J. Thamaga-Chitja, S. Hendriks, G. Ortmann, Maryann Green
{"title":"Impact of maize storage on rural household food security in Northern Kwazulu-Natal","authors":"J. Thamaga-Chitja, S. Hendriks, G. Ortmann, Maryann Green","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52843","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"Die bevindinge van ‘n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedsel-sekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordeli-ke Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word ge-rapporteer. Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisa-sies getrek. Onderhoude is gevoer aan die hand van ‘n semi gestruktureerde vraelys. Mielie ber-gingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings. Die bevindinge dui daarop dat ber-ging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol ver-beter het nie. Aanbevelings sluit in opleiding betref-fende die berging van mielies, verbeteringe aan die populere","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"30 1","pages":"8-15"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"90","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52843","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 90
Abstract
Die bevindinge van ‘n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedsel-sekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordeli-ke Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word ge-rapporteer. Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisa-sies getrek. Onderhoude is gevoer aan die hand van ‘n semi gestruktureerde vraelys. Mielie ber-gingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings. Die bevindinge dui daarop dat ber-ging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol ver-beter het nie. Aanbevelings sluit in opleiding betref-fende die berging van mielies, verbeteringe aan die populere