{"title":"Opwekking van energie deur elektrostatiese induksielaai van kapasitore","authors":"J. Jooste","doi":"10.36303/satnt.2022.41.1.865","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Energiebeskikbaarheid is tans ’n wêreldwye probleem, terwyl die opwekking en gebruik daarvan beduidend tot besoedeling en klimaatverwarming bydra. Nuwe energieopwekkingsmetodes wat veral groter beskikbaarheid bied, minder besoedeling veroorsaak en slegs ’n geringe bydrae tot klimaatverandering lewer, is nou van kritieke belang. Hierdie artikel bespreek ’n gedagteeksperiment rondom energie-opwekking deur die elektrostatiese induksielaai van kapasitore. Resultate toon dat hierdie metode moontlik die problematiek van bestaande opwekkingsmetodes die hoof kan bied.","PeriodicalId":22035,"journal":{"name":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","volume":"56 1","pages":""},"PeriodicalIF":0.0000,"publicationDate":"2022-03-30","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"0","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.36303/satnt.2022.41.1.865","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"","JCRName":"","Score":null,"Total":0}
引用次数: 0
Abstract
Energiebeskikbaarheid is tans ’n wêreldwye probleem, terwyl die opwekking en gebruik daarvan beduidend tot besoedeling en klimaatverwarming bydra. Nuwe energieopwekkingsmetodes wat veral groter beskikbaarheid bied, minder besoedeling veroorsaak en slegs ’n geringe bydrae tot klimaatverandering lewer, is nou van kritieke belang. Hierdie artikel bespreek ’n gedagteeksperiment rondom energie-opwekking deur die elektrostatiese induksielaai van kapasitore. Resultate toon dat hierdie metode moontlik die problematiek van bestaande opwekkingsmetodes die hoof kan bied.