Early adolescent girls' expectations about the fit of clothes: A conceptual framework

IF 1.5 Q2 SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY Journal of Family Ecology and Consumer Sciences Pub Date : 2010-03-15 DOI:10.4314/JFECS.V32I1.52862
T. Tselepis, H. M. Klerk
{"title":"Early adolescent girls' expectations about the fit of clothes: A conceptual framework","authors":"T. Tselepis, H. M. Klerk","doi":"10.4314/JFECS.V32I1.52862","DOIUrl":null,"url":null,"abstract":"OPSOMMING Met in agneming van die probleme wat die SuidAfrikaanse kledingindustrie en veral kleinhandelaars tans in die oog staar, is dit duidelik dat, ten einde te kan oorleef, kleinhandelaars gefokus moet kompeteer met ander wat saam met hulle in die mark werk. Vir meeste kleinhandelaars is dit ‘n prioriteit om verbruikerstevredenheid te bewerkstellig. ‘n Beter begrip van die verbruiker se probleme, behoeftes en verwagtinge, in hierdie geval die vroeeadolessent s’n met betrekking tot die pas van haar klere, kan die kleinhandelaar in staat stel om die verbruiker beter te bevredig. Die doel van die studie is die ontwikkeling van ‘n konseptuele raamwerk wat in navorsing na die vroee-adolessent se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere, gebruik kan word. Vanuit die literatuur en vorige navorsing het dit duidelik geword dat fisieke, psigososiale en kognitiewe ontwikkeling tydens vroeeadolessensie ‘n rol mag speel in die verbruiker se verwagtinge en die probleme wat sy met die pas van haar klere mag ondervind. Verder dat haar begrip van die pas van klere asook haar spesifieke kognitiewe redenasie ‘n invloed mag he op haar verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere asook die wyse waarop sy pas as deel van die kwaliteit van klere evalueer. Dit was verder duidelik dat dit vir haar moontlik nie net gaan om die funksionele dimensies van pas as deel van die kwaliteit van klere nie, maar veral ook om die estetiese dimensie van pas en wel dat die klere sensories mooi moet pas, haar emosioneel moet bevredig en vir haar bepaalde kognitiewe betekenis moet he. Genoemde konsepte behoort deeglik in gedagte gehou te word in navorsing omtrent die vroeeadolessente dogter se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere.","PeriodicalId":53194,"journal":{"name":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","volume":"85 1","pages":"83-93"},"PeriodicalIF":1.5000,"publicationDate":"2010-03-15","publicationTypes":"Journal Article","fieldsOfStudy":null,"isOpenAccess":false,"openAccessPdf":"","citationCount":"33","resultStr":null,"platform":"Semanticscholar","paperid":null,"PeriodicalName":"Journal of Family Ecology and Consumer Sciences","FirstCategoryId":"1085","ListUrlMain":"https://doi.org/10.4314/JFECS.V32I1.52862","RegionNum":0,"RegionCategory":null,"ArticlePicture":[],"TitleCN":null,"AbstractTextCN":null,"PMCID":null,"EPubDate":"","PubModel":"","JCR":"Q2","JCRName":"SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY","Score":null,"Total":0}
引用次数: 33

Abstract

OPSOMMING Met in agneming van die probleme wat die SuidAfrikaanse kledingindustrie en veral kleinhandelaars tans in die oog staar, is dit duidelik dat, ten einde te kan oorleef, kleinhandelaars gefokus moet kompeteer met ander wat saam met hulle in die mark werk. Vir meeste kleinhandelaars is dit ‘n prioriteit om verbruikerstevredenheid te bewerkstellig. ‘n Beter begrip van die verbruiker se probleme, behoeftes en verwagtinge, in hierdie geval die vroeeadolessent s’n met betrekking tot die pas van haar klere, kan die kleinhandelaar in staat stel om die verbruiker beter te bevredig. Die doel van die studie is die ontwikkeling van ‘n konseptuele raamwerk wat in navorsing na die vroee-adolessent se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere, gebruik kan word. Vanuit die literatuur en vorige navorsing het dit duidelik geword dat fisieke, psigososiale en kognitiewe ontwikkeling tydens vroeeadolessensie ‘n rol mag speel in die verbruiker se verwagtinge en die probleme wat sy met die pas van haar klere mag ondervind. Verder dat haar begrip van die pas van klere asook haar spesifieke kognitiewe redenasie ‘n invloed mag he op haar verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere asook die wyse waarop sy pas as deel van die kwaliteit van klere evalueer. Dit was verder duidelik dat dit vir haar moontlik nie net gaan om die funksionele dimensies van pas as deel van die kwaliteit van klere nie, maar veral ook om die estetiese dimensie van pas en wel dat die klere sensories mooi moet pas, haar emosioneel moet bevredig en vir haar bepaalde kognitiewe betekenis moet he. Genoemde konsepte behoort deeglik in gedagte gehou te word in navorsing omtrent die vroeeadolessente dogter se verwagtinge met betrekking tot die pas van haar klere.
查看原文
分享 分享
微信好友 朋友圈 QQ好友 复制链接
本刊更多论文
青春期早期女孩对服装合身的期望:一个概念框架
本文章由计算机程序翻译,如有差异,请以英文原文为准。
求助全文
约1分钟内获得全文 去求助
来源期刊
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences
Journal of Family Ecology and Consumer Sciences SOCIAL SCIENCES, INTERDISCIPLINARY-
自引率
0.00%
发文量
0
期刊最新文献
Consumption patterns of street food consumers in Cape Town Parental influence on consumer and purchase behaviour of Generation Y The efficacy of anolyte as an environmentally friendly disinfectant on Escherichia coli and Staphylococcus aureus contaminated cotton, polyestercotton and polyester Pedagogical guidance for South African consumer studies education The standing of the curriculum for Consumer Studies as school subject in the South African context
×
引用
GB/T 7714-2015
复制
MLA
复制
APA
复制
导出至
BibTeX EndNote RefMan NoteFirst NoteExpress
×
×
提示
您的信息不完整,为了账户安全,请先补充。
现在去补充
×
提示
您因"违规操作"
具体请查看互助需知
我知道了
×
提示
现在去查看 取消
×
提示
确定
0
微信
客服QQ
Book学术公众号 扫码关注我们
反馈
×
意见反馈
请填写您的意见或建议
请填写您的手机或邮箱
已复制链接
已复制链接
快去分享给好友吧!
我知道了
×
扫码分享
扫码分享
Book学术官方微信
Book学术文献互助
Book学术文献互助群
群 号:481959085
Book学术
文献互助 智能选刊 最新文献 互助须知 联系我们:info@booksci.cn
Book学术提供免费学术资源搜索服务,方便国内外学者检索中英文文献。致力于提供最便捷和优质的服务体验。
Copyright © 2023 Book学术 All rights reserved.
ghs 京公网安备 11010802042870号 京ICP备2023020795号-1