, met die toevoeging van LiF as sinteringshulpmiddel, om deursigtige magnesiumaluminaat-spinel te vervaardig. Die SPS-proses is vir hierdie doel gekies omdat dit vinnige verhitting en afkoeling moontlik maak, wat kan help om die klein korrelgrootte te handhaaf wat vermoedelik vir optiese deursigtigheid nodig is. Die vonkplasmasinteringsproses wat gebruik is, het sirkelvormige spinel-monsters opgelewer met ’n gemiddelde deursnit van 20 mm en aanvaarbare transmittansie van ≈72% van die sigbare ligspektrum (vir monsters 3 mm dik). Die meganiese eienskappe van die materiaal was egter swakker as verlang. Veral sorgwekkend was die lae Weibull-modulus van slegs 3.91.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"21 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0,"publicationDate":"2022-03-29","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":null,"resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":"83502372","PeriodicalName":null,"FirstCategoryId":null,"ListUrlMain":null,"RegionNum":0,"RegionCategory":"","ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":"","EPubDate":null,"PubModel":null,"JCR":null,"JCRName":null,"Score":null,"Total":0}